×
Mikrogolf
Hierdie artikel handel oor die elektromagnetiese golf. Vir die kooktoerusting, sien mikrogolfoond.

Mikrogolwe is 'n vorm van elektromagnetiese straling met golflengtes wat wissel van so lank as een meter tot so kort as een millimeter, of anders gestel, met frekwensies tussen 300 MHz (0,3 GHz) en 300 GHz. Hierdie breë definisie sluit beide UHF (Ultra hoë frekwensie) en EHF (millimeter golwe) in, en verskeie bronne gebruik verskillende grense. In alle gevalle, sluit mikrogolf die hele SHF (superhoë frekwensie) band (3-30 GHz, of 10-1 cm) in, met radiofrekwensie (RF)-ingenieurswese wat dikwels die onderste grens op 1 GHz (30 cm) en die boonste op sowat 100 GHz (3 mm) plaas.

Die voorvoegsel "mikro-" in "mikrogolf" is nie bedoel om 'n golflengte in die mikrometerreeks voor te stel nie. Dit dui daarop dat mikrogolwe "klein" is in vergelyking met tipiese radiogolwe, en dat hulle korter golflengtes besit. Die grense tussen die ver infrarooi lig, terahertz-straling, mikrogolwe, en ultra-hoë-frekwensie radiogolwe is redelik arbitrêr en is onder andere gebruik in verskillende studierigtings.

Ligvergelyking
Naam Golflengte Frekwensie (Hz) Fotonenergie (eV)
Gammastraal Minder as 0,01 nm Meer as 10 EHz 124 keV – 300+ GeV
X-straal 0,01 nm – 10 nm 30 EHz – 30 PHz 124 eV – 124 keV
Ultraviolet 10 nm – 380 nm 30 PHz – 790 THz 3,3 eV – 124 eV
Sigbare lig 380 nm–700 nm 790 THz – 430 THz 1,7 eV – 3,3 eV
Infrarooi 700 nm – 1 mm 430 THz – 300 GHz 1,24 meV – 1,7 eV
Mikrogolf 1 mm – 1 meter 300 GHz – 300 MHz 1,24 µeV – 1,24 meV
Radiogolf 1 m – 100 000 km 300 GHz – 3 Hz 12,4 feV – 1,24 meV

Mikrogolftegnologie word wyd gebruik vir punt-tot-punt telekommunikasie (d.w.s. nie-uitsendinggebruike). Mikrogolwe is veral geskik vir hierdie gebruik, aangesien hulle maklik gefokus kan word in nouer bande as radiogolwe, sodat frekwensie hergebruik kan word; hul relatief hoër frekwensie laat breër bandwydte en 'n hoër data-oordragkoers toe. Antennagroottes is kleiner as by laer frekwensies omdat antennagrootte omgekeerd eweredig is aan die oordragfrekwensie. Mikrogolwe word ook gebruik in ruimtetuigkommunikasie, en baie van die wêreld se data-, TV- en telefoonkommunikasie word oor lang afstande deur mikrogolwe gedra tussen grondinstallasies en kommunikasiesatelliete. Mikrogolwe word ook in mikrogolfoonde en in radartegnologie ingespan.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.

Publikasie datum: September 26, 2021

mikrogolf, hierdie, artikel, handel, elektromagnetiese, golf, kooktoerusting, sien, mikrogolfoond, mikrogolwe, vorm, elektromagnetiese, straling, golflengtes, wissel, lank, meter, kort, millimeter, anders, gestel, frekwensies, tussen, hierdie, breë, definisie,. Hierdie artikel handel oor die elektromagnetiese golf Vir die kooktoerusting sien mikrogolfoond Mikrogolwe is n vorm van elektromagnetiese straling met golflengtes wat wissel van so lank as een meter tot so kort as een millimeter of anders gestel met frekwensies tussen 300 MHz 0 3 GHz en 300 GHz Hierdie bree definisie sluit beide UHF Ultra hoe frekwensie en EHF millimeter golwe in en verskeie bronne gebruik verskillende grense In alle gevalle sluit mikrogolf die hele SHF superhoe frekwensie band 3 30 GHz of 10 1 cm in met radiofrekwensie RF ingenieurswese wat dikwels die onderste grens op 1 GHz 30 cm en die boonste op sowat 100 GHz 3 mm plaas Die voorvoegsel mikro in mikrogolf is nie bedoel om n golflengte in die mikrometerreeks voor te stel nie Dit dui daarop dat mikrogolwe klein is in vergelyking met tipiese radiogolwe en dat hulle korter golflengtes besit Die grense tussen die ver infrarooi lig terahertz straling mikrogolwe en ultra hoe frekwensie radiogolwe is redelik arbitrer en is onder andere gebruik in verskillende studierigtings LigvergelykingNaam Golflengte Frekwensie Hz Fotonenergie eV Gammastraal Minder as 0 01 nm Meer as 10 EHz 124 keV 300 GeVX straal 0 01 nm 10 nm 30 EHz 30 PHz 124 eV 124 keVUltraviolet 10 nm 380 nm 30 PHz 790 THz 3 3 eV 124 eVSigbare lig 380 nm 700 nm 790 THz 430 THz 1 7 eV 3 3 eVInfrarooi 700 nm 1 mm 430 THz 300 GHz 1 24 meV 1 7 eVMikrogolf 1 mm 1 meter 300 GHz 300 MHz 1 24 µeV 1 24 meVRadiogolf 1 m 100 000 km 300 GHz 3 Hz 12 4 feV 1 24 meVGebruike WysigMikrogolftegnologie word wyd gebruik vir punt tot punt telekommunikasie d w s nie uitsendinggebruike Mikrogolwe is veral geskik vir hierdie gebruik aangesien hulle maklik gefokus kan word in nouer bande as radiogolwe sodat frekwensie hergebruik kan word hul relatief hoer frekwensie laat breer bandwydte en n hoer data oordragkoers toe Antennagroottes is kleiner as by laer frekwensies omdat antennagrootte omgekeerd eweredig is aan die oordragfrekwensie Mikrogolwe word ook gebruik in ruimtetuigkommunikasie en baie van die wereld se data TV en telefoonkommunikasie word oor lang afstande deur mikrogolwe gedra tussen grondinstallasies en kommunikasiesatelliete Mikrogolwe word ook in mikrogolfoonde en in radartegnologie ingespan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mikrogolf amp ol,