×
Menseregtedag

Menseregtedag is 'n dag wat die regte van mense gedenk. In sommige lande, soos Suid-Afrika, word dit as 'n openbare vakansiedag gevier.

Die VN se kenteken vir menseregtedag.

Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting. Die eerste Menseregtedag in Suid-Afrika is op 21 Maart 1995 gehou.

Menseregtedag, soos deur die Verenigde Nasies ingestel, word in die res van die wêreld op 10 Desember gevier.

Aartsbiskop Desmond Tutu het in 1979 gesê: "We should all have the freedom to become fully human".

  1. (in Engels). Suid-Afrikaanse menseregtekommissie. Geargiveer vanaf op 4 Januarie 2007. Besoek op15 Desember 2006.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

menseregtedag, regte, mense, gedenk, sommige, lande, soos, suid, afrika, word, openbare, vakansiedag, gevier, kenteken, menseregtedag, suid, afrika, word, jaarliks, maart, gedenk, nagedagtenis, sharpeville, slagting, eerste, suid, afrika, maart, 1995, gehou, s. Menseregtedag is n dag wat die regte van mense gedenk In sommige lande soos Suid Afrika word dit as n openbare vakansiedag gevier Die VN se kenteken vir menseregtedag Menseregtedag in Suid Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis aan die Sharpeville slagting Die eerste Menseregtedag in Suid Afrika is op 21 Maart 1995 gehou 1 Menseregtedag soos deur die Verenigde Nasies ingestel word in die res van die wereld op 10 Desember gevier Aartsbiskop Desmond Tutu het in 1979 gese We should all have the freedom to become fully human Sien ook WysigMenseregte Lys van openbare vakansiedae in Suid AfrikaVerwysings Wysig Menseregtedag in Engels Suid Afrikaanse menseregtekommissie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2007 Besoek op 15 Desember 2006 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Menseregtedag amp ol,