×
Meksikaanse Rewolusie

Die Meksikaanse Rewolusie (Spaans: Revolución mexicana) was 'n burgeroorlog in Meksiko tussen konserwatiewe teen-rewolusionêre magte en liberale rewolusionêre magte vanaf 20 Februarie 1910 tot 1920. In die Rewolusie het die Verenigde State die diktatoriese regering van Porfirio Díaz ondersteun en Veracruz beset, om 'n Duitse flottielje te onderskep.

Meksikaanse Rewolusie

Die Meksikaanse Rewolusie
Datum 20 Februarie 19101 Desember 1920
Ligging Meksiko
Resultaat
  • Porfirio Diaz is as president verdryf en ná Frankryk verban.
  • Ondertekening van die Konvensie van Aguascalientes tussen rewolusionêre leiers.
  • Aanvaarding van die Meksikaanse grondwet van 1917.
  • Sluipmoord aan die rewolusionêre leiers Madero, Zapata en Carranza.
  • Stigting van die Nasionale Rewolusionêre Party PRI.
Strydende partye
Teen-rewolusionêre magte:
  • Federale troepe onder Porfirio Díaz
  • Magte onder Bernardo Reyes
  • Magte onder Felix Diaz
  • Weermag van Victoriano Huerta

Ondersteun deur:

Rewolusionêre magte:
  • Maderistas
  • Orozquistas
  • Villistas
  • Zapatistas
  • Carrancistas
  • Magonistas
  • Seditionistas

Ondersteun deur:

Aanvoerders
1910–1911:
  • Porfirio Díaz

1911–1913:

  • Pascual Orozco
  • Bernardo Reyes
  • Félix Díaz
  • Emiliano Zapata
  • Victoriano Huerta

1913–1914:

  • Victoriano Huerta
  • Pascual Orozco

1914–1919:

  • Venustiano Carranza
  • Álvaro Obregón

1920:

  • Venustiano Carranza
1910–1911:
  • Francisco I. Madero
  • Pascual Orozco (teen Diaz)
  • Bernardo Reyes (teen Diaz)
  • Francisco Villa
  • Emiliano Zapata
  • Venustiano Carranza

1911–1913:

  • Francisco I. Madero
  • Francisco Villa
  • Venustiano Carranza

1913–1914:

  • Francisco Villa
  • Emiliano Zapata
  • Venustiano Carranza
  • Álvaro Obregón

1914–1919:

  • Francisco Villa
  • Emiliano Zapata

1920:

  • Álvaro Obregón
Die Amerikaanse besetting van die hawestad Veracruz.
Monument vir die Meksikaanse Rewolusie in Meksikostad.

In Januarie 1917 het die Duitse Keiserryk 'n allianse met Meksiko teen die VSA gesoek, wat gelei het tot die VSA sy toetrede tot die Eerste Wêreldoorlog, waarop die Amerikaanse troepe Meksiko in Februarie 1917 verlaat het.

Gedurende dieselfde maand het Meksiko 'n nuwe Grondwet ontvang, maar die implementering daarvan is deur die sosiaal-konserwatiewe Carranza-bewind uitgestel. Met dié Grondwet het Meksiko 'n presidensiële republiek geword, wat 'n kompromis tussen liberale en konserwatiewe kragte is. Met die verkiesing van Álvaro Obregón tot president op 26 Oktober 1920 en sy beëdiging op 1 Desember 1920 het die aktiewe deel van die rewolusie geëindig, maar die gevolge daarvan was nog enkele dekades lank waarneembaar.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 12, 2021

meksikaanse, rewolusie, spaans, revolución, mexicana, burgeroorlog, meksiko, tussen, konserwatiewe, teen, rewolusionêre, magte, liberale, rewolusionêre, magte, vanaf, februarie, 1910, 1920, rewolusie, verenigde, state, diktatoriese, regering, porfirio, díaz, o. Die Meksikaanse Rewolusie Spaans Revolucion mexicana was n burgeroorlog in Meksiko tussen konserwatiewe teen rewolusionere magte en liberale rewolusionere magte vanaf 20 Februarie 1910 tot 1920 In die Rewolusie het die Verenigde State die diktatoriese regering van Porfirio Diaz ondersteun en Veracruz beset om n Duitse flottielje te onderskep Meksikaanse RewolusieDie Meksikaanse RewolusieDatum 20 Februarie 1910 1 Desember 1920Ligging MeksikoResultaat Porfirio Diaz is as president verdryf en na Frankryk verban Ondertekening van die Konvensie van Aguascalientes tussen rewolusionere leiers Aanvaarding van die Meksikaanse grondwet van 1917 Sluipmoord aan die rewolusionere leiers Madero Zapata en Carranza Stigting van die Nasionale Rewolusionere Party PRI Strydende partyeTeen rewolusionere magte Federale troepe onder Porfirio Diaz Magte onder Bernardo Reyes Magte onder Felix Diaz Weermag van Victoriano Huerta Ondersteun deur Verenigde State 1910 1919 Rewolusionere magte Maderistas Orozquistas Villistas Zapatistas Carrancistas Magonistas Seditionistas Ondersteun deur Duitse KeiserrykAanvoerders1910 1911 Porfirio Diaz 1911 1913 Pascual Orozco Bernardo Reyes Felix Diaz Emiliano Zapata Victoriano Huerta 1913 1914 Victoriano Huerta Pascual Orozco 1914 1919 Venustiano Carranza Alvaro Obregon 1920 Venustiano Carranza 1910 1911 Francisco I Madero Pascual Orozco teen Diaz Bernardo Reyes teen Diaz Francisco Villa Emiliano Zapata Venustiano Carranza 1911 1913 Francisco I Madero Francisco Villa Venustiano Carranza 1913 1914 Francisco Villa Emiliano Zapata Venustiano Carranza Alvaro Obregon 1914 1919 Francisco Villa Emiliano Zapata 1920 Alvaro Obregon Die Amerikaanse besetting van die hawestad Veracruz Monument vir die Meksikaanse Rewolusie in Meksikostad In Januarie 1917 het die Duitse Keiserryk n allianse met Meksiko teen die VSA gesoek wat gelei het tot die VSA sy toetrede tot die Eerste Wereldoorlog waarop die Amerikaanse troepe Meksiko in Februarie 1917 verlaat het Gedurende dieselfde maand het Meksiko n nuwe Grondwet ontvang maar die implementering daarvan is deur die sosiaal konserwatiewe Carranza bewind uitgestel Met die Grondwet het Meksiko n presidensiele republiek geword wat n kompromis tussen liberale en konserwatiewe kragte is Met die verkiesing van Alvaro Obregon tot president op 26 Oktober 1920 en sy beediging op 1 Desember 1920 het die aktiewe deel van die rewolusie geeindig maar die gevolge daarvan was nog enkele dekades lank waarneembaar Geskiedenis van MeksikoMeso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Meksikaanse Rewolusie amp ol,