×
Mombasa

Mombasa

Kaart Vlag
Wapen
Land Kenia
Provinsie Coast
Koördinate 04°03′S39°40′O /4.050°S 39.667°O /-4.050; 39.667
Gestig op 11de eeu
Oppervlakte:
- Totaal 220 vk km
Hoogte bo seevlak 50 m
Bevolking:
- Totaal (2019) 1 208 333
- Bevolkingsdigtheid 5 492/vk km
Tydsone UTC+3
Burgemeester Ahmed Abubakar
Mohdhar

Mombasa is 'n kusstad van Kenia aan die Indiese Oseaan. Die stad staan bekend as die wit-en-bloustad, weens sy geboue se kleurskema. Mombasa is die land se oudste (ongeveer 900 n.C.) en die tweede grootste stad naas die hoofstad Nairobi, met 'n bevolking van 1 208 333 siele tydens die 2019-sensus. Die stad se oppervlakte is 295 km² en sy metropolitaanse gebied is die tweede grootste in die land, en het 'n bevolking van 3 528 940 inwoners.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

mombasa, kaart, vlagwapen, land, kenia, provinsie, coast, koördinate, gestig, 11de, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, 2019, bevolkingsdigtheid, tydsone, burgemeester, ahmed, abubakar, mohdhar, kusstad, kenia, indiese, oseaan, stad, staan. MombasaKaart VlagWapen Land Kenia Provinsie Coast Koordinate 04 03 S 39 40 O 4 050 S 39 667 O 4 050 39 667 Gestig op 11de eeu Oppervlakte Totaal 220 vk km Hoogte bo seevlak 50 m Bevolking Totaal 2019 1 208 333 Bevolkingsdigtheid 5 492 vk km Tydsone UTC 3 Burgemeester Ahmed Abubakar Mohdhar Mombasa is n kusstad van Kenia aan die Indiese Oseaan Die stad staan bekend as die wit en bloustad weens sy geboue se kleurskema Mombasa is die land se oudste ongeveer 900 n C en die tweede grootste stad naas die hoofstad Nairobi met n bevolking van 1 208 333 siele tydens die 2019 sensus Die stad se oppervlakte is 295 km en sy metropolitaanse gebied is die tweede grootste in die land en het n bevolking van 3 528 940 inwoners Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mombasa amp ol,