×
Sitrienkwikkie

Die Sitrienkwikkie (Motacilla citreola) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer. Die voël is nog net twee keer opgeteken in Suider-Afrika, by die Gamtoormonding en by Kleinmond. Die voël is 17 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Citrine Wagtail.

Sitrienkwikkie
Mannetjie in sy broeigewaad (Keoladeo Nasionale Park, Indië)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. citreola
Binomiale naam
Motacilla citreola
Pallas, 1776
Sinonieme

Budytes citreola (Pallas, 1776)

  1. BirdLife International (2012). . IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 09, 2021

sitrienkwikkie, motacilla, citreola, voël, seldsame, palearkties, broeiende, swerwer, voël, twee, keer, opgeteken, suider, afrika, gamtoormonding, kleinmond, voël, groot, weeg, gram, engels, staan, voël, bekend, citrine, wagtail, mannetjie, broeigewaad, keolad. Die Sitrienkwikkie Motacilla citreola is n voel en seldsame Palearkties broeiende swerwer Die voel is nog net twee keer opgeteken in Suider Afrika by die Gamtoormonding en by Kleinmond Die voel is 17 cm groot en weeg 20 gram In Engels staan die voel bekend as die Citrine Wagtail SitrienkwikkieMannetjie in sy broeigewaad Keoladeo Nasionale Park Indie BewaringstatusVeilig IUCN 3 1 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum ChordataKlas AvesOrde PasseriformesFamilie MotacillidaeGenus MotacillaSpesie M citreolaBinomiale naamMotacilla citreola Pallas 1776SinoniemeBudytes citreola Pallas 1776 Sien ook WysigAlfabetiese lys van Suid Afrikaanse voels Lys van Suid Afrikaanse voels Groepeer Lys van Suider Afrikaanse voels volgens wetenskaplike nameBron WysigSasol Voels van Suider Afrika Struik Nature Vierde Uitgawe 2011 ISBN 978 1 77007 926 7Verwysings Wysig BirdLife International 2012 Motacilla citreola IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies Weergawe 2012 1 Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur Besoek op 16 Julie 2012 AS1 onderhoud ref harv link Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Sitrienkwikkie amp ol,