×
Misuzulu Zulu

Misuzulu Zulu kaZwelithini (gebore op 23 September 1974 in Hlabisa, KwaZulu (nou KwaZulu-Natal, Suid-Afrika) is die huidige koning van die Zoeloenasie (Zoeloe: Ingonyama yamaZulu, letterlik: "Zoeloeleeu"). Hy het sy oorlede vader, koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu, op 7 Mei 2021 opgevolg.

Misuzulu Zulu
Koning van die Zoeloenasie
Misuzulu Zulu in 2021
Dinastie Huis van die Zoeloe
Bewind 7 Mei 2021 – hede
Volle naam Misuzulu Zulu kaZwelithini
Ander titels Ingonyama yamaZulu, Isilo samaBandla
Gebore 23 September 1974 (1974-09-23) (47 jaar oud)
Hlabisa, KwaZulu (nou KwaZulu-Natal)
Voorganger Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Kinders 1
Vader Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Moeder Mantfombi Dlamini

Die grondwet van Suid-Afrika erken tradisionele leiers in Suid-Afrika en die koning se rol is veral seremonieel van aard; hy beskik oor geen politieke mag nie. Die hof in Nongoma word uit die begroting van die KwaZulu-Natalse provinsiale wetgewer betaal.

Misuzulu Zulu kaZwelithini is op 23 September 1974 in Hlabisa gebore, in die destydse "Bantoestan" KwaZulu wat nou deel vorm van die Suid-Afrikaanse KwaZulu-Natal-provinsie. Hy is die oudste oorlewende seun van Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu en sy hoofvrou Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu (1953–2021). Laasgenoemde was 'n dogter van Sobhuza II en die suster van Mswati III, die huidige koning van die onafhanklike koninkryk Eswatini. Mswati III is dus Misuzulu Zulu kaZwelithini se oom.

Hy is ongetroud en het 'n seun.

  1. (en) Zimasa Matiwane (7 Mei 2021). . TimesLIVE. Besoek op8 Mei 2021.
  2. (en) . Reuters. 30 April 2021. Besoek op8 Mei 2021.
  3. (en) . BBC. Besoek op8 Mei 2021.
  4. (en) Nokwanda Ncwane (19 Maart 2021). . The South African. Besoek op8 Mei 2021.
Voorafgegaan deur
Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Koning van die Zoeloenasie
2021–hede
Opgevolg deur
Posbekleër

Publikasie datum: September 26, 2021

misuzulu, zulu, kazwelithini, gebore, september, 1974, hlabisa, kwazulu, kwazulu, natal, suid, afrika, huidige, koning, zoeloenasie, zoeloe, ingonyama, yamazulu, letterlik, zoeloeleeu, oorlede, vader, koning, goodwill, zwelithini, kabhekuzulu, 2021, opgevolg, . Misuzulu Zulu kaZwelithini gebore op 23 September 1974 in Hlabisa KwaZulu nou KwaZulu Natal Suid Afrika is die huidige koning van die Zoeloenasie Zoeloe Ingonyama yamaZulu letterlik Zoeloeleeu Hy het sy oorlede vader koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu op 7 Mei 2021 opgevolg 1 Misuzulu ZuluKoning van die ZoeloenasieMisuzulu Zulu in 2021Dinastie Huis van die ZoeloeBewind 7 Mei 2021 hedeVolle naam Misuzulu Zulu kaZwelithiniAnder titels Ingonyama yamaZulu Isilo samaBandlaGebore 23 September 1974 1974 09 23 47 jaar oud Hlabisa KwaZulu nou KwaZulu Natal Voorganger Goodwill Zwelithini kaBhekuzuluKinders 1Vader Goodwill Zwelithini kaBhekuzuluMoeder Mantfombi Dlamini Die grondwet van Suid Afrika erken tradisionele leiers in Suid Afrika en die koning se rol is veral seremonieel van aard hy beskik oor geen politieke mag nie Die hof in Nongoma word uit die begroting van die KwaZulu Natalse provinsiale wetgewer betaal Biografie WysigMisuzulu Zulu kaZwelithini is op 23 September 1974 in Hlabisa gebore in die destydse Bantoestan KwaZulu wat nou deel vorm van die Suid Afrikaanse KwaZulu Natal provinsie Hy is die oudste oorlewende seun van Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu en sy hoofvrou Shiyiwe Mantfombi Dlamini Zulu 1953 2021 Laasgenoemde was n dogter van Sobhuza II en die suster van Mswati III die huidige koning van die onafhanklike koninkryk Eswatini 2 Mswati III is dus Misuzulu Zulu kaZwelithini se oom 3 Hy is ongetroud en het n seun 4 Verwysings Wysig en Zimasa Matiwane 7 Mei 2021 Chaos at royal palace as Prince Misuzulu Zulu named new Zulu king TimesLIVE Besoek op 8 Mei 2021 en South Africa s Zulu regent Queen Dlamini Zulu dies at 65 Reuters 30 April 2021 Besoek op 8 Mei 2021 en South Africa s Zulu royals Who s who in the fight for the throne BBC Besoek op 8 Mei 2021 en Nokwanda Ncwane 19 Maart 2021 King Goodwill Zwelithini Who is next in line for the throne The South African Besoek op 8 Mei 2021 Voorafgegaan deur Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu Koning van die Zoeloenasie 2021 hede Opgevolg deur PosbekleerOntsluit van https af wikipedia org w index php title Misuzulu Zulu amp ol,