×
Meridiaan

’n Meridiaan of lengtelyn is die helfte van ’n denkbeeldige grootsirkel op die aarde se oppervlak. Dit strek tussen die Noord- en Suidpool en verbind punte met dieselfde lengtegraad met mekaar. Elke meridiaan lê loodreg op die ewenaar. Hulle is almal dieselfde lengte: die helfte van ’n grootsirkel op die aarde se oppervlak en dus 20 003,93 km.

Die nulmeridiaan word op die Greenwich-observatorium aangedui.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 02, 2021

meridiaan, lengtelyn, helfte, denkbeeldige, grootsirkel, aarde, oppervlak, strek, tussen, noord, suidpool, verbind, punte, dieselfde, lengtegraad, mekaar, elke, meridiaan, loodreg, ewenaar, hulle, almal, dieselfde, lengte, helfte, grootsirkel, aarde, oppervlak. n Meridiaan of lengtelyn is die helfte van n denkbeeldige grootsirkel op die aarde se oppervlak Dit strek tussen die Noord en Suidpool en verbind punte met dieselfde lengtegraad met mekaar Elke meridiaan le loodreg op die ewenaar Hulle is almal dieselfde lengte die helfte van n grootsirkel op die aarde se oppervlak en dus 20 003 93 km Die nulmeridiaan word op die Greenwich observatorium aangedui Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meridiaan Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Meridiaan amp ol,