×
Missouri

Missouri (Engels: State of Missouri) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met 'n bevolking van 6,1 miljoen. Die hoofstad is Jefferson City en die grootste stad is Kansas City. St. Louis is die grootste metropolitaanse gebied.

Deelstaat Missouri
Vlag van Missouri Seël
Bynaam(e): The Show-Me-State
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Jefferson City
Grootste stad Kansas City
Area 26ste in die V.S.
- Totaal 180 533 km2
- Wydte 385 km
- Lengte 480 km
- Water 2 119 km2
- % water 1,17 %
- Breedtegraad 36° N tot 40° 37′ N
- Lengtegraad 89° 6′ W tot 95° 46′ W
Bevolking 30ste in die V.S.
- Totaal 6 021 988 (2012 skatting)
- Digtheid 33,17/km2
18de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Taum Sauk-berg
540 m
- Gemiddeld 240 m
- Laagste punt Saint Francis-Rivier by Arkansas-grens
70 m
Toetrede tot die Unie 10 Augustus 1821 (24ste)
Goewerneur Eric Greitens (R)
Luitenant-Goewerneur Mike Parson (R)
Wetgewer Missouri Algemene Vergadering
- Hoërhuis Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Roy Blunt (R)
Josh Hawley (R)
Tydsone UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings MO US-MO
Webblad

Missouri is die 24ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Missouri word in die noorde deur Iowa, in die ooste deur Illinois en Kentucky, in die suide deur Arkansas, en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens.

Missouri se bynaam is The Show-Me-State.

Toerisme

    Geskiedenis

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: September 26, 2021

      missouri, engels, state, deelstaat, midweste, verenigde, state, bevolking, miljoen, hoofstad, jefferson, city, grootste, stad, kansas, city, louis, grootste, metropolitaanse, gebied, deelstaat, vlag, seëlbynaam, show, stateamptelike, taal, engelshoofstad, jeff. Missouri Engels State of Missouri is n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met n bevolking van 6 1 miljoen Die hoofstad is Jefferson City en die grootste stad is Kansas City St Louis is die grootste metropolitaanse gebied Deelstaat MissouriVlag van Missouri SeelBynaam e The Show Me StateAmptelike taal e EngelsHoofstad Jefferson CityGrootste stad Kansas CityArea 26ste in die V S Totaal 180 533 km2 Wydte 385 km Lengte 480 km Water 2 119 km2 water 1 17 Breedtegraad 36 N tot 40 37 N Lengtegraad 89 6 W tot 95 46 WBevolking 30ste in die V S Totaal 6 021 988 2012 skatting Digtheid 33 17 km2 18de in die V S Hoogte Hoogste punt Taum Sauk berg 540 m Gemiddeld 240 m Laagste punt Saint Francis Rivier by Arkansas grens 70 mToetrede tot die Unie 10 Augustus 1821 24ste Goewerneur Eric Greitens R Luitenant Goewerneur Mike Parson R Wetgewer Missouri Algemene Vergadering Hoerhuis Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Roy Blunt R Josh Hawley R Tydsone UTC 6 Somertyd 5Afkortings MO US MOWebblad www mo gov Missouri is die 24ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Missouri word in die noorde deur Iowa in die ooste deur Illinois en Kentucky in die suide deur Arkansas en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens Missouri se bynaam is The Show Me State Eksterne skakels WysigToerismeVisit MissouriGeskiedenisThe State Historical Society of Missouri Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Missouri amp ol,