×
Megaliet

’n Megaliet is ’n groot klip wat gebruik is om ’n struktuur of monument te maak, óf as ’n alleenstaande klip óf saam met ander klippe. Die woord megalities word gebruik in verband met strukture wat met groot klippe gebou is sonder die gebruik van sement of messelklei; dit dateer gewoonlik uit die voorgeskiedenis. Vir latere tydperke word die woord "monoliet", wat ’n oorvleuelende betekenis het, gewoonlik gebruik.

Stonehenge, in Wiltshire, Brittanje, is een van die bekendste megalitiese strukture in die wêreld.

Die woord "megaliet" kom uit die antieke Griekse μέγας (mégas, "groot") en λίθος (líthos, "klip"). Megaliet dui ook op een of meer klippe wat vir ’n spesiale doel in spesifieke vorms gekap is. Dit is al gebruik om geboue te beskryf wat deur mense uit baie tydperke en in baie wêrelddele gebou is. Die term is in 1849 die eerste keer in terme van Stonehenge gebruik deur die Engelse oudheidkundige Algernon Herbert.

’n Groot verskeidenheid groot klippe word as megaliete beskou, waarvan die bekendstes nie graftombes is nie. Dié konstruksies is hoofsaaklik in die Neolitiese tydperk gebou (hoewel vroeëre Mesolitiese voorbeelde bekend is) sowel as daarna, tot in die Koper- en Bronstydperk.

  1. Price, T. Douglas; Feinman, Gary M. (2005). . Images of the Past (4de studente-uitg. uitg.). McGraw-Hill Higher Education. Geargiveer vanaf op 30 September 2017. Besoek op28 Julie 2018.
  2. Herbert, A. Cyclops Christianus, or the supposed Antiquity of Stonehenge. Londen, J. Petheram, 1849.
  3. . Rochester's History: An Illustrated Timeline (in Engels). n.d. Definition of megalith. vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019. Besoek op28 Julie 2018.
  4. Johnson, Walter (1908). . Oxford: Clarendon Press. Besoek op 28 Julie 2018.

Publikasie datum: September 26, 2021

megaliet, groot, klip, gebruik, struktuur, monument, maak, alleenstaande, klip, saam, ander, klippe, woord, megalities, word, gebruik, verband, strukture, groot, klippe, gebou, sonder, gebruik, sement, messelklei, dateer, gewoonlik, voorgeskiedenis, latere, ty. n Megaliet is n groot klip wat gebruik is om n struktuur of monument te maak of as n alleenstaande klip of saam met ander klippe Die woord megalities word gebruik in verband met strukture wat met groot klippe gebou is sonder die gebruik van sement of messelklei dit dateer gewoonlik uit die voorgeskiedenis Vir latere tydperke word die woord monoliet wat n oorvleuelende betekenis het gewoonlik gebruik Stonehenge in Wiltshire Brittanje is een van die bekendste megalitiese strukture in die wereld Die woord megaliet kom uit die antieke Griekse megas megas groot en li8os lithos klip Megaliet dui ook op een of meer klippe wat vir n spesiale doel in spesifieke vorms gekap is 1 Dit is al gebruik om geboue te beskryf wat deur mense uit baie tydperke en in baie werelddele gebou is Die term is in 1849 die eerste keer in terme van Stonehenge gebruik deur die Engelse oudheidkundige Algernon Herbert 2 n Groot verskeidenheid groot klippe word as megaliete beskou waarvan die bekendstes nie graftombes is nie 3 Die konstruksies is hoofsaaklik in die Neolitiese tydperk gebou hoewel vroeere Mesolitiese voorbeelde bekend is sowel as daarna tot in die Koper en Bronstydperk 4 Enkele voorbeelde Wysig Paaseiland Turkye Rusland Swede Sardinie Ethiopie Jordanie Suid Korea Ierland IndieVerwysings Wysig Price T Douglas Feinman Gary M 2005 Glossary Images of the Past 4de studente uitg uitg McGraw Hill Higher Education Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2017 Besoek op 28 Julie 2018 Herbert A Cyclops Christianus or the supposed Antiquity of Stonehenge Londen J Petheram 1849 Glossary of Cemetery Terms Rochester s History An Illustrated Timeline in Engels n d Definition of megalith Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019 Besoek op 28 Julie 2018 Johnson Walter 1908 Folk Memory Or The Continuity of British Archaeology Oxford Clarendon Press Besoek op 28 Julie 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Megaliet Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Megaliet amp ol,