×
Msunduzi-rivier

Die Msunduzi-river is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is ook bekend as die Dusirivier. Die Msunduzi is 'n sytak van die Umgenirivier.

Msunduzi-rivier
Dusirivier
Deel van die Msunduzi-rivier waar roeiers gereeld oefen.
Oorsprong KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Monding Umgenirivier
Stroomgebied Suid-Afrika
College Road-brug oor die Msunduzi in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.

Die Dusi-kanowedvaart (die Dusi) vind jaarliks op die rivier tussen Pietermaritzburg en Durban plaas. Dit word as die belangrikste kompetisie vir kanowedvaarders in Suid-Afrika beskou. Die wedvaart lok jaarliks ongeveer 2000 roeiers, en ontvang nasionaal in die Suid-Afrikaanse media dekking.

In 2009 is 'n groot krokodil van ongeveer 2 meter in die Dusi se waters gewaar. Twee jaar voor dit het deelnemers van die Dusi-kanowedvaart ook 'n krokodil gesien.

  1. , Nuus24, 18 November 2009
Hierdie KwaZulu-Natal-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 31, 2021

msunduzi, rivier, msunduzi, river, rivier, kwazulu, natal, suid, afrika, bekend, dusirivier, msunduzi, sytak, umgenirivier, dusirivierdeel, waar, roeiers, gereeld, oefen, oorsprong, kwazulu, natal, suid, afrikamonding, umgenirivierstroomgebied, suid, afrikacol. Die Msunduzi river is n rivier in KwaZulu Natal Suid Afrika Dit is ook bekend as die Dusirivier Die Msunduzi is n sytak van die Umgenirivier Msunduzi rivier DusirivierDeel van die Msunduzi rivier waar roeiers gereeld oefen Oorsprong KwaZulu Natal Suid AfrikaMonding UmgenirivierStroomgebied Suid AfrikaCollege Road brug oor die Msunduzi in Pietermaritzburg Suid Afrika Die Dusi kanowedvaart die Dusi vind jaarliks op die rivier tussen Pietermaritzburg en Durban plaas Dit word as die belangrikste kompetisie vir kanowedvaarders in Suid Afrika beskou Die wedvaart lok jaarliks ongeveer 2000 roeiers en ontvang nasionaal in die Suid Afrikaanse media dekking In 2009 is n groot krokodil van ongeveer 2 meter in die Dusi se waters gewaar Twee jaar voor dit het deelnemers van die Dusi kanowedvaart ook n krokodil gesien 1 Verwysings Wysig Krokodil skuil in Dusi se waters Nuus24 18 November 2009 Hierdie KwaZulu Natal verwante artikel is slegs n saadjie U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Msunduzi rivier amp ol,