×
Metaal

'n Metaal is 'n materiaal wat, as dit vars voorberei, gepoleer of gebreek is, 'n glansryke voorkoms het. Dit is 'n goeie geleier van elektrisiteit en hitte. Metale is gewoonlik smeebaar (dit kan in dun velle gehamer word) of rekbaar (kan in drade getrek word). 'n Metaal kan 'n chemiese element soos yster wees; 'n legering soos vlekvrye staal; of 'n molekulêre verbinding soos polimeer swawelnitrid.

Gloeiende, warm metaal.

In die vorm van 'n chemiese element, kom dit voor uit een van die volgende reekse in die periodieke tabel van die elemente:

In die periodieke tabel bevind hierdie element hulself links van die semi-metale, of metalloïde. Die metalloïde is op 'n diagonale geleë, van boor (B) tot polonium (Po).

Enkele algemeen bekende metaalsoorte is: yster, aluminium, koper, chroom, nikkel, lood, sink, tin, goud en silwer.

Inhoud

Chemiese eienskappe

Die belangrikste kenmerk van metale is hul klein elektronegatiwiteit. As gevolg van hierdie klein elektronegatiwiteitswaardes bind hul elektrone nie sterk aan die kern nie, en vorm gevolglik maklik positiefgelaaide ione en kan hulle met stowwe reageer wat negatiefgelaaide ione vorm, wat 'n sout as produk tot gevolg het.

Die meeste metale is chemies stabiel. Metale uit die reekse van die alkalimetale (byvoorbeeld natrium) en aardalkalimetale (byvoorbeeld magnesium) is egter heel reaktief.

Hoe edeliker 'n metaal is, hoe moeiliker reageer dit. Metale wat nie met suurstof en water reageer nie, en dus geen korrosie vertoon nie, noem mens "edel". "Onedele metale" vertoon wel korrosie. Daar bestaan ook metale wat erg gemaklik met water reageer; hierdie heet die "erg onedele metale" (byvoorbeeld natrium en kalium).

Die edelmetale, byvoorbeeld goud, silwer en platinum, is chemies inert. Hulle reageer nie geredelik met ander stowwe nie.

Fisiese eienskappe

Metaalwaterbak vir godsdienstige gebruik teen 'n muur.

Metale besit 'n aantal kenmerkende fisiese eienskappe:

Hierdie eienskappe is hoofsaaklik as gevolg van die losse binding van die buitenste elektronskil van die metale sodat in die praktyk die metaal se atome ingebed is in een gemeenskaplike elektronwolk.

Yster, nikkel en enkele andere metale en allooie kan magneties gemaak word. Sien hiervoor ferromagnetisme.

'n Legering is 'n mengsel van metale. 'n Legering kan ook nie-metale bevat. Legerings word vervaardig om aan metale die gewenste eienskappe, soos hardheid en smeebaarheid te verskaf. In die bronstydperk20001000 v.C..) het mense reeds geweet hoe om van koper 'n allooi te maak wat makliker bewerk kon word, deur tin daarby te voeg. Hierdie allooi staan bekend as brons.

Metale word in die natuur selde in suiwer vorm gevind. Metale word gedelf in die vorm van erts, wat vervolgens in suiwer metaalvorm omgesit word. Voorbeelde hiervan is die ontginning van gietyster uit ystererts deur middel van hoogoonde of die elektrochemiese omsetting van bauxiet in aluminium.

In die metaalhandel word daar 'n onderskeid getref tussen ferrometale (yster en legerings gebaseer op yster, soos staal) en nie-ferrometale (byvoorbeeld aluminium en koper).

'n Brug wat uit metaal gemaak is.

Metale het heel baie toepassings. Vir meer inligting, sien die artikels oor die afsonderlike metale. Die volgende opsomming dien slegs om 'n indruk te gee van die veelsydigheid van metale. Metale word toegepas in:

Hierdie chemie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

metaal, materiaal, vars, voorberei, gepoleer, gebreek, glansryke, voorkoms, goeie, geleier, elektrisiteit, hitte, metale, gewoonlik, smeebaar, velle, gehamer, word, rekbaar, drade, getrek, word, chemiese, element, soos, yster, wees, legering, soos, vlekvrye, s. n Metaal is n materiaal wat as dit vars voorberei gepoleer of gebreek is n glansryke voorkoms het Dit is n goeie geleier van elektrisiteit en hitte Metale is gewoonlik smeebaar dit kan in dun velle gehamer word of rekbaar kan in drade getrek word n Metaal kan n chemiese element soos yster wees n legering soos vlekvrye staal of n molekulere verbinding soos polimeer swawelnitrid Gloeiende warm metaal In die vorm van n chemiese element kom dit voor uit een van die volgende reekse in die periodieke tabel van die elemente Alkalimetale Aardalkalimetale Oorgangsmetale In die periodieke tabel bevind hierdie element hulself links van die semi metale of metalloide Die metalloide is op n diagonale gelee van boor B tot polonium Po Enkele algemeen bekende metaalsoorte is yster aluminium koper chroom nikkel lood sink tin goud en silwer Inhoud 1 Eienskappe van metale 1 1 Chemiese eienskappe 1 2 Fisiese eienskappe 2 Legerings 3 Produksie van metaal 4 Ferro en nie ferro 5 Toepassings 6 Sien ook 7 Eksterne skakelsEienskappe van metale WysigChemiese eienskappe Wysig Die belangrikste kenmerk van metale is hul klein elektronegatiwiteit As gevolg van hierdie klein elektronegatiwiteitswaardes bind hul elektrone nie sterk aan die kern nie en vorm gevolglik maklik positiefgelaaide ione en kan hulle met stowwe reageer wat negatiefgelaaide ione vorm wat n sout as produk tot gevolg het Die meeste metale is chemies stabiel Metale uit die reekse van die alkalimetale byvoorbeeld natrium en aardalkalimetale byvoorbeeld magnesium is egter heel reaktief Hoe edeliker n metaal is hoe moeiliker reageer dit Metale wat nie met suurstof en water reageer nie en dus geen korrosie vertoon nie noem mens edel Onedele metale vertoon wel korrosie Daar bestaan ook metale wat erg gemaklik met water reageer hierdie heet die erg onedele metale byvoorbeeld natrium en kalium Die edelmetale byvoorbeeld goud silwer en platinum is chemies inert Hulle reageer nie geredelik met ander stowwe nie Fisiese eienskappe Wysig Metaalwaterbak vir godsdienstige gebruik teen n muur Metale besit n aantal kenmerkende fisiese eienskappe Hulle het meestal n glimmende uiterlike voorkoms Hulle is swaar het n hoe digtheid Hulle het n hoe smeebaarheid Hulle het meestal n hoe smeltpunt met uitsondering van kwik Hg is alle metale vaste stowwe by standaardtemperatuur en druk STD Hulle is goeie geleiers van hitte en elektrisiteit Hierdie eienskappe is hoofsaaklik as gevolg van die losse binding van die buitenste elektronskil van die metale sodat in die praktyk die metaal se atome ingebed is in een gemeenskaplike elektronwolk Yster nikkel en enkele andere metale en allooie kan magneties gemaak word Sien hiervoor ferromagnetisme Legerings Wysig n Legering is n mengsel van metale n Legering kan ook nie metale bevat Legerings word vervaardig om aan metale die gewenste eienskappe soos hardheid en smeebaarheid te verskaf In die bronstydperk 2000 1000 v C het mense reeds geweet hoe om van koper n allooi te maak wat makliker bewerk kon word deur tin daarby te voeg Hierdie allooi staan bekend as brons Produksie van metaal WysigMetale word in die natuur selde in suiwer vorm gevind Metale word gedelf in die vorm van erts wat vervolgens in suiwer metaalvorm omgesit word Voorbeelde hiervan is die ontginning van gietyster uit ystererts deur middel van hoogoonde of die elektrochemiese omsetting van bauxiet in aluminium Ferro en nie ferro WysigIn die metaalhandel word daar n onderskeid getref tussen ferrometale yster en legerings gebaseer op yster soos staal en nie ferrometale byvoorbeeld aluminium en koper Toepassings Wysig n Brug wat uit metaal gemaak is Metale het heel baie toepassings Vir meer inligting sien die artikels oor die afsonderlike metale Die volgende opsomming dien slegs om n indruk te gee van die veelsydigheid van metale Metale word toegepas in Konstruksies masjinerie en vervoermiddels Verpakkingsmateriaal soos blik vir bewaring drank en verf Elektriese verbindings koperdraad Kwikbarometers en termometers Magnete Pigmente lood kadmium Ballas in die kiel van skepe of as kontragewig Projektiele en slagwapens Kunsvoorwerpe Belegging edelmetale en betaalmiddel Geneesmiddel litium Vergifting arseen Sien ook WysigMetaalkunde Metallurgie Staal Swaarmetaal Metal n musiekgenreEksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Metaal Sien metaal in Wiktionary die vrye woordeboek die Minerals Metals amp Materials Society tuisblad http www asminternational org Hierdie chemie verwante artikel is n saadjie U kan die wikipedia help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Metaal amp ol,