×
Mpumalanga
Hierdie artikel handel oor 'n provinsie in Suid-Afrika. Vir die dorp in KwaZulu-Natal, sien Mpumalanga, KwaZulu-Natal.

Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Nelspruit (sedert 2009 ook bekend as Mbombela). Mpumalanga, wat "die plek waar die son opkom" beteken, was vroeër bekend as Oos-Transvaal. Behalwe dat dié provinsie uit 'n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is, is dit ook saamgestel uit dele van vier gewese Bantoestans (tuislande): KaNgwane, KwaNdebele, Gazankulu en Lebowa.

Mpumalanga

Vlag

Wapen
Oppervlak 76 495 vk km
Bevolking (2011) 4 039 939
Bevolking (2017 skat) 4 440 000
Bevolkingsdigtheid 53 / vk km
Tale Swazi (27,7%), Zoeloe (24,1%), Tsonga (10,4%), Suid-Ndebele (10,1%), Noord-Sotho (9,3%), Afrikaans (7,2%)
Etniese verdeling Swartes (90,7%), Blankes (7,5%), Kleurlinge (0,9%), Asiërs (0,7%)
Hoofstad Nelspruit (Mbombela)
Premier
Refilwe Mtsweni-Tsipane (ANC)

Inhoud

Meerderheidstale in Mpumalanga:

Geen meerderheidstaal

  • Bevolking (2011-sensus): 4 039 939.
  • Tale: Swazi (27,7%), gevolg deur Zoeloe (24,1%), Tsonga (10,4%), Suid-Ndebele (10,1%), Noord-Sotho (9,3%) en Afrikaans (7,2%).
  • Oppervlakte: Sowat 78 370 km².

Ligging en topografie

Aan Mpumalanga se oostekant lê Mosambiek en eSwatini, terwyl die provinsie Gauteng aan die westekant lê. Na die suide is die provinsies Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die westelike deel van Mpumalanga lê op die Hoëveld, 'n plato wat oor 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse binneland strek. Die Drakensbergreeks verrys in die noordooste van die provinsie. In die ooste daal die land plotseling na die sogenaamde Laeveld met sy subtropiese plantegroei.

Ingangshek na Skukuza, die hoofruskamp van die Nasionale Krugerwildtuin

Hout, steenkool, vervaardiging, landbou en toerisme is alles deel van Mpumalanga se geskakeerde ekonomie. Die provinsie sorg vir sowat 85% van Suid-Afrika se steenkool, terwyl Witbank die grootste steenkoolprodusent in Afrika is. Die grootste kragsentrales word hier aangetref. Papier en vlekvrye staal word ook vervaardig. Daar is 'n groot papiermeule by Ngodwana, terwyl Middelburg staal en vanadium produseer. Onder die vernaamste landbouprodukte is mielies, suikerriet en sitrusvrugte, en skaap- en suiwelboerdery word ook beoefen. Benewens steenkool word minerale soos mangaan, goud en yster ontgin. Die provinsie is 'n baie gewilde toeristebestemming: die Krugerwildtuin en omliggende reservate lok 'n menigte besoekers, ook vanuit die buiteland.


  1. (PDF). Pretoria: Statistics South Africa. 2010. p. 3. ISBN 978-0-621-39563-1.
  2. – 2011-sensus
  3. (PDF). Statistics South Africa. p. 25. Besoek op12 Februarie 2012.


Koördinate:26°S30°O /26°S 30°O /-26; 30

Publikasie datum: September 03, 2021

mpumalanga, hierdie, artikel, handel, provinsie, suid, afrika, dorp, kwazulu, natal, sien, kwazulu, natal, nege, provinsies, suid, afrika, hoofstad, nelspruit, sedert, 2009, bekend, mbombela, plek, waar, opkom, beteken, vroeër, bekend, transvaal, behalwe, dié,. Hierdie artikel handel oor n provinsie in Suid Afrika Vir die dorp in KwaZulu Natal sien Mpumalanga KwaZulu Natal Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid Afrika Die hoofstad is Nelspruit sedert 2009 ook bekend as Mbombela Mpumalanga wat die plek waar die son opkom beteken was vroeer bekend as Oos Transvaal Behalwe dat die provinsie uit n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is is dit ook saamgestel uit dele van vier gewese Bantoestans tuislande KaNgwane KwaNdebele Gazankulu en Lebowa Mpumalanga Vlag WapenOppervlak 76 495 vk km 1 Bevolking 2011 2 4 039 939Bevolking 2017 skat 4 440 000Bevolkingsdigtheid 53 vk kmTale 2 Swazi 27 7 Zoeloe 24 1 Tsonga 10 4 Suid Ndebele 10 1 Noord Sotho 9 3 Afrikaans 7 2 Etniese verdeling 2 Swartes 90 7 Blankes 7 5 Kleurlinge 0 9 Asiers 0 7 3 Hoofstad Nelspruit Mbombela Premier Refilwe Mtsweni Tsipane ANC Inhoud 1 Belangrikste nedersettings 2 Demografie 3 Geografie 3 1 Ligging en topografie 4 Ekonomie 5 Bronne 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsBelangrikste nedersettings WysigBarberton Bosbokrand Ermelo Graskop Komatipoort Lydenburg nou genoem Mashishing Middelburg Nelspruit nou genoem Mbombela Piet Retief Sabie Secunda Skukuza Standerton Witbank nou genoem eMalahleniDemografie Wysig Meerderheidstale in Mpumalanga Afrikaans Engels Suid Ndebele Xhosa Zoeloe Noord Sotho Tswana Swazi Tsonga Geen meerderheidstaal Bevolking 2011 sensus 4 039 939 Tale Swazi 27 7 gevolg deur Zoeloe 24 1 Tsonga 10 4 Suid Ndebele 10 1 Noord Sotho 9 3 en Afrikaans 7 2 Geografie WysigOppervlakte Sowat 78 370 km Ligging en topografie Wysig Aan Mpumalanga se oostekant le Mosambiek en eSwatini terwyl die provinsie Gauteng aan die westekant le Na die suide is die provinsies Vrystaat en KwaZulu Natal Die westelike deel van Mpumalanga le op die Hoeveld n plato wat oor n groot deel van die Suid Afrikaanse binneland strek Die Drakensbergreeks verrys in die noordooste van die provinsie In die ooste daal die land plotseling na die sogenaamde Laeveld met sy subtropiese plantegroei Ekonomie Wysig Ingangshek na Skukuza die hoofruskamp van die Nasionale Krugerwildtuin Hout steenkool vervaardiging landbou en toerisme is alles deel van Mpumalanga se geskakeerde ekonomie Die provinsie sorg vir sowat 85 van Suid Afrika se steenkool terwyl Witbank die grootste steenkoolprodusent in Afrika is Die grootste kragsentrales word hier aangetref Papier en vlekvrye staal word ook vervaardig Daar is n groot papiermeule by Ngodwana terwyl Middelburg staal en vanadium produseer Onder die vernaamste landbouprodukte is mielies suikerriet en sitrusvrugte en skaap en suiwelboerdery word ook beoefen Benewens steenkool word minerale soos mangaan goud en yster ontgin Die provinsie is n baie gewilde toeristebestemming die Krugerwildtuin en omliggende reservate lok n menigte besoekers ook vanuit die buiteland Bronne WysigMpumalanga by Mieliestronk Met toestemming gebruikVerwysings Wysig Stats in Brief 2010 PDF Pretoria Statistics South Africa 2010 p 3 ISBN 978 0 621 39563 1 2 0 2 1 2 2 statssa gov za 2011 sensus Statistical release P0301 Community Survey 2007 Revised version PDF Statistics South Africa p 25 Besoek op 12 Februarie 2012 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Mpumalanga en Toerisme inligting oor Mpumalanga op Wikivoyage en Amptelike webwerf Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Mpumalanga Provinsies van Suid Afrika Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noord Kaap Noordwes Oos Kaap Vrystaat Wes Kaap Koordinate 26 S 30 O 26 S 30 O 26 30Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mpumalanga amp ol,