×
Metaan
Eienskappe

Algemeen

Naam Metaan
Chemiese formule CH4
Molêre massa 16.04 g/mol
CAS-nommer
Fasegedrag
Smeltpunt -182 °C
Kookpunt -164 °C
Digtheid 0.66 kg/m³
Oplosbaarheid
Henry se konstante 1,3 x 10-3 [L/mol.atm] 1750 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van 'n koolwaterstof, en die eerste in die reeks van die alkane. Dit is 'n gas (teen standaard temperatuur en druk) met die chemiese formule van CH4. Egte metaan is reukloos, maar in die praktyk word byprodukte gebruik om dit moontlik te maak om metaangas lekke betyds op te spoor.

Inhoud

Metaan is 'n belangrike brandstof. As een molekule metaan verbrand word in die teenwoordigheid van suurstof word een molekule CO2 en twee molekules H2O (water) vrygestel: CH4 + 2O2 → CO2 + 2H2O

Behalwe verbranding is metaan nie baie reaktief nie. Dit reageer byvoorbeeld nie met sterke sure of basisse nie. Met 'n halogeen soos chloor is lig nodig om die chloormolekuul in twee radikale chlooratome te breek. Hierdie radikale tas 'n C-H binding aan:

C l 2 + h ν 2 C l {\displaystyle Cl_{2}+h\nu \to 2Cl\bullet }

Hierdie radikale tas 'n C-H binding van metaan aan:

C l + C H 4 H C l + C H 3 {\displaystyle Cl\bullet +CH_{4}\to HCl+\bullet CH_{3}}

Die gevormde metielradikaal is baie reaktief en kan byvoorbeeld met 'n chloorradikaal reageer en metielchloried vorm:

C l + C H 3 C H 3 C l {\displaystyle Cl\bullet +\bullet CH_{3}\to CH_{3}Cl}

Soms kan dit nogtans ook met 'n ander metielradikaal reageer en 'n etaanmolekuul vorm:

2 C H 3 C H 3 C H 3 {\displaystyle 2CH_{3}\bullet \to CH_{3}CH_{3}}

Metaan is een van die gasse wat verantwoordelik is vir aardverwarming, en is veroorsaak ongeveer 21 keer meer aardverwarming as koolstof dioksied (CO2) per volume, en dit is die rede waarom dit gewoonlik by groot aanlegte verbrand word eerder as om dit in die atmosfeer vry te stel.

  • Vleilande
  • Oseane en groot watermassas
  • Diere ontlasting
  • Natuurlike gas vrygestel tydens die ontginning van olie en steenkool
  • Rys boerdery
  • Vullishope
  • Entiriese fermentasie
  • Verbranding van biomassas

Metaan is 'n belangrike komponent van die atmosfeer van die Saturnusmaan Titaan en daar is op die oppervlakte mere wat uit metaan, etaan en stikstof bestaan. Die molfraksie van die gas in die atmosfeer is deur die Huygens gaschromatagraaf-massaspektrometer (GCMS) bepaal. Van 32-146 km hoogte is dit uniform 0,014 ± 0,0007. In die troposfeer neem dit toe tot 0,049±0.00025 op 'n hoogte van 8 km en dit bly so tot die oppervlak. Op 16-14 km hoogte is die meting dalk versteur deur 'n druppeltjie vloeibare (of vaste) metaan wat die GCMS bereik het. Op hierdie hoogte bestaan dalk 'n metaannewel.

  1. .
  2. Titan from Cassini-HuygensRobert Brown, Jean Pierre Lebreton, Hunter Waite Springer Science & Business Media, 2009, ISBN 1-4020-9215-6, ISBN 978-1-4020-9215-2
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 04, 2021

metaan, eienskappe, algemeennaam, chemiese, formule, ch4molêre, massa, molcas, nommerfasegedragsmeltpunt, ckookpunt, cdigtheid, oplosbaarheid, henry, konstante, 1750, suur, basis, eienskappepkaveiligheidflitspunttensy, anders, vermeld, alle, data, standaardtem. Eienskappe AlgemeenNaam MetaanChemiese formule CH4Molere massa 16 04 g molCAS nommerFasegedragSmeltpunt 182 CKookpunt 164 CDigtheid 0 66 kg m Oplosbaarheid Henry se konstante 1 3 x 10 3 L mol atm 1750 K 1 Suur basis eienskappepKaVeiligheidFlitspuntTensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en druk toestande Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van n koolwaterstof en die eerste in die reeks van die alkane Dit is n gas teen standaard temperatuur en druk met die chemiese formule van CH4 Egte metaan is reukloos maar in die praktyk word byprodukte gebruik om dit moontlik te maak om metaangas lekke betyds op te spoor Inhoud 1 Chemie 2 Groenhuisgas 3 Bronne van metaangas 4 Titaan 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsChemie WysigMetaan is n belangrike brandstof As een molekule metaan verbrand word in die teenwoordigheid van suurstof word een molekule CO2 en twee molekules H2O water vrygestel CH4 2O2 CO2 2H2O Behalwe verbranding is metaan nie baie reaktief nie Dit reageer byvoorbeeld nie met sterke sure of basisse nie Met n halogeen soos chloor is lig nodig om die chloormolekuul in twee radikale chlooratome te breek Hierdie radikale tas n C H binding aan C l 2 h n 2 C l displaystyle Cl 2 h nu to 2Cl bullet Hierdie radikale tas n C H binding van metaan aan C l C H 4 H C l C H 3 displaystyle Cl bullet CH 4 to HCl bullet CH 3 Die gevormde metielradikaal is baie reaktief en kan byvoorbeeld met n chloorradikaal reageer en metielchloried vorm C l C H 3 C H 3 C l displaystyle Cl bullet bullet CH 3 to CH 3 Cl Soms kan dit nogtans ook met n ander metielradikaal reageer en n etaanmolekuul vorm 2 C H 3 C H 3 C H 3 displaystyle 2CH 3 bullet to CH 3 CH 3 Groenhuisgas WysigMetaan is een van die gasse wat verantwoordelik is vir aardverwarming en is veroorsaak ongeveer 21 keer meer aardverwarming as koolstof dioksied CO2 per volume en dit is die rede waarom dit gewoonlik by groot aanlegte verbrand word eerder as om dit in die atmosfeer vry te stel Bronne van metaangas WysigVleilande Oseane en groot watermassas Diere ontlasting Natuurlike gas vrygestel tydens die ontginning van olie en steenkool Rys boerdery Vullishope Entiriese fermentasie Verbranding van biomassasTitaan WysigMetaan is n belangrike komponent van die atmosfeer van die Saturnusmaan Titaan en daar is op die oppervlakte mere wat uit metaan etaan en stikstof bestaan Die molfraksie van die gas in die atmosfeer is deur die Huygens gaschromatagraaf massaspektrometer GCMS bepaal Van 32 146 km hoogte is dit uniform 0 014 0 0007 In die troposfeer neem dit toe tot 0 049 0 00025 op n hoogte van 8 km en dit bly so tot die oppervlak Op 16 14 km hoogte is die meting dalk versteur deur n druppeltjie vloeibare of vaste metaan wat die GCMS bereik het Op hierdie hoogte bestaan dalk n metaannewel 2 Verwysings Wysig NIST Sander Titan from Cassini Huygens Robert Brown Jean Pierre Lebreton Hunter Waite Springer Science amp Business Media 2009 ISBN 1 4020 9215 6 ISBN 978 1 4020 9215 2Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Metaan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Metaan amp ol,