×
Mosselbaai

Mosselbaai (Engels: Mossel Bay, Xhosa: Mosselbayi) is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika met 59 000 inwoners (2011). Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van George geleë. Die N2 nasionale pad gaan as 'n snelweg verby die dorp.

Mosselbaai
Mossel Bay
Uitsig oor Mosselbaai
Mosselbaai
Mosselbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate:34°11′00″S22°08′00″O /34.18333°S 22.13333°O /-34.18333; 22.13333Koördinate:34°11′00″S22°08′00″O /34.18333°S 22.13333°O /-34.18333; 22.13333
Land Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitMosselbaai
Stigting1848
Oppervlak
• Totaal42,2 km2 (16,3 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal59 031
• Digtheid1 399/km2 (3 620/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense17.6%
Indiërs/Asiërs0.5%
Bruin mense40.9%
Swart mense40.1%
Ander0.9%
Taal(2011)
Afrikaans57.4%
Xhosa30.7%
Engels6.9%
Sotho1.5%
Ander3.5%
Poskode(strate)
6506
Poskode(posbusse)
6500
Skakelkode044

Mosselbaai het in 2019 vyf blouvlagstrand gesertifiseerde strande, by name Santosstrand, De Bakke, Hartenbosstrand, Klein-Brakrivier en Glentanastrand.

Inhoud

Die hoeksteen van die NG moedergemeente se teenwoordige kerkgebou is op 5 Maart 1949 gelê. Die argitek was Hendrik Vermooten.

Die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias sit hier op 3 Februarie 1488 voet aan wal en lewer sodoende die bewys dat Afrika 'n suidelike punt het wat dit moontlik maak om van Europa na Indië te seil. Diaz noem die baai oorspronklik Aguada de São Bras.

Die huidige naam van die dorp en sy baai gaan terug op die Nederlandse seevaarder Paulus van Caerden, wat die gebied in 1601 besoek – dit is 'n verwysing na die groot aantal mossels wat hy in die baai gesien het. Die dorp was in 1848 gestig as Mosselbaai. Dit is ook vir 'n rukkie in die geskiedenis Aliwal-Suid genoem. In 1852 het die destydse goewerneur, Sir Harry Smith dit probeer vernoem na die veldslag by Aliwal in Indië, waar die Britte 'n geveg teen die Sikhs gewen het. Die nuwe naam het egter nooit inslag gevind nie en dit is gou weer Mosselbaai genoem.

Munisipaliteit (1) — Die munisipale raad het in 1905 'n wapen aangeneem: Gevierendeel, I in rooi 'n afbeelding van Justitia van natuurlike kleur; II in blou 'n goue vlies; III in blou drie goue ringsgewys inmekaargevlegte visse; IV in hemelsblou 'n afbeelding van Neptunus sittende op 'n rots; alles van natuurlike kleur. Die wapenspreuk was "By right and justice we prevail". W.H. Armstrong & Co het die wapen ontwerp.

Afdelingsraad — Die afdelingsraad (d.w.s die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die dorpsgrense) het in 1961 'n wapen by die Kaapse Provinsiale Administrasie geregistreer: In goud, 'n blou keper belaai met drie goue koringgerwe vergesel in die skildhoof van twee regopgeplaaste blou visse en in die skildvoet 'n melkhoutboom van natuurlike kleur. Die wapen is deur Schalk Pienaar ontwerp.

KwaNonqaba — Die dorpskomitee van die woongebied KwaNonqaba het in 1988 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Deursnede, swart en blou, 'n goue versmalde dwarsbalk, aan die bokant twee uitkomende huisies met Karoogewels, elk belaai met 'n swart blokkie, en aan die onderkant golwend; 'n verlaagde skildhoof, kepersgewys verdeel van rooi en silwer, die onderkant trapvormig. Die helmteken was 'n swart muurkroon, en die wapenspreuk "Lapuma ikwezi".

Munisipaliteit (2) — Die raad het in 1992 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : Skuinskruislings, silwer en blou, in die skildhoof 'n weegskaal rustend op die punt van 'n regopgeplaaste swaard, alles blou; regs drie goue ringsgewys inmekaargevlegte visse, links 'n goue vlies en in die skildvoet, op 'n golwende blou skildvoet belaai met 'n golwende silwer dwarsbalk, 'n Portugese karveel met gespanne seile, van natuurlike kleur. Die helmteken was 'n silwer vuurtoring voor 'n blou driehoekige rysende grond, en die wapenspreuk "Jure et justitia valemus".

Munisipaliteit (3) — In 1998, nadat KwaNonqaba en ander naburige gebiede by Mosselbaai ingelyf is, het die munisipale raad 'n nuwe wapen laat ontwerp en dit by die Buro geregistreer: Skuins gevierendeel, in die skildvoet trapvormig, blou en goud, in die skildhoof twee silwer paalsgewys geplaaste swemmende walvisse, en in die skildvoet 'n dwarsbalk, ook van silwer, geknobbel van twee Karoo-gewelhuisies, die deur van elk blou en die onderkant golwend; regs 'n groen aalwyn, rooi geblom, en links 'n 15de-eeuse Portugese karveel van natuurlike kleur, op die seil belaai met 'n rooi breedarmige kruis. Die helmteken was 'n silwer vuurtoring uitkomend uit 'n swart muurkroon, en die wapenspreuk was weereens "Jure et justitia valemus".

Die spoorlyn vanaf Kaapstad het Mosselbaai in 1905 bereik. Die spoorlyne vanaf Bloemfontein en Port Elizabeth het twee jaar later gevolg. Mosselbaai beskik ook oor die sewende grootste hawe in Suid-Afrika. Die breekwater en kaai is in 1912 gebou. Die hawe is steeds in gebruik; klein vaartuie verskeep nog produkte soos graan, ingelegde vrugte en groente, oker en aalwynsap van hier.

Die Mosselbaai munisipale gebied is 'n raps oor die 2 000 km2 groot. Gemengde boerdery word beoefen met produkte soos koring, wol, melk, patats en ander groente en vrugte.

Die Mossgasprojek behels die wêreld se tweede olie-uit-gas aanleg. Dit aanleg is ontwerp om vir 30 jaar lank 25 000 vate petrol en diesel per dag te lewer uit gasvelde wat in 1985 85 km suidwes van Mosselbaai ontdek is. Die platform is met 24 heipale geanker en is 220 m hoog. Produksie het in 1991 by die Mossref raffinadery op land begin. Die projek was omstrede aangesien die ekonomiese lewensvatbaarheid daarvan bevraagteken is.

Die bekendste witmelkhout (Sideroxylon inerme) is die poskantoorboom by Mosselbaai wat na raming ongeveer 600 jaar oud is. Dit word as Suid-Afrika se eerste posbus beskou. Volgens oorlewering het Portugese soldate in 1500 'n skoen met 'n brief aan die boom opgehang. In die brief beskryf 'n skeepskaptein van die vloot, Pedro d’Ataide die verdrinking van Bartholomeus Diaz. Hy wou die brief na Portugal stuur en het dit toe in die boom laat ophang met die hoop dat die brief sy bestemming sou bereik. 'n Paar maande later ontdek 'n ander Portugees, Joao da Nova, die brief en neem dit saam huis toe.

  • 'n Uitsig oor Mosselbaai se stadsentrum

  • Mosselbaai se jaghawe

  • Die Santosstrand

  • Die posboom

  • Munro's Corner Cottages

  • Vuurtoring

  • Bartholomeus Dias Museumkompleks

  • Replika van Dias se karveel

  • Kaap St Blaize ligtoring

  1. Som van die hoofplekke , , en Sensus 2011.
  2. Die wapen kom voor op 'n wat in 1931 uitgereik is.
  3. Wes-Kaapse Argief : Mosselbaai Munisipale Notules (6 Oktober 1905).
  4. Kaap die Goeie Hoop Offisiële Koerant 3094 (11 Augustus 1961).
  5. .

Publikasie datum: September 26, 2021

mosselbaai, engels, mossel, xhosa, mosselbayi, dorp, provinsie, kaap, suid, afrika, inwoners, 2011, kaap, goeie, hoop, george, geleë, nasionale, gaan, snelweg, verby, dorp, mossel, bayuitsig, ligging, kaapkoördinate, 18333, 13333, 18333, 13333, koördinate, 183. Mosselbaai Engels Mossel Bay Xhosa Mosselbayi is n dorp in die provinsie Wes Kaap van Suid Afrika met 59 000 inwoners 2011 Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van George gelee Die N2 nasionale pad gaan as n snelweg verby die dorp Mosselbaai Mossel BayUitsig oor MosselbaaiMosselbaai Mosselbaai se ligging in Wes KaapKoordinate 34 11 00 S 22 08 00 O 34 18333 S 22 13333 O 34 18333 22 13333 Koordinate 34 11 00 S 22 08 00 O 34 18333 S 22 13333 O 34 18333 22 13333Land Suid AfrikaProvinsieWes KaapDistrikTuinroeteMunisipaliteitMosselbaaiStigting1848Oppervlak 1 Totaal42 2 km2 16 3 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal59 031 Digtheid1 399 km2 3 620 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense17 6 Indiers Asiers0 5 Bruin mense40 9 Swart mense40 1 Ander0 9 Taal 2011 1 Afrikaans57 4 Xhosa30 7 Engels6 9 Sotho1 5 Ander3 5 Poskode strate 6506Poskode posbusse 6500Skakelkode044 Mosselbaai het in 2019 vyf blouvlagstrand gesertifiseerde strande by name Santosstrand De Bakke Hartenbosstrand Klein Brakrivier en Glentanastrand 2 Inhoud 1 Geskiedenis 2 Wapens 3 Woonbuurte en omliggende plekke 4 Infrastruktuur 5 Munisipale gebied 6 Mossgas 7 Die poskantoorboom 8 Skeepswrakke 9 Fotogalery 10 Sien ook 11 Bron 12 Verwysings 13 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig Die hoeksteen van die NG moedergemeente se teenwoordige kerkgebou is op 5 Maart 1949 gele Die argitek was Hendrik Vermooten Die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias sit hier op 3 Februarie 1488 voet aan wal en lewer sodoende die bewys dat Afrika n suidelike punt het wat dit moontlik maak om van Europa na Indie te seil Diaz noem die baai oorspronklik Aguada de Sao Bras Die huidige naam van die dorp en sy baai gaan terug op die Nederlandse seevaarder Paulus van Caerden wat die gebied in 1601 besoek dit is n verwysing na die groot aantal mossels wat hy in die baai gesien het Die dorp was in 1848 gestig as Mosselbaai Dit is ook vir n rukkie in die geskiedenis Aliwal Suid genoem In 1852 het die destydse goewerneur Sir Harry Smith dit probeer vernoem na die veldslag by Aliwal in Indie waar die Britte n geveg teen die Sikhs gewen het Die nuwe naam het egter nooit inslag gevind nie en dit is gou weer Mosselbaai genoem Wapens WysigMunisipaliteit 1 Die munisipale raad het in 1905 n wapen aangeneem Gevierendeel I in rooi n afbeelding van Justitia van natuurlike kleur II in blou n goue vlies III in blou drie goue ringsgewys inmekaargevlegte visse IV in hemelsblou n afbeelding van Neptunus sittende op n rots alles van natuurlike kleur Die wapenspreuk was By right and justice we prevail 3 W H Armstrong amp Co het die wapen ontwerp 4 Afdelingsraad Die afdelingsraad d w s die plaaslike owerheid vir die landelike gebiede buite die dorpsgrense het in 1961 n wapen by die Kaapse Provinsiale Administrasie geregistreer 5 In goud n blou keper belaai met drie goue koringgerwe vergesel in die skildhoof van twee regopgeplaaste blou visse en in die skildvoet n melkhoutboom van natuurlike kleur Die wapen is deur Schalk Pienaar ontwerp KwaNonqaba Die dorpskomitee van die woongebied KwaNonqaba het in 1988 n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer Deursnede swart en blou n goue versmalde dwarsbalk aan die bokant twee uitkomende huisies met Karoogewels elk belaai met n swart blokkie en aan die onderkant golwend n verlaagde skildhoof kepersgewys verdeel van rooi en silwer die onderkant trapvormig Die helmteken was n swart muurkroon en die wapenspreuk Lapuma ikwezi 6 Munisipaliteit 2 Die raad het in 1992 n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer Skuinskruislings silwer en blou in die skildhoof n weegskaal rustend op die punt van n regopgeplaaste swaard alles blou regs drie goue ringsgewys inmekaargevlegte visse links n goue vlies en in die skildvoet op n golwende blou skildvoet belaai met n golwende silwer dwarsbalk n Portugese karveel met gespanne seile van natuurlike kleur Die helmteken was n silwer vuurtoring voor n blou driehoekige rysende grond en die wapenspreuk Jure et justitia valemus 6 Munisipaliteit 3 In 1998 nadat KwaNonqaba en ander naburige gebiede by Mosselbaai ingelyf is het die munisipale raad n nuwe wapen laat ontwerp en dit by die Buro geregistreer Skuins gevierendeel in die skildvoet trapvormig blou en goud in die skildhoof twee silwer paalsgewys geplaaste swemmende walvisse en in die skildvoet n dwarsbalk ook van silwer geknobbel van twee Karoo gewelhuisies die deur van elk blou en die onderkant golwend regs n groen aalwyn rooi geblom en links n 15de eeuse Portugese karveel van natuurlike kleur op die seil belaai met n rooi breedarmige kruis Die helmteken was n silwer vuurtoring uitkomend uit n swart muurkroon en die wapenspreuk was weereens Jure et justitia valemus 6 Woonbuurte en omliggende plekke WysigGlentana 34 02 52 S 22 18 52 O 34 047806 S 22 314434 O 34 047806 22 314434 Outeniekwastrand Outeniqua Beach 34 02 54 S 22 17 18 O 34 048224 S 22 288299 O 34 048224 22 288299 en Bothastrand Botha s Beach 34 03 02 S 22 16 09 O 34 050446 S 22 269244 O 34 050446 22 269244 Groot Brakrivier Engels Great Brak River 34 02 24 S 22 13 17 O 34 040107 S 22 221394 O 34 040107 22 221394 Tergniet 34 03 55 N 22 11 32 O 34 065245 N 22 192211 O 34 065245 22 192211 Reebok 34 04 35 S 22 10 10 O 34 076514 S 22 169466 O 34 076514 22 169466 en Klein Brakrivier Little Brak River 34 05 09 S 22 09 17 O 34 085791 S 22 15466 O 34 085791 22 15466 Hartenbos 34 07 27 S 22 06 41 O 34 124062 S 22 111444 O 34 124062 22 111444 Voorbaai 34 08 48 S 22 06 13 O 34 146743 S 22 103548 O 34 146743 22 103548 kwaNonqaba 34 10 26 S 22 05 15 O 34 173926 S 22 087584 O 34 173926 22 087584 D Almeida 34 10 43 S 22 06 54 O 34 17856 S 22 115049 O 34 17856 22 115049 Da Nova 34 10 50 S 22 07 51 O 34 180575 S 22 130799 O 34 180575 22 130799 Fraaiuitsig 34 10 22 S 22 06 56 O 34 172839 S 22 115575 O 34 172839 22 115575 De Bakke 34 09 56 S 22 06 46 O 34 165489 S 22 112678 O 34 165489 22 112678 Bay View 34 10 54 S 22 07 59 O 34 181631 S 22 133117 O 34 181631 22 133117 Mosselbaai Sakekern 34 10 56 S 22 08 30 O 34 182279 S 22 141786 O 34 182279 22 141786 Mosselbaai uitbreiding 1 34 10 57 S 22 09 11 O 34 182563 S 22 15297 O 34 182563 22 15297 Die Punt gebied 34 11 03 S 22 09 28 O 34 184213 S 22 157804 O 34 184213 22 157804 Linkside 34 11 14 S 22 08 50 O 34 187293 S 22 147107 O 34 187293 22 147107 Mosselbaai Gholflandgoed 34 11 28 S 22 07 37 O 34 191021 S 22 126851 O 34 191021 22 126851 Mosselbaai uitbreiding 15 34 11 06 S 22 07 17 O 34 185128 S 22 121272 O 34 185128 22 121272 Pinnacle Point 34 12 10 S 22 05 13 O 34 202823 S 22 086811 O 34 202823 22 086811 Danabaai 34 12 05 S 22 02 49 O 34 201332 S 22 047071 O 34 201332 22 047071 Nautilusbaai 34 12 52 S 21 58 29 O 34 214322 S 21 97463 O 34 214322 21 97463 Boggomsbaai 34 15 59 S 21 54 38 O 34 266261 S 21 910686 O 34 266261 21 910686 Vleesbaai 34 17 31 S 21 54 52 O 34 291882 S 21 914377 O 34 291882 21 914377 Mossdustria 34 09 43 N 21 59 51 O 34 162067 N 21 997633 O 34 162067 21 997633 Herbertsdale 34 01 00 S 21 45 51 O 34 016758 S 21 764216 O 34 016758 21 764216 Brandwag 34 02 56 S 22 03 20 O 34 048997 S 22 055504 O 34 048997 22 055504 Ruiterbos 33 59 05 S 22 02 43 O 33 984666 S 22 04514 O 33 984666 22 04514 Friemersheim 33 57 20 S 22 08 29 O 33 955571 S 22 141314 O 33 955571 22 141314Infrastruktuur WysigDie spoorlyn vanaf Kaapstad het Mosselbaai in 1905 bereik Die spoorlyne vanaf Bloemfontein en Port Elizabeth het twee jaar later gevolg Mosselbaai beskik ook oor die sewende grootste hawe in Suid Afrika Die breekwater en kaai is in 1912 gebou Die hawe is steeds in gebruik klein vaartuie verskeep nog produkte soos graan ingelegde vrugte en groente oker en aalwynsap van hier Munisipale gebied WysigDie Mosselbaai munisipale gebied is n raps oor die 2 000 km2 groot Gemengde boerdery word beoefen met produkte soos koring wol melk patats en ander groente en vrugte Mossgas WysigDie Mossgasprojek behels die wereld se tweede olie uit gas aanleg Dit aanleg is ontwerp om vir 30 jaar lank 25 000 vate petrol en diesel per dag te lewer uit gasvelde wat in 1985 85 km suidwes van Mosselbaai ontdek is Die platform is met 24 heipale geanker en is 220 m hoog Produksie het in 1991 by die Mossref raffinadery op land begin Die projek was omstrede aangesien die ekonomiese lewensvatbaarheid daarvan bevraagteken is Die poskantoorboom WysigDie bekendste witmelkhout Sideroxylon inerme is die poskantoorboom by Mosselbaai wat na raming ongeveer 600 jaar oud is Dit word as Suid Afrika se eerste posbus beskou Volgens oorlewering het Portugese soldate in 1500 n skoen met n brief aan die boom opgehang In die brief beskryf n skeepskaptein van die vloot Pedro d Ataide die verdrinking van Bartholomeus Diaz Hy wou die brief na Portugal stuur en het dit toe in die boom laat ophang met die hoop dat die brief sy bestemming sou bereik n Paar maande later ontdek n ander Portugees Joao da Nova die brief en neem dit saam huis toe Skeepswrakke Wysig9 Junie 1752 Die Deense skip Kroonprinses van Denemarke Fotogalery Wysig n Uitsig oor Mosselbaai se stadsentrum Mosselbaai se jaghawe Die Santosstrand Die posboom Munro s Corner Cottages Vuurtoring Bartholomeus Dias Museumkompleks Replika van Dias se karveel Kaap St Blaize ligtoringSien ook WysigGereformeerde kerk Mosselbaai Lys van dorpe in Suid Afrika Spookplekke in Suid AfrikaBron WysigErasmus B P J 1995 Op Pad in Suid Afrika Jonathan Ball Uitgewers ISBN 1 86842 026 4 Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Som van die hoofplekke KwaNonqaba Mossel Bay Isinyoka en Asazani Sensus 2011 https www mosselbayadvertiser com News Article General we boast 5 blue flag beaches 201910250913 Die wapen kom voor op n tabakkaart wat in 1931 uitgereik is Wes Kaapse Argief Mosselbaai Munisipale Notules 6 Oktober 1905 Kaap die Goeie Hoop Offisiele Koerant 3094 11 Augustus 1961 6 0 6 1 6 2 National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Mosselbaai en Toerisme inligting oor Mosselbaai op Wikivoyage Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Toerisme Buro Geargiveer 6 Oktober 2011 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Mosselbaai amp ol,