fbpx
Wikipedia

Mendelevium

101 fermiummendeleviumnobelium
Tm

Md

Upp
Algemeen
Naam, simbool, getal mendelevium, Md, 101
Chemiese reeks aktiniede
Groep, periode, blok n.v.t., 7, f
Atoommassa (258) g/mol
Elektronkonfigurasie [Rn] 5f13 7s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 32, 31, 8, 2
CAS-registernommer 7440-11-1
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof (voorspel)
Smeltpunt 1 100 K
(827 °C)
Digtheid (0 °C, 101.325 kPa)
10,3(7) g/L
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 2, 3
Ionisasie-energieë 1ste: 635 (geraam) kJ/mol
Kristalstruktuur kubies, vlak gesentreerd
(voorspel)
Elektronegatiwiteit 1,3 (Skaal van Pauling)
Geskiedenis
Ontdek 1955
Ontdek deur Lawrence Berkeley
Nasionale Laboratorium
Genoem na Dmitri Mendelejef
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van mendelevium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
257Md sin 5,52 h ε 0,406 257Fm
α 7,558 253Es
SS -
258Md sin 51,5 d ε 1,230 258Fm
260Md sin 31,8 d SS -
α 7,000 256Es
ε 260Fm
β 1,000 260No
Verwysings

Mendelevium is ’n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 101 en simbool Md (voorheen Mv). Dit is ’n metaalagtige, radioaktiewe transuraan in die aktiniedreeks, en is die eerste element wat tans nie in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet nie. Dit is die derde laaste aktinied en die negende transuraan. Dit kan net in deeltjieversnellings vervaardig word deur ligter elemente met gelaaide deeltjies te beskiet. Altesaam 16 isotope is bekend, waarvan die mees stabiele een 258Md met ’n halfleeftyd van 51 dae is. Een met ’n korter halfleeftyd, 256Md (1,17 uur), word egter die algemeenste in chemie gebruik omdat dit op groter skaal vervaardig kan word.

Mendelevium is in 1955 ontdek deur einsteinium met alfadeeltjies te beskiet, dieselfde manier wat vandag nog gebruik word. Dit is genoem na Dmitri Mendelejef, die vader van die periodieke tabel.

Bibliografie

  • Silva, Robert J. (2006). "Fermium, Mendelevium, Nobelium, and Lawrencium". In Morss, Lester R.; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (PDF). 3 (3rd uitg.). Dordrecht: Springer. pp. 1621–1651. doi:10.1007/1-4020-3598-5_13. ISBN 978-1-4020-3555-5.

Eksterne skakels

  • Los Alamos Nasionale Laboratorium – Mendelevium
  • It's Elemental – Mendelevium
  • Environmental Chemistry – Inligting oor Md



Mendelevium
mendelevium, fermium, mendelevium, nobeliumtm, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, mendelevium, 101chemiese, reeks, aktiniedegroep, periode, blok, fatoommassa, molelektronkonfigurasie, 5f13, 7s2elektrone, skil, 2cas, registernommer, 7440, 1fisiese, . 101 fermium mendelevium nobeliumTm Md Upp Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal mendelevium Md 101Chemiese reeks aktiniedeGroep periode blok n v t 7 fAtoommassa 258 g molElektronkonfigurasie Rn 5f13 7s2Elektrone per skil 2 8 18 32 31 8 2CAS registernommer 7440 11 1Fisiese eienskappeToestand vastestof voorspel Smeltpunt 1 100 K 827 C Digtheid 0 C 101 325 kPa 10 3 7 g LAtoomeienskappeOksidasietoestande 2 3Ionisasie energiee 1ste 635 geraam kJ molKristalstruktuur kubies vlak gesentreerd voorspel Elektronegatiwiteit 1 3 Skaal van Pauling GeskiedenisOntdek 1955Ontdek deur Lawrence Berkeley Nasionale LaboratoriumGenoem na Dmitri MendelejefVernaamste isotopeHoofartikel Isotope van mendelevium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP257Md sin 5 52 h e 0 406 257Fma 7 558 253EsSS 258Md sin 51 5 d e 1 230 258Fm260Md sin 31 8 d SS a 7 000 256Ese 260Fmb 1 000 260NoVerwysings Mendelevium is n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 101 en simbool Md voorheen Mv Dit is n metaalagtige radioaktiewe transuraan in die aktiniedreeks en is die eerste element wat tans nie in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet nie Dit is die derde laaste aktinied en die negende transuraan Dit kan net in deeltjieversnellings vervaardig word deur ligter elemente met gelaaide deeltjies te beskiet Altesaam 16 isotope is bekend waarvan die mees stabiele een 258Md met n halfleeftyd van 51 dae is Een met n korter halfleeftyd 256Md 1 17 uur word egter die algemeenste in chemie gebruik omdat dit op groter skaal vervaardig kan word Mendelevium is in 1955 ontdek deur einsteinium met alfadeeltjies te beskiet dieselfde manier wat vandag nog gebruik word Dit is genoem na Dmitri Mendelejef die vader van die periodieke tabel Bibliografie WysigSilva Robert J 2006 Fermium Mendelevium Nobelium and Lawrencium In Morss Lester R Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements PDF 3 3rd uitg Dordrecht Springer pp 1621 1651 doi 10 1007 1 4020 3598 5 13 ISBN 978 1 4020 3555 5 Eksterne skakels WysigLos Alamos Nasionale Laboratorium Mendelevium It s Elemental Mendelevium Environmental Chemistry Inligting oor Md Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mendelevium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir mendelevium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Mendelevium amp oldid 1893496,