×
Monique Steyn

Monique Steyn is 'n Afrikaanse sangeres en klavierspeler. Tydens die eerste Suid-Afrikaanse Idols-seisoen het sy onder die top-50 deelnemers geëindig. Haar debuutalbum, Ek val vir jou is in 2010 uitgereik. Haar debuutliedjie Sê My Hoe is ook op die CD Die Grootste Afrikaanse Sokkie Vol. 7 asook op die DVD 30 Goue Sokkie Treffers beskikbaar.

Monique Steyn
(voorheen MoniQue)
OorsprongPretoria
GenresAfrikaans/Pop
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem, klavier
Jare aktief2009 – nou
EtiketteSelect Musiek
Webwerf

Monique was die mentor van Wilha Carstens en Demi Lee Moore in die realiteitsmusiekkompetisie Die Kontrak op VIA op DStv. Wilha het uitgeval, maar Demi-Lee het gewen en die kontrak van 'n miljoen rand wat op die uiteindelike wenner gewag het, losgeslaan.

  • Ek val vir jou (2010)
  • Pienk Champagne (2011)
  • Mosaïek (2017)
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 03, 2021

monique, steyn, afrikaanse, sangeres, klavierspeler, tydens, eerste, suid, afrikaanse, idols, seisoen, onder, deelnemers, geëindig, haar, debuutalbum, 2010, uitgereik, haar, debuutliedjie, grootste, afrikaanse, sokkie, asook, goue, sokkie, treffers, beskikbaar. Monique Steyn is n Afrikaanse sangeres en klavierspeler Tydens die eerste Suid Afrikaanse Idols seisoen het sy onder die top 50 deelnemers geeindig Haar debuutalbum Ek val vir jou is in 2010 uitgereik Haar debuutliedjie Se My Hoe is ook op die CD Die Grootste Afrikaanse Sokkie Vol 7 asook op die DVD 30 Goue Sokkie Treffers beskikbaar Monique Steyn voorheen MoniQue OorsprongPretoriaGenresAfrikaans PopBeroep e SangeresInstrumenteStem klavierJare aktief2009 nouEtiketteSelect MusiekWebwerf 1 Monique was die mentor van Wilha Carstens en Demi Lee Moore in die realiteitsmusiekkompetisie Die Kontrak op VIA op DStv Wilha het uitgeval maar Demi Lee het gewen en die kontrak van n miljoen rand wat op die uiteindelike wenner gewag het losgeslaan Diskografie WysigEk val vir jou 2010 Pienk Champagne 2011 Mosaiek 2017 Sien ook WysigLys van Suid Afrikaanse musikanteEksterne skakels WysigMonique se tuisblad by Coleske Artists Monique se Facebook blad Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Monique Steyn amp ol,