×
Momentum

In fisika is die momentum van 'n voorwerp die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg.m/s.

Die momentum van die wit bal word aan die ander balle oorgedra.
p = m v [ k g m s ] {\displaystyle p=m\cdot v\qquad \left[{\frac {kg\cdot m}{s}}\right]}

Dit gee 'n aanduiding van hoe moeilik 'n rustende voorwerp in beweging gebring kan word, of 'n bewegende voorwerp tot stilstand gebring kan word.

Die behoud van momentum kan afgelei word van Newton se bewegingswette. Dit beteken dat 'n bewegende voorwerp sy momentum behou tensy 'n krag op die voorwerp inwerk.

Momentum is 'n Vektor.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 03, 2021

momentum, fisika, momentum, voorwerp, produk, voorwerp, massa, snelheid, word, gemeet, stelsel, eenhede, momentum, word, ander, balle, oorgedra, displaystyle, cdot, qquad, left, frac, cdot, right, aanduiding, moeilik, rustende, voorwerp, beweging, gebring, wor. In fisika is die momentum van n voorwerp die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI stelsel eenhede kg m s Die momentum van die wit bal word aan die ander balle oorgedra p m v k g m s displaystyle p m cdot v qquad left frac kg cdot m s right Dit gee n aanduiding van hoe moeilik n rustende voorwerp in beweging gebring kan word of n bewegende voorwerp tot stilstand gebring kan word Die behoud van momentum kan afgelei word van Newton se bewegingswette Dit beteken dat n bewegende voorwerp sy momentum behou tensy n krag op die voorwerp inwerk Momentum is n Vektor Kyk ook WysigEnergie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Momentum amp ol,