fbpx
Wikipedia

Moshe Lion

Moshe Lion[1] (Hebreeus: משה ליאון‬; gebore op 6 Oktober 1961 in Tel Aviv) is 'n Israelse entrepreneur, bestuurder en politikus wat aan die plaaslike Yerushalayim Shelanu-party behoort.

Moshe Lion
משה ליאון


Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Desember 2018
Voorafgegaan deur Nir Barkat

Persoonlike besonderhede
Gebore 6 Oktober 1961 (1961-10-06) (59 jaar oud)
Tel Aviv, Israel
Politieke party Likoed, Yerushalayim Shelanu
Kind(ers) 4
Religie Judaïsme
Diens/Tak Militêre rabbinaat

Sedert 4 Desember 2018 is hy die tiende burgemeester van Jerusalem (in 2013 het hy vergeefs geprobeer namens die Likoed-party burgemeester van die stad te word). Hy is die stad se eerste burgemeester van Sefardiese afkoms.

Lion het in die militêre rabbinaat van die Israeliese Weermag gedien en ekonomie en rekeningkunde gestudeer aan die Bar-Ilan Universiteit.

In 1990 het hy 'n CPA-ouditeur geword en in 1991 het hy saam met andere die finansiële adviesburo Yitzhaki & Co. opgerig (sedert 2017 is hy op pensioen).

Hy het as ekonomies adviseur gewerk vir Eerste Minister Benjamin Netanyahu en was bestuurder gewees van die Israelse spoorweë en die Jerusalem se ontwikkelingsorganisasie.

Sedert 2013 is hy 'n lid van die bestuur van die Jerusalem-munisipaliteit en sedert 2014 ook bestuursvoorsitter by die Mayanei HaYeshua Medies Sentrum in Bnei Brak.

Moshe Lion is getroud en het vier kinders.

Verwysings

  1. Agternaam ook geskryf as Leon.

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moshe Lion.
  • Die amptelike webwerf van Jerusalem
  • Grapevine: Stating the obvious, The Jerusalem Post, 28 Desember 2017
  • Moshe Lion: 'Put Jerusalem's Residents First', Arutz Sheva, 13 Oktober 2017


Voorafgegaan deur
Nir Barkat
Burgemeester van Jerusalem
2018 - nou
Opgevolg deur
'

Moshe Lion
moshe, lion, hebreeus, משה, ליאון, gebore, oktober, 1961, aviv, israelse, entrepreneur, bestuurder, politikus, plaaslike, yerushalayim, shelanu, party, behoort, משה, ליאוןburgemeester, jerusalemampsbekleërtermynaanvang4, desember, 2018voorafgegaan, deur, barka. Moshe Lion 1 Hebreeus משה ליאון gebore op 6 Oktober 1961 in Tel Aviv is n Israelse entrepreneur bestuurder en politikus wat aan die plaaslike Yerushalayim Shelanu party behoort Moshe Lion משה ליאוןBurgemeester van JerusalemAmpsbekleerTermynaanvang4 Desember 2018Voorafgegaan deur Nir BarkatPersoonlike besonderhedeGebore 6 Oktober 1961 1961 10 06 59 jaar oud Tel Aviv IsraelPolitieke party Likoed Yerushalayim ShelanuKind ers 4Religie JudaismeDiens Tak Militere rabbinaatSedert 4 Desember 2018 is hy die tiende burgemeester van Jerusalem in 2013 het hy vergeefs geprobeer namens die Likoed party burgemeester van die stad te word Hy is die stad se eerste burgemeester van Sefardiese afkoms Lion het in die militere rabbinaat van die Israeliese Weermag gedien en ekonomie en rekeningkunde gestudeer aan die Bar Ilan Universiteit In 1990 het hy n CPA ouditeur geword en in 1991 het hy saam met andere die finansiele adviesburo Yitzhaki amp Co opgerig sedert 2017 is hy op pensioen Hy het as ekonomies adviseur gewerk vir Eerste Minister Benjamin Netanyahu en was bestuurder gewees van die Israelse spoorwee en die Jerusalem se ontwikkelingsorganisasie Sedert 2013 is hy n lid van die bestuur van die Jerusalem munisipaliteit en sedert 2014 ook bestuursvoorsitter by die Mayanei HaYeshua Medies Sentrum in Bnei Brak Moshe Lion is getroud en het vier kinders Verwysings Wysig Agternaam ook geskryf as Leon Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moshe Lion Die amptelike webwerf van Jerusalem Grapevine Stating the obvious The Jerusalem Post 28 Desember 2017 Moshe Lion Put Jerusalem s Residents First Arutz Sheva 13 Oktober 2017 Voorafgegaan deurNir Barkat Burgemeester van Jerusalem2018 nou Opgevolg deur Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moshe Lion amp oldid 2385036,