fbpx Menkalinan
Wikipedia

Menkalinan

Menkalinan (ook bekend as Beta Aurigae of β Aur) is ’n dubbelster in die noordelike sterrebeeld Koetsier (Auriga). Die gekombineerde skynbare magnitude is 1,9 en dit is dus een van die helderste sterre in die naglug en die tweede helderste ster in die Koetsier, naas Capella. Volgens parallaksmetings is dit sowat 81,1 ligjare van die Son af.

Menkalinan
Menkalinan se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Koetsier
Bayer-naam Beta Aurigae
Spektraaltipe A1m IV + A1m IV
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 59m 31.72293s
Deklinasie +44° 56′ 50.7573″
Skynmagnitude (m) 1,9
Absolute magnitude (M) 0,55/0,76
B-V-kleurindeks +0,03
U-B-kleurindeks +0,05
Besonderhede
Komponent 1 β Aur A
Massa (M) 2,389 ± 0,013
Radius (R) 2,77
Ligsterkte (L) 48
Temperatuur (K) 9 350
Rotasiespoed (km/s) 33
Komponent 2 β Aur B
Massa (M) 2,327 ± 0,013
Radius (R) 2,63
Ligsterkte (L) 48
Temperatuur (K) 9 200
Rotasiespoed (km/s) 34
Eienskappe
Afstand (ligjaar) 81,1
Ouderdom (jaar) 570 miljoen
Veranderlikheid Algol
Veelvoudigheid 2/3
Ander name
34 Aurigae, ADS 4556, BD+44 1328, FK5 227,
HD 40183, HIP 28360, HR 2088,
SAO 40750
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die ster se Bayer-naam is "Beta Aurigae". Sy tradisionele naam, "Menkalinan", kom van die Arabiese منكب ذي العنان mankib ðī-l-‘inān, "skouer van die leiselhouer". In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die amptelike naam "Menkalinan" vir die ster goedgekeur.

Al lyk Menkalinan met die blote oog soos ’n enkelster, is dit ’n dubbelster. Die twee sterre is A-tipe subreuse met metaallyne; hulle het rofweg dieselfde massa en radius, onderskeidelik 2,3 en 2,6/2,7 keer dié van die Son. Hulle is ’n verduisterende dubbelster; hulle gekombineerde skynbare magnitude wissel oor ’n tydperk van 3,96 dae tussen 1,89 en 1,94.

Sowat13,9 ± 0,3 boogsekondes van hulle af is ’n metgeselster wat 8,5 magnitudes dowwer as die dubbelster is. Dit is ’n kandidaatlid van Beta Aurigae, wat dit ’n driedubbele stelsel sal maak. Dit kan die bron van X-strale uit die omgewing wees.

  1. Southworth, J.; Bruntt, H.; Buzasi, D. L. (Junie 2007), "Eclipsing binaries observed with the WIRE satellite. II. β Aurigae and non-linear limb darkening in light curves", Astronomy and Astrophysics 467 (3): 1215–1226, doi:, Bibcode: .
  2. van Leeuwen, F. (November 2007), "Validation of the new Hipparcos reduction", Astronomy and Astrophysics 474 (2): 653–664, doi:, Bibcode:
  3. Johnson, H. L. et al. (1966), "UBVRIJKL photometry of the bright stars", Communications of the Lunar and Planetary Laboratory 4 (99): 99, Bibcode:
  4. Torres, G.; Andersen, J.; Giménez, A. (Februarie 2010), "Accurate masses and radii of normal stars: modern results and applications", The Astronomy and Astrophysics Review 18 (1–2): 67–126, doi:, Bibcode:
  5. Behr, Bradford B. et al. (Julie 2011), "Stellar Astrophysics with a Dispersed Fourier Transform Spectrograph. II. Orbits of Double-lined Spectroscopic Binaries", The Astronomical Journal 142 (1): 6, doi:, Bibcode:
  6. Nordstrom, B.; Johansen, K. T. (1994), "Radii and masses for beta Aurigae", Astronomy and Astrophysics 291 (3): 777–785, Bibcode:
  7. Kaler, James B., , Stars (University of Illinois), , besoek op 2010-01-23
  8. . Simbad. Centre de données astronomiques de Strasbourg. Besoek op2012-07-18.
  9. Eggleton, P. P.; Tokovinin, A. A. (September 2008), "A catalogue of multiplicity among bright stellar systems", Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 389 (2): 869–879, doi:, Bibcode: .
  10. (PDF). Besoek op28 Julie 2016.
  11. Malkov, O. Yu.; Oblak, E.; Snegireva, E. A.; Torra, J. (Februarie 2006), "A catalogue of eclipsing variables", Astronomy and Astrophysics 446 (2): 785–789, doi:, Bibcode: .
  12. De Rosa, R. J. et al. (Julie 2011), "The Volume-limited A-Star (VAST) survey - I. Companions and the unexpected X-ray detection of B6-A7 stars", Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 415 (1): 854–866, doi:, Bibcode:

Menkalinan
menkalinan, bekend, beta, aurigae, dubbelster, noordelike, sterrebeeld, koetsier, auriga, gekombineerde, skynbare, magnitude, helderste, sterre, naglug, tweede, helderste, ster, koetsier, naas, capella, volgens, parallaksmetings, sowat, ligjare, ligging, rooi,. Menkalinan ook bekend as Beta Aurigae of b Aur is n dubbelster 9 in die noordelike sterrebeeld Koetsier Auriga Die gekombineerde skynbare magnitude is 1 9 3 en dit is dus een van die helderste sterre in die naglug en die tweede helderste ster in die Koetsier naas Capella Volgens parallaksmetings is dit sowat 81 1 ligjare van die Son af 2 MenkalinanMenkalinan se ligging in die rooi sirkel Sterrebeeld KoetsierBayer naam Beta AurigaeSpektraaltipe A1m IV A1m IV 1 Soort DubbelsterWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 05h 59m 31 72293s 2 Deklinasie 44 56 50 7573 2 Skynmagnitude m 1 9 3 Absolute magnitude M 0 55 0 76 4 B V kleurindeks 0 03 3 U B kleurindeks 0 05 3 BesonderhedeKomponent 1 b Aur AMassa M 2 389 0 013 5 Radius R 2 77 6 Ligsterkte L 48 7 Temperatuur K 9 350 6 Rotasiespoed km s 33 6 Komponent 2 b Aur BMassa M 2 327 0 013 5 Radius R 2 63 6 Ligsterkte L 48 7 Temperatuur K 9 200 6 Rotasiespoed km s 34 6 EienskappeAfstand ligjaar 81 1Ouderdom jaar 570 miljoen 6 Veranderlikheid AlgolVeelvoudigheid 2 3Ander name34 Aurigae ADS 4556 BD 44 1328 FK5 227 HD 40183 HIP 28360 HR 2088 SAO 40750 8 Portaal Sterrekunde Inhoud 1 Name 2 Eienskappe 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsName WysigDie ster se Bayer naam is Beta Aurigae Sy tradisionele naam Menkalinan kom van die Arabiese منكب ذي العنان mankib di l inan skouer van die leiselhouer In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep WGSN die amptelike naam Menkalinan vir die ster goedgekeur 10 Eienskappe WysigAl lyk Menkalinan met die blote oog soos n enkelster is dit n dubbelster Die twee sterre is A tipe subreuse met metaallyne 1 hulle het rofweg dieselfde massa en radius onderskeidelik 2 3 en 2 6 2 7 keer die van die Son Hulle is n verduisterende dubbelster hulle gekombineerde skynbare magnitude wissel oor n tydperk van 3 96 dae tussen 1 89 en 1 94 11 Sowat 13 9 0 3 boogsekondes van hulle af is n metgeselster wat 8 5 magnitudes dowwer as die dubbelster is Dit is n kandidaatlid van Beta Aurigae wat dit n driedubbele stelsel sal maak Dit kan die bron van X strale uit die omgewing wees 12 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Southworth J Bruntt H Buzasi D L Junie 2007 Eclipsing binaries observed with the WIRE satellite II b Aurigae and non linear limb darkening in light curves Astronomy and Astrophysics 467 3 1215 1226 doi 10 1051 0004 6361 20077184 Bibcode 2007A amp A 467 1215S 2 0 2 1 2 2 van Leeuwen F November 2007 Validation of the new Hipparcos reduction Astronomy and Astrophysics 474 2 653 664 doi 10 1051 0004 6361 20078357 Bibcode 2007A amp A 474 653V 3 0 3 1 3 2 3 3 Johnson H L et al 1966 UBVRIJKL photometry of the bright stars Communications of the Lunar and Planetary Laboratory 4 99 99 Bibcode 1966CoLPL 4 99J Torres G Andersen J Gimenez A Februarie 2010 Accurate masses and radii of normal stars modern results and applications The Astronomy and Astrophysics Review 18 1 2 67 126 doi 10 1007 s00159 009 0025 1 Bibcode 2010A amp ARv 18 67T 5 0 5 1 Behr Bradford B et al Julie 2011 Stellar Astrophysics with a Dispersed Fourier Transform Spectrograph II Orbits of Double lined Spectroscopic Binaries The Astronomical Journal 142 1 6 doi 10 1088 0004 6256 142 1 6 Bibcode 2011AJ 142 6B 6 0 6 1 6 2 6 3 6 4 6 5 6 6 Nordstrom B Johansen K T 1994 Radii and masses for beta Aurigae Astronomy and Astrophysics 291 3 777 785 Bibcode 1994A amp A 291 777N 7 0 7 1 Kaler James B MENKALINAN Beta Aurigae Stars University of Illinois http stars astro illinois edu sow menkalinan html besoek op 2010 01 23 bet Aur Simbad Centre de donnees astronomiques de Strasbourg Besoek op 2012 07 18 Eggleton P P Tokovinin A A September 2008 A catalogue of multiplicity among bright stellar systems Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 389 2 869 879 doi 10 1111 j 1365 2966 2008 13596 x Bibcode 2008MNRAS 389 869E Bulletin of the IAU Working Group on Star Names No 1 PDF Besoek op 28 Julie 2016 Malkov O Yu Oblak E Snegireva E A Torra J Februarie 2006 A catalogue of eclipsing variables Astronomy and Astrophysics 446 2 785 789 doi 10 1051 0004 6361 20053137 Bibcode 2006A amp A 446 785M De Rosa R J et al Julie 2011 The Volume limited A Star VAST survey I Companions and the unexpected X ray detection of B6 A7 stars Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 415 1 854 866 doi 10 1111 j 1365 2966 2011 18765 x Bibcode 2011MNRAS 415 854D Eksterne skakels WysigMenkalinan n Foto van Beta Aurigae CCDM J05596 4457 Katalogus Smithsonian Nasa astrofisikadatastelsel Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Menkalinan amp ol,