×
Medical Subject Headings

Medical Subject Headings (MeSH) is ’n omvattende naslaanwerk van joernaalartikels en boeke in die lewenswetenskappe; dit kan ook dien as ’n tesourus wat soektogte vergemaklik. Dit is in 1963 geskep en word bygewerk deur die United States National Library of Medicine (NLM).

Die gedrukte weergawe word nie hernu nie en dit bestaan nog net aanlyn. Dit kan gratis deursoek en afgelaai word deur PubMed. Dit was oorspronklik in Engels, maar is intussen in verskeie tale vertaal.

  1. (in Engels). National Library of Medicine. 27 Mei 2005. vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2018. Besoek op31 Mei 2007.

Publikasie datum: September 09, 2021

medical, subject, headings, mesh, omvattende, naslaanwerk, joernaalartikels, boeke, lewenswetenskappe, dien, tesourus, soektogte, vergemaklik, 1963, geskep, word, bygewerk, deur, united, states, national, library, medicine, gedrukte, weergawe, word, hernu, bes. Medical Subject Headings MeSH is n omvattende naslaanwerk van joernaalartikels en boeke in die lewenswetenskappe dit kan ook dien as n tesourus wat soektogte vergemaklik Dit is in 1963 geskep en word bygewerk deur die United States National Library of Medicine NLM Die gedrukte weergawe word nie hernu nie en dit bestaan nog net aanlyn 1 Dit kan gratis deursoek en afgelaai word deur PubMed Dit was oorspronklik in Engels maar is intussen in verskeie tale vertaal Verwysings Wysig Medical Subject Headings MeSH Fact sheet in Engels National Library of Medicine 27 Mei 2005 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2018 Besoek op 31 Mei 2007 Eksterne skakels WysigMedical Subject Headings MeSH databasishandleidingsOntsluit van https af wikipedia org w index php title Medical Subject Headings amp ol,