×
Muon

’n Muon is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading (-1) en ’n spin van12. Saam met die elektron, die tau en die drie neutrino's word dit as ’n lepton geklassifiseer. Nes met ander leptone die geval is, word geglo dat muons nie ’n substruktuur het nie, dus bestaan hulle nie uit kleiner deeltjies nie.

Muon
Die muon se plek in die Standaardmodel (onder leptone).
Samestelling Elementêre deeltjie
Statistiek Fermionies
Groep Leptone
Generasie Tweede
Wisselwerking Swaartekrag, elektromagneties, swak
Simbool μ
Antideeltjie Antimuon (μ+)
Ontdek Carl D. Anderson, Seth Neddermeyer (1936)
Massa 105,6583745(24) MeV/c2
Gem. leeftyd 2,1969811(22)×10−6 s
Verval in e, νe, νμ (algemeenste)
Elektriese lading −1 e
Kleurlading Geen
Spin 1/2
Swak isospin LH: -1/2, RH: 0
Swak hiperlading LH: -1, RH: -2

Die naam kom van die Griekse letter "μ" (mu), wat dit voorstel.

Die muon is ’n onstabiele subatomiese deeltjie met ’n gemiddelde leeftyd van2,2 µs (mikrosekonde). Hierdie relatief lang vervaltyd (die tweede langste bekend) is omdat dit via die swak wisselwerking plaasvind. Muonverval vervaardig minstens drie deeltjies, en dit moet ’n elektron insluit met dieselfde lading as die muon, plus twee verskillende soorte neutrino's.

Nes alle elementêre deeltjies het muons ’n ooreenstemmende antideeltjie van teenoorgestelde lading (+1), maar dieselfde massa en spin. Dit word ’n antimuon of positiewe muon genoem.

Muons het ’n massa van105,7 MeV/c2, wat sowat 200 keer dié van ’n elektron is. Aangesien die muon se wisselwerking baie soos dié van die elektron is, kan daaraan gedink word as ’n baie swaarder weergawe van die elektron.

  1. . The NIST Reference on Constants, Units, and Uncertainty (in Engels). US National Institute of Standards and Technology. Junie 2015. vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2001. Besoek op31 Oktober 2016.
  2. J. Beringer et al. (Particle Data Group) (2012). (PDF). Particle Data Group. Besoek op2013-01-12.
  3. C. Patrignani and Particle Data Group (2016). . Chinese Physics C. 40 (10): 100001. Bibcode:. doi:. hdl:.

Publikasie datum: Augustus 21, 2021

muon, elementêre, deeltjie, soortgelyk, elektron, negatiewe, elektriese, lading, spin, saam, elektron, drie, neutrino, word, lepton, geklassifiseer, ander, leptone, geval, word, geglo, muons, substruktuur, bestaan, hulle, kleiner, deeltjies, muon, plek, standa. n Muon is n elementere deeltjie soortgelyk aan die elektron met n negatiewe elektriese lading 1 en n spin van 1 2 Saam met die elektron die tau en die drie neutrino s word dit as n lepton geklassifiseer Nes met ander leptone die geval is word geglo dat muons nie n substruktuur het nie dus bestaan hulle nie uit kleiner deeltjies nie MuonDie muon se plek in die Standaardmodel onder leptone Samestelling Elementere deeltjieStatistiek FermioniesGroep LeptoneGenerasie TweedeWisselwerking Swaartekrag elektromagneties swakSimbool m Antideeltjie Antimuon m Ontdek Carl D Anderson Seth Neddermeyer 1936 Massa 105 6583 745 24 MeV c2 1 Gem leeftyd 2 1969 811 22 10 6 s 2 3 Verval in e ne nm 3 algemeenste Elektriese lading 1 eKleurlading GeenSpin 1 2Swak isospin LH 1 2 RH 0Swak hiperlading LH 1 RH 2 Die naam kom van die Griekse letter m mu wat dit voorstel Die muon is n onstabiele subatomiese deeltjie met n gemiddelde leeftyd van 2 2 µs mikrosekonde Hierdie relatief lang vervaltyd die tweede langste bekend is omdat dit via die swak wisselwerking plaasvind Muonverval vervaardig minstens drie deeltjies en dit moet n elektron insluit met dieselfde lading as die muon plus twee verskillende soorte neutrino s Nes alle elementere deeltjies het muons n ooreenstemmende antideeltjie van teenoorgestelde lading 1 maar dieselfde massa en spin Dit word n antimuon of positiewe muon genoem Muons het n massa van 105 7 MeV c2 wat sowat 200 keer die van n elektron is Aangesien die muon se wisselwerking baie soos die van die elektron is kan daaraan gedink word as n baie swaarder weergawe van die elektron Verwysings Wysig Fundamental Physical Constants from NIST The NIST Reference on Constants Units and Uncertainty in Engels US National Institute of Standards and Technology Junie 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2001 Besoek op 31 Oktober 2016 J Beringer et al Particle Data Group 2012 PDGLive Particle Summary Leptons e mu tau neutrinos PDF Particle Data Group Besoek op 2013 01 12 3 0 3 1 C Patrignani and Particle Data Group 2016 Review of Particle Physics Chinese Physics C 40 10 100001 Bibcode 2016ChPhC 40j0001P doi 10 1088 1674 1137 40 10 100001 hdl 1983 989104d6 b9b4 412b bed9 75d962c2e000 Eksterne skakels Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Muon amp ol,