fbpx
Wikipedia

Minority Front

Die Minority Front is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die eerste leier was Amichand Rajbansi tot by sy dood op 29 Desember 2011. Alhoewel die party voorhou om minderheidsgroepe in Suid-Afrika te verteenwoordig kom steun vir die party hoofsaaklik uit die Indiërgemeenskap in Suid-Afrika. Die party se grootste steunbasis is in KwaZulu-Natal, veral in Durban wat die kulturele en demografiese sentrum van Suid-Afrika se Indiërgemeenskap is.

Minority Front
MF

Leier Shameen Thakur-Rajbansi
Gestig November 1993
Hoofkwartier Chatsworth, KwaZulu-Natal
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Rooi, blou
Webblad www.mf.org.za

Die party is in November 1993 gestig as opvolger van die National People's Party wat in die destydse Driekamerparlement gedien het. Hulle behaal 0,07% van die stemme tydens die eerste volledig demokratiese parlementsverkiesing van April 1994. Tydens die verkiesing van 1999 bekom hulle hul eerste parlementêre setel.

Na Rajbansi se dood is sy weduwee, Shameen Thakur-Rajbansi in Januarie 2012 as leier aangewys.[1] Dit gee aanleiding tot 'n familie- en leierskap-twis. Rajbansi se seun (Vimal) en sy eerste vrou (Asha Devi Rajbansi) vra haar om as leier te bedank. Roy Bhoola word daarna tydens 'n wegbreek-konferensie as leier aangewys, maar dit hou nie lank water nie.[2][3]

Verkiesingsresultate

Nasionale verkiesings

Verkiesing Stemme % Setels
2019   11,961 0.07 0
2014   22,589 0.25   0
2009   43,474   0.25   1
2004   55,267   0.35   2
1999   48,277   0.30   1
1994 13,433 0.07 0

Munisipale verkiesings

Verkiesing Stemme %
2016   13,407   0.03%
2011   113,195   0.4%
2006 84,785 0.3%
2000 0.3%

Sien ook

Verwysings

  1. . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013. Besoek op 1 Desember 2013.
  2. http://www.thepost.co.za/minority-front-factions-causes-friction-1.1371623
  3. http://www.iol.co.za/news/politics/rajbansi-is-ousted-as-head-of-minority-front-1.1425642

Eksterne skakel


Minority Front
minority, front, politieke, party, suid, afrika, eerste, leier, amichand, rajbansi, dood, desember, 2011, alhoewel, party, voorhou, minderheidsgroepe, suid, afrika, verteenwoordig, steun, party, hoofsaaklik, indiërgemeenskap, suid, afrika, party, grootste, ste. Die Minority Front is n politieke party in Suid Afrika Die eerste leier was Amichand Rajbansi tot by sy dood op 29 Desember 2011 Alhoewel die party voorhou om minderheidsgroepe in Suid Afrika te verteenwoordig kom steun vir die party hoofsaaklik uit die Indiergemeenskap in Suid Afrika Die party se grootste steunbasis is in KwaZulu Natal veral in Durban wat die kulturele en demografiese sentrum van Suid Afrika se Indiergemeenskap is Minority FrontMFLeier Shameen Thakur RajbansiGestig November 1993Hoofkwartier Chatsworth KwaZulu NatalInternasionale affiliasie GeenAmptelike kleure Rooi blouWebblad www wbr mf wbr org wbr zaDie party is in November 1993 gestig as opvolger van die National People s Party wat in die destydse Driekamerparlement gedien het Hulle behaal 0 07 van die stemme tydens die eerste volledig demokratiese parlementsverkiesing van April 1994 Tydens die verkiesing van 1999 bekom hulle hul eerste parlementere setel Na Rajbansi se dood is sy weduwee Shameen Thakur Rajbansi in Januarie 2012 as leier aangewys 1 Dit gee aanleiding tot n familie en leierskap twis Rajbansi se seun Vimal en sy eerste vrou Asha Devi Rajbansi vra haar om as leier te bedank Roy Bhoola word daarna tydens n wegbreek konferensie as leier aangewys maar dit hou nie lank water nie 2 3 Inhoud 1 Verkiesingsresultate 1 1 Nasionale verkiesings 1 2 Munisipale verkiesings 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelVerkiesingsresultate WysigNasionale verkiesings Wysig Verkiesing Stemme Setels2019 11 961 0 07 02014 22 589 0 25 02009 43 474 0 25 12004 55 267 0 35 21999 48 277 0 30 11994 13 433 0 07 0Munisipale verkiesings Wysig Verkiesing Stemme 2016 13 407 0 03 2011 113 195 0 4 2006 84 785 0 3 2000 0 3 Sien ook WysigLys van politieke partye in Suid AfrikaVerwysings Wysig argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2013 Besoek op 1 Desember 2013 http www thepost co za minority front factions causes friction 1 1371623 http www iol co za news politics rajbansi is ousted as head of minority front 1 1425642Eksterne skakel Wysig en Minority Front Geargiveer 17 Junie 2010 op Wayback Machine Amptelike webwerf Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Minority Front amp oldid 2439247,