fbpx Menkar
Wikipedia

Menkar

Menkar (ook bekend as Alpha Ceti of α Cet) is die tweede helderste ster in die sterrebeeld Walvis (Cetus).

Menkar
Menkar se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Walvis
Bayer-naam Alpha Ceti
Spektraaltipe M1,5 IIIa
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 03h 02m 16.77307s
Deklinasie +04° 05′ 23.0596″
Skynmagnitude (m) 2,53
Absolute magnitude (M) -3,2 ± 0,3
B-V-kleurindeks +1,64
U-B-kleurindeks +1,93
Besonderhede
Massa (M) 2,3 ± 0,2
Radius (R) 89 ± 5
Ligsterkte (L) 1 455 ± 328
Temperatuur (K) 3 795 ± 70
Ander name
Menkar, Menkab, Mekab, Monkar, Al Minhar, 92 Ceti, HR 911, BD+03° 419, HD 18884, SAO 110920, FK5 107, HIP 14135
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Hoewel die ster die Bayer-naam α Ceti het, is dit met ’n skynbare magnitude van 2,54 nie die helderste ster in die sterrebeeld nie. Dié eer kom Beta Ceti toe, wat ’n magnitude van 2,04 het. Menkar is ’n rooireus met ’n sterreklassifikasie van M1,5 IIIa. Sy massa is meer as twee keer dié van die Son en as ’n reusester het dit uitgesit tot ’n radius van 89 keer dié van die Son. Die oppervlaktemperatuur is net 3 795 K (in vergelyking met die Son se 5 778 K), maar vanweë die groot oppervlakte van sy fotosfeer straal dit 1 455 keer soveel energie uit. Die relatief lae temperatuur gee aan Menkar die rooi skynsel van ’n M-tipe ster.

Menkar het uit die hoofreeks wegbeweeg nadat dit al die helium in sy kern opgebruik het. Omdat dit sy koolstofkern begin brand, sal dit waarskynlik soos Mira hoogs onstabiel raak voordat dit eindelik sy buitenste lae sal wegstoot, ’n planetêre newel word en ’n relatief groot witdwerg agterlaat.

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Ceti" en sy Flamsteed-naam "92 Ceti". Die tradisionele naam, "Menkar" of "Menkab", kom van die Arabiese woord منخر manħar, "neusgat" (van die Walvis).

In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Menkar" vir die ster goedgekeur.

  1. Tsuji, T. (October 2008), "Cool luminous stars: the hybrid nature of their infrared spectra", Astronomy and Astrophysics 489 (3): 1271–1289, doi:, Bibcode:
  2. van Leeuwen, F. (November 2007). "Validation of the new Hipparcos reduction". Astronomy and Astrophysics. 474 (2): 653–664. arXiv:. Bibcode:. doi:.
  3. Johnson, H. L.; et al. (1966). "UBVRIJKL photometry of the bright stars". Communications of the Lunar and Planetary Laboratory. 4 (99). Bibcode:.
  4. Wittkowski, M. et al. (December 2006), "Tests of stellar model atmospheres by optical interferometry. IV. VINCI interferometry and UVES spectroscopy of Menkar", Astronomy and Astrophysics 460 (3): 855–864, doi:, Bibcode:
  5. , Australia Telescope, Outreach and Education (Commonwealth Scientific and Industrial Research Organisation), December 21, 2004, archived from on 2012-03-10, , besoek op 2012-01-16
  6. Kaler, James B., , Stars (University of Illinois), , besoek op 2011-12-24
  7. (PDF). Besoek op28 Julie 2016.

Koördinate:

Menkar
menkar, bekend, alpha, ceti, tweede, helderste, ster, sterrebeeld, walvis, cetus, ligging, rooi, sirkel, sterrebeeld, walvisbayer, naam, alpha, cetispektraaltipe, iiia, soort, reusesterwaarnemingsdata, epog, j2000, regte, klimming, 77307s, deklinasie, 0596, sk. Menkar ook bekend as Alpha Ceti of a Cet is die tweede helderste ster in die sterrebeeld Walvis Cetus MenkarMenkar se ligging in die rooi sirkel Sterrebeeld WalvisBayer naam Alpha CetiSpektraaltipe M1 5 IIIa 1 Soort ReusesterWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 03h 02m 16 77307s 2 Deklinasie 04 05 23 0596 2 Skynmagnitude m 2 53 3 Absolute magnitude M 3 2 0 3 1 B V kleurindeks 1 64 3 U B kleurindeks 1 93 3 BesonderhedeMassa M 2 3 0 2 4 Radius R 89 5 4 Ligsterkte L 1 455 328 4 Temperatuur K 3 795 70 4 Ander nameMenkar Menkab Mekab Monkar Al Minhar 92 Ceti HR 911 BD 03 419 HD 18884 SAO 110920 FK5 107 HIP 14135Portaal Sterrekunde Inhoud 1 Struktuur 2 Name 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsStruktuur WysigHoewel die ster die Bayer naam a Ceti het is dit met n skynbare magnitude van 2 54 nie die helderste ster in die sterrebeeld nie Die eer kom Beta Ceti toe wat n magnitude van 2 04 het Menkar is n rooireus met n sterreklassifikasie van M1 5 IIIa Sy massa is meer as twee keer die van die Son en as n reusester het dit uitgesit tot n radius van 89 keer die van die Son Die oppervlaktemperatuur is net 3 795 K in vergelyking met die Son se 5 778 K maar vanwee die groot oppervlakte van sy fotosfeer straal dit 1 455 keer soveel energie uit Die relatief lae temperatuur gee aan Menkar die rooi skynsel van n M tipe ster 5 Menkar het uit die hoofreeks wegbeweeg nadat dit al die helium in sy kern opgebruik het Omdat dit sy koolstofkern begin brand sal dit waarskynlik soos Mira hoogs onstabiel raak voordat dit eindelik sy buitenste lae sal wegstoot n planetere newel word en n relatief groot witdwerg agterlaat 6 Name WysigDie ster se Bayer naam is Alpha Ceti en sy Flamsteed naam 92 Ceti Die tradisionele naam Menkar of Menkab kom van die Arabiese woord منخر manħar neusgat van die Walvis In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep WGSN die naam Menkar vir die ster goedgekeur 7 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Tsuji T October 2008 Cool luminous stars the hybrid nature of their infrared spectra Astronomy and Astrophysics 489 3 1271 1289 doi 10 1051 0004 6361 200809869 Bibcode 2008A amp A 489 1271T 2 0 2 1 van Leeuwen F November 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 arXiv 0708 1752 Bibcode 2007A amp A 474 653V doi 10 1051 0004 6361 20078357 3 0 3 1 3 2 Johnson H L et al 1966 UBVRIJKL photometry of the bright stars Communications of the Lunar and Planetary Laboratory 4 99 Bibcode 1966CoLPL 4 99J 4 0 4 1 4 2 4 3 Wittkowski M et al December 2006 Tests of stellar model atmospheres by optical interferometry IV VINCI interferometry and UVES spectroscopy of Menkar Astronomy and Astrophysics 460 3 855 864 doi 10 1051 0004 6361 20066032 Bibcode 2006A amp A 460 855W The Colour of Stars Australia Telescope Outreach and Education Commonwealth Scientific and Industrial Research Organisation December 21 2004 archived from the original on 2012 03 10 https www webcitation org 6630AbtJZ url http outreach atnf csiro au education senior astrophysics photometry colour html besoek op 2012 01 16 Kaler James B MENKAR Alpha Ceti Stars University of Illinois http stars astro illinois edu sow menkar html besoek op 2011 12 24 Bulletin of the IAU Working Group on Star Names No 1 PDF Besoek op 28 Julie 2016 Eksterne skakels WysigSyfers oor Alpha Ceti Menkar op WikiSky DSS2 SDSS GALEX IRAS Hydrogen a X Ray Astrophoto Sky Map Artikels en foto s Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Koordinate 03h 02m 16 77307s 04 05 23 0596 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Menkar amp ol,