×
Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (Spaans: Guerra de independencia de México) was 'n oorlog in Noord-Amerika, tussen Nieu-Spanje (tans Meksiko) en Spanje, wat op 16 September 1810 met 'n Rebellie onder Miguel Hidalgo begin en op 27 September 1821 met die onafhanklikheid van Meksiko geëindig het. Ná die oorlog is die Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) onder Agustín de Iturbide gestig. Spanje het die Meksikaanse onafhanklikheid eers op 28 Desember 1836 erken en het sy eiendom vir 'n hoë prys aan die Meksikaanse staat verkoop, waaronder die land in die daaropvolgende eeu gely het, een van die redes vir die Meksikaanse Rewolusie tussen 1910 en 1920.

Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog
Deel van Spaans-Amerikaanse Onafhanklikheidsoorloë

Die Slag by Monte de las Cruces.
Datum 16 September 181027 September 1821
Ligging Nieu-Spanje, tans Meksiko
Resultaat Meksiko verkry sy Onafhanklikheid van Spanje
Strydende partye
Meksiko
  • Meksikaanse rebelle
  • Europeërs en vrywilligers (ná 1819)
  • Meksikaanse voormalige Royaliste
  • Weermag van die drie waarborge
Spanje
  • Spaanse Royaliste (voor 1821)
  • Meksikaanse Royaliste
Aanvoerders
Miguel Hidalgo y Costilla (†)
José María Morelos (†)
Francisco Javier Mina (†)
Vicente Guerrero
Agustín de Iturbide
Francisco Javier Venegas
Ignacio Elizondo (†)
Juan Ruiz de Apodaca
Félix María Calleja del Rey
Francisco Novella Azabal Pérez y Sicardo
Juan O'Donojú
Ciriaco del Llano
José Gabriel de Armijo
José Antonio Andrade
Anastasio Bustamante y Oseguera
Sterkte
23 100-100 000 17 000
Ongevalle en verliese
onbekend 2 000
Staandbeeld van die leier Miguel Hidalgo y Costilla in Meksikostad.

Reeds ná die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk deur Hernán Cortés het sy seun Martín Cortés 'n Rewolusie teen die Spaanse oorheersing gelei, om die voorregte van die conquistadores uit te skakel.

Ná 'n mislukte opstand teen die Spanjaarde in 1799, wat deur die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog in 1776 en die Franse Rewolusie in 1789 geïnspireer is, het op 16 September 1810 die Grito de Dolores of roep ná onafhanklikheid begin, wat in die huidige Meksiko as begin van die Onafhanklikheidsoorlog beskou word. Soos dit ná die mislukte opstand aangedui is, het die onafhanklikheidsbeweging miskien nie voor begin van die oorlog 'n breë ondersteuning onder Meksikane, wat verdeel is in teenstanders van die onafhanklikheid, outonome en rojaliste, gekry nie.

  1. (en) John Charles Chasteen. Born in Blood and Fire: A Concise History of Latin America. New York, Norton, 2001. ISBN 978-0-393-97613-7
  2. (en) Hugh M. Hamill. The Hidalgo Revolt: Prelude to Mexican Independence. University of Florida Press, Gainesville, 1966, bl. 90-94


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: September 25, 2021

meksikaanse, onafhanklikheidsoorlog, spaans, guerra, independencia, méxico, oorlog, noord, amerika, tussen, nieu, spanje, tans, meksiko, spanje, september, 1810, rebellie, onder, miguel, hidalgo, begin, september, 1821, onafhanklikheid, meksiko, geëindig, oorl. Die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog Spaans Guerra de independencia de Mexico was n oorlog in Noord Amerika tussen Nieu Spanje tans Meksiko en Spanje wat op 16 September 1810 met n Rebellie onder Miguel Hidalgo begin en op 27 September 1821 met die onafhanklikheid van Meksiko geeindig het Na die oorlog is die Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 onder Agustin de Iturbide gestig Spanje het die Meksikaanse onafhanklikheid eers op 28 Desember 1836 erken en het sy eiendom vir n hoe prys aan die Meksikaanse staat verkoop waaronder die land in die daaropvolgende eeu gely het een van die redes vir die Meksikaanse Rewolusie tussen 1910 en 1920 Meksikaanse OnafhanklikheidsoorlogDeel van Spaans Amerikaanse OnafhanklikheidsoorloeDie Slag by Monte de las Cruces Datum 16 September 1810 27 September 1821Ligging Nieu Spanje tans MeksikoResultaat Meksiko verkry sy Onafhanklikheid van SpanjeStrydende partye Meksiko Meksikaanse rebelle Europeers en vrywilligers na 1819 Meksikaanse voormalige Royaliste Weermag van die drie waarborge Spanje Spaanse Royaliste voor 1821 Meksikaanse RoyalisteAanvoerdersMiguel Hidalgo y Costilla Jose Maria Morelos Francisco Javier Mina Vicente Guerrero Agustin de Iturbide Francisco Javier Venegas Ignacio Elizondo Juan Ruiz de Apodaca Felix Maria Calleja del Rey Francisco Novella Azabal Perez y Sicardo Juan O Donoju Ciriaco del Llano Jose Gabriel de Armijo Jose Antonio Andrade Anastasio Bustamante y OsegueraSterkte23 100 100 000 17 000Ongevalle en verlieseonbekend 2 000 Staandbeeld van die leier Miguel Hidalgo y Costilla in Meksikostad Reeds na die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk deur Hernan Cortes het sy seun Martin Cortes n Rewolusie teen die Spaanse oorheersing gelei om die voorregte van die conquistadores uit te skakel 1 Na n mislukte opstand teen die Spanjaarde in 1799 2 wat deur die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog in 1776 en die Franse Rewolusie in 1789 geinspireer is het op 16 September 1810 die Grito de Dolores of roep na onafhanklikheid begin wat in die huidige Meksiko as begin van die Onafhanklikheidsoorlog beskou word Soos dit na die mislukte opstand aangedui is het die onafhanklikheidsbeweging miskien nie voor begin van die oorlog n bree ondersteuning onder Meksikane wat verdeel is in teenstanders van die onafhanklikheid outonome en rojaliste gekry nie Verwysings Wysig en John Charles Chasteen Born in Blood and Fire A Concise History of Latin America New York Norton 2001 ISBN 978 0 393 97613 7 en Hugh M Hamill The Hidalgo Revolt Prelude to Mexican Independence University of Florida Press Gainesville 1966 bl 90 94Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog en Leiers van die Meksikaanse Onafhanklikheid Geargiveer 16 Augustus 2007 op Wayback Machine es Die Amerikaanse klok es Onafhanklikheid van Meksiko es Geskiedkundige Atlas van die onafhanklikheidsrewolusie Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog amp ol,