×
Munisipaliteit

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word. Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

munisipaliteit, groep, woonareas, dorpe, stede, omliggende, gebiede, gesamentlik, deur, politiek, apparaat, bestuur, word, vorm, meeste, lande, onderste, laag, politieke, bestuurstruktuur, ligging, kaap, agulhas, kaap, suid, afrika, suid, afrika, plaaslike, mu. n Munisipaliteit is n groep woonareas dorpe en stede met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur n politiek apparaat bestuur word Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes Kaap Suid Afrika In Suid Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer Munisipaliteite is onder andere vir die volgende verantwoordelik Watervoorsiening Voorsiening van elektrisiteit Vuilisverwydering Rioolstelsel en afvoer van stormwater Instandhouding van parke en sportterreine Beplanning van stedelike gebiede Invordering van munisipale belastingsSien ook WysigDistriksmunisipaliteit Suid Afrikaanse munisipale heraldiek Lys van munisipaliteite in Suid Afrika Lys van munisipaliteite in NederlandEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir munisipaliteit Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Munisipaliteit amp ol,