fbpx
Wikipedia

Mei

Mei is die vyfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees gehou is in Mei.

Gebeure in Mei

Sien ook

Eksterne skakels


Mei
2021, sa12, 1516, 2223, 2930, 31al, vyfde, maand, jaar, gregoriaanse, kalender, vernoem, romeinse, godin, maia, moontlik, romeinse, godin, vrugbaarheid, bona, fees, gehou, gebeure, wysigin, baie, lande, word, werkersdag, gevier, baie, lande, ierse, kalender, b. lt lt Mei 2021 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die daeMei is die vyfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender met 31 dae Mei is vernoem na die Romeinse godin Maia of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea wie se fees gehou is in Mei Gebeure in Mei WysigIn baie lande is Meidag op 1 Mei Dit word ook as Werkersdag gevier in baie lande In die Ierse Kalender is 1 Mei Beltane Bealtaine die eerste dag van somer en die eerste Maandag in Mei is n openbare vakansiedag In die Verenigde Koninkryk val Meidag op 1 Mei maar die eerste Maandag in Mei is n openbare vakansiedag In die Verenigde State Kanada en Australie val Moedersdag op die tweede Sondag in Mei In Kanada word Victoriadag gevier op die Maandag op of voor 24 Mei Sien ook WysigLys van historiese herdenkingsEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Mei Maande van die jaarJanuarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November DesemberOntsluit van https af wikipedia org w index php title Mei amp oldid 2019607,