fbpx
Wikipedia

Melbourne-krieketveld

Die Melbourne Cricket Ground (MCG), ook bloot bekend as "The G",[1] is 'n Australiese sportstadion geleë in Yarra Park, Melbourne, Victoria. Dit is die tuiste van die Melbourne Krieketklub.

Melbourne-krieketveld
2017 AFL Grand Final panorama gedurende die speel van die nasionale lied

Bynaam The MCG, The "G"
Ligging Melbourne, Victoria, Australië
Koördinate 37°49′12″S 144°59′0″O / 37.82000°S 144.98333°O / -37.82000; 144.98333Koördinate: 37°49′12″S 144°59′0″O / 37.82000°S 144.98333°O / -37.82000; 144.98333
Eienaar Regering van Victoria
Operateur Melbourne Krieketklub
Kapasiteit 100 024
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1853
Huurders
Melbourne Football Club (1858–hede)
Richmond Football Club (1965–hede)
Collingwood Football Club (1993–hede)
Hawthorn Football Club (2000–hede)
Australiese nasionale krieketspan (1877–hede)
Victorian Bushrangers (1851–hede)
Melbourne Stars (BBL; 2011–hede)
Melbourne Stars (WBBL; 2015–hede)

Dit is die tiende grootste sportstadion ter wêreld, die grootste in Australië, en die grootste in die Suidelike Halfrond, die grootste krieketstadion volgens kapasiteit, en het die hoogste spreiligtorings van enige sportplek.[2]

Die MCG is binne loopafstand van die stadsentrum en word bedien deur die Richmond- en Jolimont-stasies, Oos-Melbourne. Dit is deel van die Melbourne Sport- en Vermaaklikheidsgebied. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en die Krieketwêreldbeker 2015 ingespan asook tydens die Olimpiese Somerspele 1956 en die Olimpiese Somerspele 2000.

Fotogalery

Wedstryde

Krieketwêreldbeker 1992

Groepfase
23 Februarie 1992

Telkaart
  Pakistan
220/2 (50 boulbeurte)
t
  Wes-Indië
221/0 (46.5 boulbeurte)
Rameez Raja 102* (158)
Roger Harper 1/33 (10 boulbeurte)
Desmond Haynes 93* (144)
Wasim Akram 0/37 (10 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 10 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Steve Randell (Aus) en Ian Robinson (Zim)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
  • Wes-Indië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
27 Februarie 1992
(D/N)
Telkaart
  Wes-Indië
157 (49.2 boulbeurte)
t
  Engeland
160/4 (39.5 boulbeurte)
Keith Arthurton 54 (101)
Chris Lewis 3/30 (8.2 boulbeurte)
Graham Gooch 65 (101)
Winston Benjamin 2/22 (9.5 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Steve Woodward (NZ)
Speler van die wedstryd: Chris Lewis (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
12 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
  Suid-Afrika
236/4 (50 boulbeurte)
t
  Engeland
226/7 (40.5 boulbeurte)
Kepler Wessels 85 (126)
Graeme Hick 2/44 (8.2 boulbeurte)
Alec Stewart 77 (88)
Richard Snell 3/42 (7.5 boulbeurte)
Engeland wen met 3 paaltjies (teiken hersien)
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Dooland Buultjens (SL)
Speler van die wedstryd: Alec Stewart (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Reën het die speel vir 43 minute onderbreek tydens Engeland se kolfbeurt toe hulle op 62/0 in 12.0 boulbeurte was. Die teiken is hersien na 226 lopies in 41 boulbeurte.
Groepfase
18 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
  Australië
216/6 (50 boulbeurte)
t
  Wes-Indië
159 (42.4 boulbeurte)
David Boon 100 (147)
Andy Cummins 3/38 (10 boulbeurte)
Brian Lara 70 (97)
Mike Whitney 4/34 (10 boulbeurte)
Australië wen met 57 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Piloo Reporter (Ind) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: David Boon (Aus)
  • Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Eindstryd
25 Maart 1992
(D/N)
Telkaart
  Pakistan
249/6 (50 boulbeurte)
t
  Engeland
227 (49.2 boulbeurte)
Imran Khan 72 (110)
Derek Pringle 3/22 (10 boulbeurte)
Neil Fairbrother 62 (70)
Mushtaq Ahmed 3/41 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 22 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 87 182
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Wasim Akram (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.

Krieketwêreldbeker 2015

Groepfase
14 Februarie 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
  Australië
342/9 (50 boulbeurte)
t
  Engeland
231 (41.5 boulbeurte)
Aaron Finch 135 (128)
Steven Finn 5/71 (10 boulbeurte)
James Taylor 98* (90)
Mitchell Marsh 5/33 (9 boulbeurte)
Australië wen met 111 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 84 336
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
22 Februarie 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
  Indië
307/7 (50 boulbeurte)
t
  Suid-Afrika
177 (40.2 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 137 (146)
Morné Morkel 2/59 (10 boulbeurte)
Faf du Plessis 55 (71)
Ravichandran Ashwin 3/41 (10 boulbeurte)
Indië wen met 130 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 86 876
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
26 Februarie 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
  Sri Lanka
332/1 (50 boulbeurte)
t
  Bangladesj
240 (47 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 161* (146)
Rubel Hossain 1/62 (9 boulbeurte)
Sabbir Rahman 53 (62)
Lasith Malinga 3/35 (9 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 92 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 30 012
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
Kwarteindrondte
19 Maart 2015
14:30 (AEDT) (D/N)
Telkaart
  Indië
302/6 (50 boulbeurte)
t
  Bangladesj
193 (45 boulbeurte)
Rohit Sharma 137 (126)
Taskin Ahmed 3/69 (10 boulbeurte)
Nasir Hossain 35 (34)
Umesh Yadav 4/31 (9 boulbeurte)
Indië wen met 109 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 51 552
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Rohit Sharma (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Eindstryd
29 Maart 2015
14:30 (D/N)
Telkaart
  Nieu-Seeland
183 (45 boulbeurte)
t
  Australië
186/3 (33.1 boulbeurte)
Grant Elliott 83 (82)
Mitchell Johnson 3/30 (9 boulbeurte)
Michael Clarke 74 (72)
Matt Henry 2/46 (9.1 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 93 013
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: James Faulkner (Aus)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.

Verwysings

  1. (en) Chappell, Ian (26 Desember 2010). "Heroes wanted: Apply at the 'G". Herald Sun. Besoek op 29 Desember 2010.
  2. "Melbourne Cricket Ground" (in Engels). Cricinfo. vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.

Eksterne skakels

  •   Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Melbourne-krieketveld.
  • (en) Amptelike webwerf

Melbourne-krieketveld
melbourne, krieketveld, melbourne, cricket, ground, bloot, bekend, australiese, sportstadion, geleë, yarra, park, melbourne, victoria, tuiste, melbourne, krieketklub, 2017, grand, final, panorama, gedurende, speel, nasionale, liedbynaam, ligging, melbourne, vi. Die Melbourne Cricket Ground MCG ook bloot bekend as The G 1 is n Australiese sportstadion gelee in Yarra Park Melbourne Victoria Dit is die tuiste van die Melbourne Krieketklub Melbourne krieketveld2017 AFL Grand Final panorama gedurende die speel van die nasionale liedBynaam The MCG The G Ligging Melbourne Victoria AustralieKoordinate 37 49 12 S 144 59 0 O 37 82000 S 144 98333 O 37 82000 144 98333 Koordinate 37 49 12 S 144 59 0 O 37 82000 S 144 98333 O 37 82000 144 98333Eienaar Regering van VictoriaOperateur Melbourne KrieketklubKapasiteit 100 024Oppervlak GrasKonstruksieGeopen 1853HuurdersMelbourne Football Club 1858 hede Richmond Football Club 1965 hede Collingwood Football Club 1993 hede Hawthorn Football Club 2000 hede Australiese nasionale krieketspan 1877 hede Victorian Bushrangers 1851 hede Melbourne Stars BBL 2011 hede Melbourne Stars WBBL 2015 hede Dit is die tiende grootste sportstadion ter wereld die grootste in Australie en die grootste in die Suidelike Halfrond die grootste krieketstadion volgens kapasiteit en het die hoogste spreiligtorings van enige sportplek 2 Die MCG is binne loopafstand van die stadsentrum en word bedien deur die Richmond en Jolimont stasies Oos Melbourne Dit is deel van die Melbourne Sport en Vermaaklikheidsgebied Dit is tydens die Krieketwereldbeker 1992 en die Krieketwereldbeker 2015 ingespan asook tydens die Olimpiese Somerspele 1956 en die Olimpiese Somerspele 2000 Inhoud 1 Fotogalery 2 Wedstryde 2 1 Krieketwereldbeker 1992 2 2 Krieketwereldbeker 2015 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsFotogalery Wysig Die Melbourne krieketveld tydens die Krieketwereldbeker 1992 se eindstryd tussen Pakistan en Engeland Die Melbourne krieketveld in 1999 Die Melbourne krieketveld in 2006 Die Melbourne krieketveld tydens die Krieketwereldbeker 2015 se eindstryd tussen Australie en Nieu SeelandWedstryde WysigKrieketwereldbeker 1992 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 1992 Groepfase 23 Februarie 1992 Telkaart Pakistan220 2 50 boulbeurte t Wes Indie221 0 46 5 boulbeurte Rameez Raja 102 158 Roger Harper 1 33 10 boulbeurte Desmond Haynes 93 144 Wasim Akram 0 37 10 boulbeurte Wes Indie wen met 10 paaltjiesMelbourne krieketveld Melbourne Skeidsregters Steve Randell Aus en Ian Robinson Zim Speler van die wedstryd Brian Lara WI Wes Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 27 Februarie 1992 D N Telkaart Wes Indie157 49 2 boulbeurte t Engeland160 4 39 5 boulbeurte Keith Arthurton 54 101 Chris Lewis 3 30 8 2 boulbeurte Graham Gooch 65 101 Winston Benjamin 2 22 9 5 boulbeurte Engeland wen met 6 paaltjiesMelbourne krieketveld Melbourne Skeidsregters Karl Liebenberg SA en Steve Woodward NZ Speler van die wedstryd Chris Lewis Eng Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 12 Maart 1992 D N Telkaart Suid Afrika236 4 50 boulbeurte t Engeland226 7 40 5 boulbeurte Kepler Wessels 85 126 Graeme Hick 2 44 8 2 boulbeurte Alec Stewart 77 88 Richard Snell 3 42 7 5 boulbeurte Engeland wen met 3 paaltjies teiken hersien Melbourne krieketveld Melbourne Skeidsregters Brian Aldridge NZ en Dooland Buultjens SL Speler van die wedstryd Alec Stewart Eng Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Reen het die speel vir 43 minute onderbreek tydens Engeland se kolfbeurt toe hulle op 62 0 in 12 0 boulbeurte was Die teiken is hersien na 226 lopies in 41 boulbeurte Groepfase 18 Maart 1992 D N Telkaart Australie216 6 50 boulbeurte t Wes Indie159 42 4 boulbeurte David Boon 100 147 Andy Cummins 3 38 10 boulbeurte Brian Lara 70 97 Mike Whitney 4 34 10 boulbeurte Australie wen met 57 lopiesMelbourne krieketveld Melbourne Skeidsregters Piloo Reporter Ind en David Shepherd Eng Speler van die wedstryd David Boon Aus Australie het die loot gewen en verkies om te kolf Eindstryd 25 Maart 1992 D N Telkaart Pakistan249 6 50 boulbeurte t Engeland227 49 2 boulbeurte Imran Khan 72 110 Derek Pringle 3 22 10 boulbeurte Neil Fairbrother 62 70 Mushtaq Ahmed 3 41 10 boulbeurte Pakistan wen met 22 lopiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 87 182 Skeidsregters Brian Aldridge NZ en Steve Bucknor WI Speler van die wedstryd Wasim Akram Pak Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf Krieketwereldbeker 2015 Wysig Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Krieketwereldbeker 2015 Groepfase 14 Februarie 2015 14 30 AEDT D N Telkaart Australie342 9 50 boulbeurte t Engeland231 41 5 boulbeurte Aaron Finch 135 128 Steven Finn 5 71 10 boulbeurte James Taylor 98 90 Mitchell Marsh 5 33 9 boulbeurte Australie wen met 111 lopiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 84 336 Skeidsregters Aleem Dar Pak en Kumar Dharmasena SL Speler van die wedstryd Aaron Finch Aus Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen Groepfase 22 Februarie 2015 14 30 AEDT D N Telkaart Indie307 7 50 boulbeurte t Suid Afrika177 40 2 boulbeurte Shikhar Dhawan 137 146 Morne Morkel 2 59 10 boulbeurte Faf du Plessis 55 71 Ravichandran Ashwin 3 41 10 boulbeurte Indie wen met 130 lopiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 86 876 Skeidsregters Aleem Dar Pak en Richard Kettleborough Eng Speler van die wedstryd Shikhar Dhawan Ind Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Groepfase 26 Februarie 2015 14 30 AEDT D N Telkaart Sri Lanka332 1 50 boulbeurte t Bangladesj240 47 boulbeurte Tillakaratne Dilshan 161 146 Rubel Hossain 1 62 9 boulbeurte Sabbir Rahman 53 62 Lasith Malinga 3 35 9 boulbeurte Sri Lanka wen met 92 lopiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 30 012 Skeidsregters Aleem Dar Pak en Paul Reiffel Aus Speler van die wedstryd Tillakaratne Dilshan SL Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf Kwarteindrondte 19 Maart 2015 14 30 AEDT D N Telkaart Indie302 6 50 boulbeurte t Bangladesj193 45 boulbeurte Rohit Sharma 137 126 Taskin Ahmed 3 69 10 boulbeurte Nasir Hossain 35 34 Umesh Yadav 4 31 9 boulbeurte Indie wen met 109 lopiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 51 552 Skeidsregters Aleem Dar Pak en Ian Gould Eng Speler van die wedstryd Rohit Sharma Ind Indie het die loot gewen en verkies om te kolf Eindstryd 29 Maart 2015 14 30 D N Telkaart Nieu Seeland183 45 boulbeurte t Australie186 3 33 1 boulbeurte Grant Elliott 83 82 Mitchell Johnson 3 30 9 boulbeurte Michael Clarke 74 72 Matt Henry 2 46 9 1 boulbeurte Australie wen met 7 paaltjiesMelbourne krieketveld MelbourneBywoning 93 013 Skeidsregters Kumar Dharmasena SL en Richard Kettleborough Eng Speler van die wedstryd James Faulkner Aus Nieu Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf Verwysings Wysig en Chappell Ian 26 Desember 2010 Heroes wanted Apply at the G Herald Sun Besoek op 29 Desember 2010 Melbourne Cricket Ground in Engels Cricinfo Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019 Besoek op 20 Februarie 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Melbourne krieketveld en Amptelike webwerfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Melbourne krieketveld amp oldid 2439054,