×
Mohammed

Mohammed of Moegammad (5708 Junie 632; Arabies: محمد, Muḥammad, [muħammad]) was ’n religieuse, politieke en militêre leier van Mekka. Hy het Arabië onder ’n Islamitiese regeringsvorm verenig. Die Moslems en Baha’i glo hy is ’n profeet van God. Die Moslems beskou hom as die hersteller van die onveranderde oorspronklike monoteïstiese geloof van Adam, Noag, Abraham, Moses, Jesus en ander profete.

Die Moskee van die Profeet in Medina omstreeks 1900.
Mohammed
Die naam Mohammed geskrif met Arabiese kalligrafie.
Gebore
Muḥammad ibn `Abd Allāh

ca. 29 Augustus 570
Sterf8 Junie 632
Medina (tans in Saoedi-Arabië)
NasionaliteitArabies
Bekend virStigter van Islam
EggenootKhadijah bint Khuwaylid (595–619)
Sawda bint Zamʿa (619–632)
Aisha bint Abi Bakr (619–632)
Hafsa bint Umar (624–632)
Zaynab bint Khuzayma (625–627)
Hind bint Abi Umayya (629–632)
Zaynab bint Jahsh (627–632)
Juwayriya bint al-Harith (628–632)
Ramlah bint Abi Sufyan (628–632)
Rayhana bint Zayd (629–631)
Safiyya bint Huyayy (629–632)
Maymuna bint al-Harith (630–632)
Maria al-Qibtiyya (630–632)
Kindersal-Qasim, `Abd-Allah, Ibrahim (seuns)
Zainab, Ruqayyah, Umm Kulthoom, Fatimah Zahra (dogters)
Ouer(s)`Abd Allah ibn `Abd al-Muttalib (vader)
Aminah (moeder)
Volgens die Islamitiese geloof het Mohammed die engel die eerste keer in die Hira-grot gesien.

Inhoud

Daar is geen bronne uit die tyd van Mohammed waaruit ’n lewensbeskrywing saamgestel kan word nie. Die oudste geskrif wat bekend is, is die Sira van Ibn Ishaq (byna 750); ander lewensbeskrywings is (gedeeltelik) daarop gebaseer.

Jeug

Mohammed is op 29 Augustus 570 n.C. in die Arabiese stad Mekka gebore; sy geboortedag word op Mawlid an-Nabi herdenk. Sy vader, wie se naam Abdullah was, het ’n maand voor Mohammed se geboorte gesterf. Sy moeder, Amina, is oorlede toe hy drie jaar oud was, en sy pleegmoeder, ’n Bedoeïen, toe hy ses was. Dus het sy oupa, Abd al-Muttalib, twee jaar lank vir hom gesorg. Na die afsterwe van sy oupa het sy oom, Abu Talib, vir hom gesorg – ook tydens Mohammed se volwasse lewe.

Profeetskap

In 610, toe Muhammad 40 jaar oud was, het hy na die berg Jabal an-Noer naby Mekka gestap. Volgens die Islamitiese geloof het die engel Gabriël hom in die Hira-grot op die berg ontmoet. Mohammed het flou geword toe hy die engel sien omdat hy verstom was oor hoe groot hy was. Die nag toe dit gebeur het, staan bekend as Laylat al-Qadr, maar die presiese datum is onbekend en word nie eens in die Koran genoem nie. Hieronder is wat die engel vir Mohammed gesê het:

Lees in die Naam van u Heer, die Skepper –
wat die mens uit ’n bloeddruppel skep.
Lees, want u Heer is die mees Eerbiedwaardige,
wat deur middel van die pen onderrig,
die mens leer wat hy nie geken het nie.

Toe Mohammed terug by die huis en sy vrou Khadijah kom, het hy vir haar alles vertel wat plaasgevind het. Daarna het hy nuwe openbaringe ontvang en opdrag gekry om die boodskap wat God aan hom gestuur het te verkondig. Toe Mohammed die eerste keer preek, was die meeste van Mekka se inwoners, wat destyds nog afgode aanbid het, nie baie ingenome nie. Maar daar was ook mense wat na sy prediking en boodskappe geluister het. Hulle was die eerste volgelinge van die nuwe Islamitiese godsdiens. Leiers van Mekka het Mohammed se aanhangers gestraf en gemartel. Party van die gelowiges is deur die Mekka-leiers die doodstraf opgelê. Mohammed het hierdie dade teengestaan en voortgegaan om Islam te bevorder.

  1. Die spelling wat in die Afrikaanse Koran gebruik word.
  1. (en) Amir Ali Syed (1902). "hoofstuk 1". (PDF). 54, College Street, Calcutta: S.K Lahiri & C0. p. 8.AS1-onderhoud: plek (link)
  2. (en) op Google Boeke deur John Adair
  3. Lamptey, Jerusha (5 Oktober 2012). . The New York Times (in Engels). vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op6 November 2012.
  4. Bill Warner (Augustus 2010). (in Engels). Political Islam. vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op6 November 2012.
  5. (en) Esposito (1998), bl. 12.
  6. (en) Esposito (2002b), bl. 4–5.
  7. (en) Peters, F.E. (2003). Islam: A Guide for Jews and Christians. Princeton University Press. p. 9. ISBN 0-691-11553-2.
  8. (en) Esposito, John (1998). Islam: The Straight Path (3de uitgawe). Oxford University Press. pp. 9, 12. ISBN 978-0-19-511234-4.
  9. (en) Amirul Hadi. Islam and state in Sumatra: a study of seventeenth-century Aceh. p. 128. ISBN 978-9004129825.
  10. (en) Marjo Buitelaar. Fasting and feasting in Morocco: women's participation in ramzan. p. 64. ISBN 978-0-85496-321-8.
  11. Dié stelling is in die Koran (Hoofstuk 96:1 – 5) beskikbaar


Profete van Islam, soos in die Koran genoem.
ʾĀdam Iederies Nūḥ Hüd Salih Ibrāhīm Loet Ismāʿīl Iṣḥāq Yāqub Yūsuf Ajjoeb
آدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوب
Adam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef Job

Suayb Mūsa Haroen Dhoelkifl Dawud Süleyman Iljas Al-Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿĪsā Mohammed
شعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى
Jetro Moses Aäron Esegiël Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes Jesus

Publikasie datum: September 10, 2021

mohammed, moegammad, nota, junie, arabies, محمد, muḥammad, muħammad, religieuse, politieke, militêre, leier, mekka, arabië, onder, islamitiese, regeringsvorm, verenig, moslems, baha, profeet, moslems, beskou, hersteller, onveranderde, oorspronklike, monoteïsti. Mohammed of Moegammad nota 1 570 8 Junie 632 Arabies محمد Muḥammad muħammad was n religieuse politieke en militere leier van Mekka 2 3 4 Hy het Arabie onder n Islamitiese regeringsvorm verenig Die Moslems en Baha i glo hy is n profeet van God Die Moslems beskou hom as die hersteller van die onveranderde oorspronklike monoteistiese geloof van Adam Noag Abraham Moses Jesus en ander profete 5 6 7 8 Die Moskee van die Profeet in Medina omstreeks 1900 MohammedDie naam Mohammed geskrif met Arabiese kalligrafie GeboreMuḥammad ibn Abd Allah ca 29 Augustus 570 1 Mekka tans in Saoedi Arabie Sterf8 Junie 632 Medina tans in Saoedi Arabie NasionaliteitArabiesBekend virStigter van IslamEggenootKhadijah bint Khuwaylid 595 619 Sawda bint Zamʿa 619 632 Aisha bint Abi Bakr 619 632 Hafsa bint Umar 624 632 Zaynab bint Khuzayma 625 627 Hind bint Abi Umayya 629 632 Zaynab bint Jahsh 627 632 Juwayriya bint al Harith 628 632 Ramlah bint Abi Sufyan 628 632 Rayhana bint Zayd 629 631 Safiyya bint Huyayy 629 632 Maymuna bint al Harith 630 632 Maria al Qibtiyya 630 632 Kindersal Qasim Abd Allah Ibrahim seuns Zainab Ruqayyah Umm Kulthoom Fatimah Zahra dogters Ouer s Abd Allah ibn Abd al Muttalib vader Aminah moeder Volgens die Islamitiese geloof het Mohammed die engel die eerste keer in die Hira grot gesien Inhoud 1 Lewensloop 1 1 Jeug 1 2 Profeetskap 2 Notas 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsLewensloop WysigDaar is geen bronne uit die tyd van Mohammed waaruit n lewensbeskrywing saamgestel kan word nie Die oudste geskrif wat bekend is is die Sira van Ibn Ishaq byna 750 ander lewensbeskrywings is gedeeltelik daarop gebaseer Jeug Wysig Mohammed is op 29 Augustus 570 n C 9 in die Arabiese stad Mekka gebore sy geboortedag word op Mawlid an Nabi herdenk Sy vader wie se naam Abdullah was het n maand voor Mohammed se geboorte gesterf Sy moeder Amina is oorlede toe hy drie jaar oud was en sy pleegmoeder n Bedoeien toe hy ses was Dus het sy oupa Abd al Muttalib twee jaar lank vir hom gesorg Na die afsterwe van sy oupa het sy oom Abu Talib vir hom gesorg ook tydens Mohammed se volwasse lewe Profeetskap Wysig In 610 toe Muhammad 40 jaar oud was het hy na die berg Jabal an Noer naby Mekka gestap Volgens die Islamitiese geloof het die engel Gabriel hom in die Hira grot op die berg ontmoet Mohammed het flou geword toe hy die engel sien omdat hy verstom was oor hoe groot hy was Die nag toe dit gebeur het staan bekend as Laylat al Qadr maar die presiese datum is onbekend en word nie eens in die Koran genoem nie 10 11 Hieronder is wat die engel vir Mohammed gese het Lees in die Naam van u Heer die Skepper wat die mens uit n bloeddruppel skep Lees want u Heer is die mees Eerbiedwaardige wat deur middel van die pen onderrig die mens leer wat hy nie geken het nie 12 Toe Mohammed terug by die huis en sy vrou Khadijah kom het hy vir haar alles vertel wat plaasgevind het Daarna het hy nuwe openbaringe ontvang en opdrag gekry om die boodskap wat God aan hom gestuur het te verkondig Toe Mohammed die eerste keer preek was die meeste van Mekka se inwoners wat destyds nog afgode aanbid het nie baie ingenome nie Maar daar was ook mense wat na sy prediking en boodskappe geluister het Hulle was die eerste volgelinge van die nuwe Islamitiese godsdiens Leiers van Mekka het Mohammed se aanhangers gestraf en gemartel Party van die gelowiges is deur die Mekka leiers die doodstraf opgele Mohammed het hierdie dade teengestaan en voortgegaan om Islam te bevorder Notas Wysig Die spelling wat in die Afrikaanse Koran gebruik word Verwysings Wysig en Amir Ali Syed 1902 hoofstuk 1 The spirit of Islam or The life and teachings of Mohammed PDF 54 College Street Calcutta S K Lahiri amp C0 p 8 AS1 onderhoud plek link en The Leadership of Muhammad op Google Boeke deur John Adair Lamptey Jerusha 5 Oktober 2012 From Its Earliest Days Islam Respects Plurality The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020 Besoek op 6 November 2012 Bill Warner Augustus 2010 Mohammed in Engels Political Islam Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016 Besoek op 6 November 2012 en Esposito 1998 bl 12 en Esposito 2002b bl 4 5 en Peters F E 2003 Islam A Guide for Jews and Christians Princeton University Press p 9 ISBN 0 691 11553 2 en Esposito John 1998 Islam The Straight Path 3de uitgawe Oxford University Press pp 9 12 ISBN 978 0 19 511234 4 http www nndb com people 673 000044541 en Amirul Hadi Islam and state in Sumatra a study of seventeenth century Aceh p 128 ISBN 978 9004129825 en Marjo Buitelaar Fasting and feasting in Morocco women s participation in ramzan p 64 ISBN 978 0 85496 321 8 Die stelling is in die Koran Hoofstuk 96 1 5 beskikbaarEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mohammed en Muhammad Encyclopaedia Britannica Besoek op 23 Augustus 2019 Profete van Islam soos in die Koran genoem ʾAdam Iederies Nuḥ Hud Salih Ibrahim Loet Ismaʿil Iṣḥaq Yaqub Yusuf Ajjoebآدم ادريس نوح هود صالح إبراهيم لوط اسمعيل اسحاق يعقوب يوسف أيوبAdam Henog Noag Eber Selag Abraham Lot Ismael Isak Jakob Josef JobSuayb Musa Haroen Dhoelkifl Dawud Suleyman Iljas Al Yasa Yunus Zakarija Jahja ʿisa Mohammedشعيب موسى هارون ذو الكفل داود سليمان إلياس اليسع يونس زكريا يحيى عيسى Jetro Moses Aaron Esegiel Dawid Salomo Elija Elisa Jona Sagaria Johannes JesusOntsluit van https af wikipedia org w index php title Mohammed amp ol,