fbpx
Wikipedia

Mnemosune

Mnemosune (Grieks: Mνημοσύνη) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van geheue. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die ma van die Muses by Zeus. Sy en Zeus het nege nagte agtereenvolgens bymekaar geslaap en so die nege Muses verwek.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mnemosyne

Mnemosune
mnemosune, grieks, mνημοσύνη, griekse, mitologie, titaanse, godin, verpersoonliking, geheue, dogter, uranos, gaia, muses, zeus, zeus, nege, nagte, agtereenvolgens, bymekaar, geslaap, nege, muses, verwek, verwysings, wysighierdie, artikel, merendeels, vertaal, . Mnemosune Grieks Mnhmosynh was in die Griekse mitologie n Titaanse godin en die verpersoonliking van geheue Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die ma van die Muses by Zeus Sy en Zeus het nege nagte agtereenvolgens bymekaar geslaap en so die nege Muses verwek Verwysings WysigHierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia artikel en Mnemosyne Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mnemosune amp oldid 1998057,