×
Mount Ayliff

Mount Ayliff is 'n dorp in die oostelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Mount Ayliff is geleë in die vallei van die Umzimhlavarivier op die N2 nasionale pad in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Mount Ayliff
Mount Ayliff
Mount Ayliff se ligging in Oos-Kaap
Koördinate:30°48′33″S29°22′01″O /30.80917°S 29.36694°O /-30.80917; 29.36694Koördinate:30°48′33″S29°22′01″O /30.80917°S 29.36694°O /-30.80917; 29.36694
Land Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitUmzimvubu
Oppervlak
• Totaal3,32 km2 (1,28 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal5 367
• Digtheid1 617/km2 (4 190/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense0.4%
Indiërs/Asiërs0.4%
Bruin mense0.8%
Swart mense98.2%
Ander0.3%
Taal(2011)
Xhosa91.5%
Engels2.9%
Zoeloe1.4%
Ander4.2%
Poskode(strate)
4735
Poskode(posbusse)
4735
Skakelkode039

Inhoud

Die dorpie is vernoem na William Ayliff, hoofbeampte van 'nie-blanke sake' in die Kaap. Hy het die dorp in 1878 besoek. Die dorpie was van 1948 af 'n kernpunt van die NG gemeente Pondoland wat later jare in die slag gebly het weens die Nasionale Party-regering se beleid van tuisland-konsolidering toe blanke plase uitgekoop is om die grondgebied van die destydse Transkei te vergroot.

Mount Ayliff is die administriewe sentrum vir die Xesibe Xhosa stam. Hulle plaaslike naam vir die dorp is: MaXesibeni (die plek van die Xesibe). Die distrik is 922 km2 groot en huisves inheemse woude met eksotiese plantasies. Daar is klein afsettings van koper en tin in die Ntsizwaberge wat van tyd tot tyd gemyn word.

  1. . Sensus 2011.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

mount, ayliff, dorp, oostelike, kaap, suid, afrika, geleë, vallei, umzimhlavarivier, nasionale, transkeistreek, kaap, suid, afrika, dorp, ligging, kaapkoördinate, 80917, 36694, 80917, 36694, koördinate, 80917, 36694, 80917, 36694land, suid, afrikaprovinsieoos,. Mount Ayliff is n dorp in die oostelike Oos Kaap Suid Afrika Mount Ayliff is gelee in die vallei van die Umzimhlavarivier op die N2 nasionale pad in die Transkeistreek Oos Kaap Suid Afrika Mount AyliffDorpMount Ayliff Mount Ayliff se ligging in Oos KaapKoordinate 30 48 33 S 29 22 01 O 30 80917 S 29 36694 O 30 80917 29 36694 Koordinate 30 48 33 S 29 22 01 O 30 80917 S 29 36694 O 30 80917 29 36694Land Suid AfrikaProvinsieOos KaapDistrikAlfred NzoMunisipaliteitUmzimvubuOppervlak 1 Totaal3 32 km2 1 28 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal5 367 Digtheid1 617 km2 4 190 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense0 4 Indiers Asiers0 4 Bruin mense0 8 Swart mense98 2 Ander0 3 Taal 2011 1 Xhosa91 5 Engels2 9 Zoeloe1 4 Ander4 2 Poskode strate 4735Poskode posbusse 4735Skakelkode039 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Omgewing 3 Sien ook 4 BronneGeskiedenis WysigDie dorpie is vernoem na William Ayliff hoofbeampte van nie blanke sake in die Kaap Hy het die dorp in 1878 besoek Die dorpie was van 1948 af n kernpunt van die NG gemeente Pondoland wat later jare in die slag gebly het weens die Nasionale Party regering se beleid van tuisland konsolidering toe blanke plase uitgekoop is om die grondgebied van die destydse Transkei te vergroot Omgewing WysigMount Ayliff is die administriewe sentrum vir die Xesibe Xhosa stam Hulle plaaslike naam vir die dorp is MaXesibeni die plek van die Xesibe Die distrik is 922 km2 groot en huisves inheemse woude met eksotiese plantasies Daar is klein afsettings van koper en tin in die Ntsizwaberge wat van tyd tot tyd gemyn word Sien ook WysigLys van dorpe in Suid AfrikaBronne WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Mount Ayliff Sensus 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mount Ayliff amp ol,