fbpx
Wikipedia

Muse

Hierdie artikel handel oor die nimfe in die Griekse mitologie. Vir die Engelse musiekgroep, sien Muse (musiekgroep). Vir ander gebruike sien Muse (dubbelsinnig).

Die Muses (Grieks: οι μούσες) was in die Griekse mitologie nege nimfe wat die kunste verpersoonlik en as inspirasie vir die skeppingsproses gedien het. Hulle is beskou as die bron van kennis wat deur eeue heen mondelings oorvertel is en word ook in die moderne tyd gebruik om artistieke inspirasie aan te dui.

’n Lesende muse, omstreeks 435-425 v.C. (Louvre).

Volgens Hesiodus se Teogonie (7de eeu v.C.) was hulle die dogters van Zeus en Mnemosune, die godin van geheue. Volgens ander mites is hulle die dogters van die oergode Uranos en Gaia, of soms selfs van Harmonia (die dogter van Afrodite) en Ares.

Die nege muses is Kalliope (epiese digkuns), Klio (geskiedenis), Erato (liriese digkuns), Euterpê (musiek), Melpomene (tragedie), Polumnia (korale digkuns), Terpsichore (dans), Talia (komedie) en Urania (astronomie).

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Muse

Eksterne skakels

  • Muses in die antieke kuns (en)

Muse
muse, hierdie, artikel, handel, nimfe, griekse, mitologie, engelse, musiekgroep, sien, musiekgroep, ander, gebruike, sien, dubbelsinnig, grieks, οι, μούσες, griekse, mitologie, nege, nimfe, kunste, verpersoonlik, inspirasie, skeppingsproses, gedien, hulle, bes. Hierdie artikel handel oor die nimfe in die Griekse mitologie Vir die Engelse musiekgroep sien Muse musiekgroep Vir ander gebruike sien Muse dubbelsinnig Die Muses Grieks oi moyses was in die Griekse mitologie nege nimfe wat die kunste verpersoonlik en as inspirasie vir die skeppingsproses gedien het Hulle is beskou as die bron van kennis wat deur eeue heen mondelings oorvertel is en word ook in die moderne tyd gebruik om artistieke inspirasie aan te dui n Lesende muse omstreeks 435 425 v C Louvre Volgens Hesiodus se Teogonie 7de eeu v C was hulle die dogters van Zeus en Mnemosune die godin van geheue Volgens ander mites is hulle die dogters van die oergode Uranos en Gaia of soms selfs van Harmonia die dogter van Afrodite en Ares Die nege muses is Kalliope epiese digkuns Klio geskiedenis Erato liriese digkuns Euterpe musiek Melpomene tragedie Polumnia korale digkuns Terpsichore dans Talia komedie en Urania astronomie Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en MuseEksterne skakels WysigMuses in die antieke kuns en Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Muse amp oldid 1998078,