fbpx
Wikipedia

Meitnerium

109 hassiummeitneriumdarmstadtium
Ir

Mt

(Uht)
Algemeen
Naam, simbool, getal meitnerium, Mt, 109
Chemiese reeks onbekend, moontlik ’n
oorgangsmetaal
Groep, periode, blok 9, 7, d
Atoommassa (278) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel;[1] [Rn] 5f14 6d7 7s2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 15, 2
CAS-registernommer 54038-01-6
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel;[2] vastestof
Digtheid (naby k.t.) voorspel; 37,4 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande voorspel;[1] 9, 8, 6, 4, 3, 1
Ionisasie-energieë 1ste: 800,8 kJ/mol
2de: 1 823,6 kJ/mol
3de: 2 904,2 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 29 Augustus 1982
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland
Genoem na Oostenrykse fisikus Lise Meitner
Datum van naam 1997
Vorige naam unnilennium (Une)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van meitnerium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
278Mt sin 4 s α 9,6 274Bh
276Mt sin 0,6 s α 9,71 272Bh
276Mt sin 0,4 s α 9,76 270Bh
Verwysings

Meitnerium is ’n superswaar, sintetiese element met die atoomgetal 109 en simbool Mt. Dit is ’n uiters radioaktiewe element. Die stabielste isotoop, meitnerium-278, het ’n halfleeftyd van 7,6 sekondes. Die Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt, Duitsland, het dit in 1982 die eerste keer vervaardig. Dit is genoem na die Oostenrykse fisikus Lise Meitner.

In die periodieke tabel lê dit in die d-blok, in periode 7 en groep 9, hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van iridium net bo dit nie. Daar is bereken meitnerium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloë, kobalt, rodium en iridium.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN 1-4020-3555-1.
  2. Östlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B. 84 (11). Bibcode:2011PhRvB..84k3104O. doi:10.1103/PhysRevB.84.113104.

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir meitnerium.
  • Meitnerium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


Meitnerium
meitnerium, hassium, meitnerium, darmstadtiumir, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, meitnerium, 109chemiese, reeks, onbekend, moontlik, oorgangsmetaalgroep, periode, blok, datoommassa, molelektronkonfigurasie, voorspel, 5f14, 7s2elektrone, skil, vo. 109 hassium meitnerium darmstadtiumIr Mt Uht Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal meitnerium Mt 109Chemiese reeks onbekend moontlik n oorgangsmetaalGroep periode blok 9 7 dAtoommassa 278 g molElektronkonfigurasie voorspel 1 Rn 5f14 6d7 7s2Elektrone per skil voorspel 2 8 18 32 32 15 2CAS registernommer 54038 01 6Fisiese eienskappeToestand voorspel 2 vastestofDigtheid naby k t voorspel 37 4 g cm AtoomeienskappeOksidasietoestande voorspel 1 9 8 6 4 3 1Ionisasie energiee 1ste 800 8 kJ mol2de 1 823 6 kJ mol3de 2 904 2 kJ molGeskiedenisOntdek 29 Augustus 1982Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt DuitslandGenoem na Oostenrykse fisikus Lise MeitnerDatum van naam 1997Vorige naam unnilennium Une Vernaamste isotopeHoofartikel Isotope van meitnerium iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP278Mt sin 4 s a 9 6 274Bh276Mt sin 0 6 s a 9 71 272Bh276Mt sin 0 4 s a 9 76 270BhVerwysings Meitnerium is n superswaar sintetiese element met die atoomgetal 109 en simbool Mt Dit is n uiters radioaktiewe element Die stabielste isotoop meitnerium 278 het n halfleeftyd van 7 6 sekondes Die Sentrum vir Swaarioonnavorsing Darmstadt Duitsland het dit in 1982 die eerste keer vervaardig Dit is genoem na die Oostenrykse fisikus Lise Meitner In die periodieke tabel le dit in die d blok in periode 7 en groep 9 hoewel geen chemiese eksperimente al uitgevoer is om te bevestig dat dit optree soos die swaarder homoloog van iridium net bo dit nie Daar is bereken meitnerium het dieselfde eienskappe as sy ligter homoloe kobalt rodium en iridium Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hoffman Darleane C Lee Diana M Pershina Valeria 2006 Transactinides and the future elements In Morss Edelstein Norman M Fuger Jean reds The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements 3de uitg Dordrecht Nederland Springer Science Business Media ISBN 1 4020 3555 1 Ostlin A Vitos L 2011 First principles calculation of the structural stability of 6d transition metals Physical Review B 84 11 Bibcode 2011PhRvB 84k3104O doi 10 1103 PhysRevB 84 113104 Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir meitnerium Meitnerium by The Periodic Table of Videos Universiteit van Nottingham H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Meitnerium amp oldid 1788019,