×
Meso-Amerika

Meso-Amerika (Spaans: Mesoamérica; letterlik "Sentraal-Amerika" in Grieks) is 'n historiese kultuurlandskap in die huidige Sentraal-Amerika, waar vergelykbare beskawings tot die ontdekking van Amerika deur Christophorus Columbus in 1492 en die daaropvolgende Spaanse verowering in die 15de en 16de eeu bestaan het.

Indrukke uit Meso-Amerika
Kultuurlandskappe in Meso-Amerika

Hierdie beskawings sluit in die Nahua (Asteke, Tlaxcalteke en Tolteke), Boruca, Chichimeke, Huaxteke, Huichole, Maja (Lacandone), Mayangna, Mazateke, Mixe, Mixteke, Olmeke, Otomí, Purépecha, Totonake en Zapoteke.

Die gebied van Meso-Amerika maak deel uit van die huidige lande Meksiko, Belize, Guatemala, El Salvador, Honduras, Nicaragua en die noorde van Costa Rica.

Volgens die OESO se definisie is Meso-Amerika in ekonomiese opsigte 'n multinasionale streek in Sentraal-Amerika, wat uit die lande Belize, Costa Rica, El Salvador, Guatemala, Honduras, Nicaragua en Panama, asook die nege suidoostelike Meksikaanse deelstate Campeche, Chiapas, Guerrero, Oaxaca, Puebla, Quintana Roo, Tabasco, Veracruz en Yucatán bestaan.

  1. (es) Paul Kirchhoff: Mesoamérica, sus límites geográficos, composición étnica y carácteres culturales. in: Acta Americana 1, Washington, D.C. 1943, bl. 92–107
  2. (en) "Meso-America." Oxford English Reference Dictionary, 2nd ed. (rev.) 2002. ISBN 0-19-860652-4 Oxford, UK: Oxford University Press; bl. 906.
  3. (es) Atlas del México Prehispánico. Revista Arqueología mexicana. Número especial 5 Julie 2000. Raíces/ Instituto Nacional de Antropología e Historia. Meksiko.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 26, 2021

meso, amerika, spaans, mesoamérica, letterlik, sentraal, amerika, grieks, historiese, kultuurlandskap, huidige, sentraal, amerika, waar, vergelykbare, beskawings, ontdekking, amerika, deur, christophorus, columbus, 1492, daaropvolgende, spaanse, verowering, 15. Meso Amerika 1 Spaans Mesoamerica letterlik Sentraal Amerika in Grieks is n historiese kultuurlandskap in die huidige Sentraal Amerika waar vergelykbare beskawings tot die ontdekking van Amerika deur Christophorus Columbus in 1492 en die daaropvolgende Spaanse verowering in die 15de en 16de eeu bestaan het 2 3 Indrukke uit Meso Amerika Kultuurlandskappe in Meso Amerika Hierdie beskawings sluit in die Nahua Asteke Tlaxcalteke en Tolteke Boruca Chichimeke Huaxteke Huichole Maja Lacandone Mayangna Mazateke Mixe Mixteke Olmeke Otomi Purepecha Totonake en Zapoteke Die gebied van Meso Amerika maak deel uit van die huidige lande Meksiko Belize Guatemala El Salvador Honduras Nicaragua en die noorde van Costa Rica Volgens die OESO se definisie is Meso Amerika in ekonomiese opsigte n multinasionale streek in Sentraal Amerika wat uit die lande Belize Costa Rica El Salvador Guatemala Honduras Nicaragua en Panama asook die nege suidoostelike Meksikaanse deelstate Campeche Chiapas Guerrero Oaxaca Puebla Quintana Roo Tabasco Veracruz en Yucatan bestaan Sien ook WysigSpaanse verowering van die Asteekse Ryk Spaanse verowering van YucatanVerwysings Wysig es Paul Kirchhoff Mesoamerica sus limites geograficos composicion etnica y caracteres culturales in Acta Americana 1 Washington D C 1943 bl 92 107 en Meso America Oxford English Reference Dictionary 2nd ed rev 2002 ISBN 0 19 860652 4 Oxford UK Oxford University Press bl 906 es Atlas del Mexico Prehispanico Revista Arqueologia mexicana Numero especial 5 Julie 2000 Raices Instituto Nacional de Antropologia e Historia Meksiko Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Meso Amerika en Mesoamerican architecture Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 September 2018 en Mesoamerican civilization Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 September 2018 en Mesoamerican Indian Encyclopaedia Britannica Besoek op 22 September 2018 Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Meso Amerika amp ol,