×
Mayotte

Mayotte (Comoraans: Mahoré) is 'n eiland en oorsese département (département d'outre-mer, of DOM) van Frankryk aan die noordelike punt van die Mosambiekkanaal in die Indiese Oseaan, tussen noordelike Madagaskar en noordelike Mosambiek, met 'n oppervlak van 374 vierkante kilometer en 'n bevolking van 212 645. Die gebied is geografies deel van die Comore-eilande, maar nie polities nie. Dit staan ook as Mahoré bekend, veral onder voorstaanders vir die insluiting daarvan in die Unie van Comore.

Departement Mayotte
  • Département de Mayotte(Frans)
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
(Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap")
Volkslied: Marseillaise
Hoofstad Mamoudzou

12°47′S45°14′O /12.783°S 45.233°O /-12.783; 45.233

Grootste stad Mamoudzou
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• President van die
territoriale Vergadering
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron

Daniel Zaïdani
Jacques Witkowski
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Gekoop deur Frankryk
• Referendums oor
bande met Frankryk
• Departementele kollektiwiteit
• Oorsese kollektiwiteit
• Oorsese department en regio
• Buitenste streek


1843

1974, 1976, 2009
2001
2003
31 Maart 2011
1 Januarie 2014
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

374 km2 (185ste)
144 myl2
0,4
Bevolking
- 2012-sensus
- Digtheid

212 645
569 / km2 (21ste)
1 473 / myl2
BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2009-skatting

$1,91 miljard
€1,37 miljard
$9 766
€7 012

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
- Somertyd
(UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .yt
Skakelkode +262
Kaart van Mayotte
Posseël van die koloniale tydperk
See naby Mamoudzou
'n Uitsig oor Sada met 'n moskee in die agtergrond

Soos ander oorsese Franse gebiede is Mayotte ook een van die 27 régions van Frankryk met 'n status soortgelyk aan dié van die metropolitaanse Frankryk op die Europese vasteland. Mayotte maak sedert 31 Maart 2011 deel uit van die Euro-gebied en sedert 1 Januarie 2014 van die Europese Unie.

Inhoud

Mayotte is in 1843 saam met die ander Comore-eilande aan Frankryk toegeken. Dit is die enigste eiland in die argipel wat in referendums in 1974 en 1976 gestem het om sy bande met Frankryk te behou en onafhanklikheid te laat vaar (met onderskeidelik 63,8% en 99,4% stemme). Die Comore maak steeds aanspraak op die eiland, en volgens 'n 1976 Verenigde Nasies se Sekuriteitsraadresolusie deur 14 van die 15 lede van die raad ondersteun, sou die raad die Comore se soewereiniteit oor Mayotte ondersteun, maar Frankryk het die resolusie geveto.

Die toestand van Mayotte blyk vir Frankryk lomp te wees: terwyl die bevolking grotendeels nie van Frankryk onafhanklik wou wees en by die Comore aansluit nie, is daar internasionale kritiek teen volgehoue bande van Mayotte aan Frankryk. Verder sou dit moeilik wees om die eiesoortige plaaslike administrasie van Mayotte, grootliks regeer volgens tradisionele Moslemreg, in die regsstrukture van Frankryk in te pas, om nie te praat van die koste om die lewensstandaard naby die vlak van die van metropolitaanse Frankryk te bring nie. As gevolg van hierdie redes, moet wette van die nasionale parlement spesifiek aandui of dit op Mayotte van toepassing is, vir die wette om daar te geld.

Die status van Mayotte het in 2001 verander om baie naby aan die van 'n département van die vastelandgedeelte van Frankryk te wees, met die spesifieke benaming collectivité départementale. Die verandering is in 'n referendum in Mayotte met 73% aanvaar. Na die grondwetlike hervorming van 2007 word dit 'n collectivité d'outre-mer met die titel collectivité départementale de Mayotte. Op 1 Januarie 2014 het Mayotte 'n oorsese administratiewe gebied (région d'outre-mer) en een van die agt sogenaamde régions ultrapériphériques of "uiterste randgebiede" van die Europese Gemeenskap geword.

Mayotte is in administratiewe opsig verdeel in 17 munisipaliteite (Frans: communes) en 19 kantons. Die eiland is tegelykertyd 'n oorsese administratiewe gebied (région) en département van Frankryk.

Danksy die ligging ver af van die sentrum van die Europese Unie (EU) vorm die eiland sedert 2014 ook 'n sogenaamde région ultrapériphérique in die EU.

Die hoofeiland, Mahoré (of Grand Terre), is geologies die oudste van die Comore. Dit is 39 km lank en 22 km wyd, en die hoogste punte is tussen 500 en 600 meter bo seevlak. Weens die vulkaanrotse is die grond in sommige gebiede relatief vrugbaar. 'n Koraalrif wat groot dele van die eiland omring verseker beskerming vir skepe en 'n habitat vir vis.

Dzaoudzi was die hoofstad van die Comore tot 1962. Dit is geleë op Île Pamanzi (of Petit Terre), wat teen 10 km² die grootste van verskeie eilandjies langs Mahoré is, waarmee dit met 'n spoelbrug verbind is. Mamoudzou is nou Mayotte se administratiewe sentrum. Mayotte is 'n lid van die Indiese Oseaan Kommissie, met aparte lidmaatskap van die Comore-eilande.

Vroue en meisies van Mayotte

Sowat 65 persent van Mayotte se 160 301 inwoners was volgens die sensus van 2002 in Mayotte gebore, 28 persent is van die Comore-eilande en drie persent is van Madagaskar. Daar is klein minderhede van ander etniese groepe. Meer as 50 persent van die bevolking is jonger as twintig jaar.

Frans is die amptelike taal, alhoewel die meerderheid van die bevolking Mahories, 'n dialek van die Swahili-taal Komories, as omgangstaal praat.

Naastenby negentig persent van die bevolking is Soennitiese Moslems.

  1. INSEE, Regering van Frankryk. [212 600 inwoners in Mayotte in 2012 - Die bevolking neem steeds sterk toe](PDF) (in Frans). vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op2 September 2014.
  2. [Bruto binnelandse produk in Mayotte in 2009: dinamiese groei, maar 'n vertraging om in te haal] (in Frans). INSEE. vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op2 September 2014.
  3. [Mayotte behaal sy RUP-status]. Linfo.re (in Frans). Besoek op27 July 2020.
  4. (fr)
Die administratiewe geweste van Frankryk (Régions de France)
Metropolitaanse geweste (Régions métropolitaines):
Akwitanië | Auvergne | Boergondië | Bretagne | Centre-Val de Loire | Champagne-Ardenne | Elsas | Franche-Comté | Île-de-France | Korsika | Languedoc-Roussillon | Limousin | Lotaringe | Midi-Pyrénées | Nord-Pas-de-Calais | Basse-Normandie | Haute-Normandie | Pays de la Loire | Pikardië | Poitou-Charentes | Provence-Alpes-Côte d'Azur | Rhône-Alpes
Metropolitaanse geweste 2016 (Régions métropolitaines):
Auvergne-Rhône-Alpes | Boergondië-Franche-Comté | Bretagne | Centre-Val de Loire | Grand Est | Hauts-de-France | Île-de-France | Korsika | Nieu-Akwitanië | Normandië | Oksitanië | Pays de la Loire | Provence-Alpes-Côte d'Azur
Oorsese geweste (Régions d’outre-mer):
Frans-Guyana | Guadeloupe | Martinique | Mayotte | Réunion
Die départements van Frankryk (Départements français)
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine)

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |
Oorsese départements (Départements d’outre-mer)
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte
Andere oorsese gebiede:
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer)
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)
Spesiaal statuut (Statut spécifique)
Nieu-Kaledonië
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités)
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Publikasie datum: September 25, 2021

mayotte, comoraans, mahoré, eiland, oorsese, département, département, outre, frankryk, noordelike, punt, mosambiekkanaal, indiese, oseaan, tussen, noordelike, madagaskar, noordelike, mosambiek, oppervlak, vierkante, kilometer, bevolking, gebied, geografies, d. Mayotte Comoraans Mahore is n eiland en oorsese departement departement d outre mer of DOM van Frankryk aan die noordelike punt van die Mosambiekkanaal in die Indiese Oseaan tussen noordelike Madagaskar en noordelike Mosambiek met n oppervlak van 374 vierkante kilometer en n bevolking van 212 645 Die gebied is geografies deel van die Comore eilande maar nie polities nie Dit staan ook as Mahore bekend veral onder voorstaanders vir die insluiting daarvan in die Unie van Comore Departement Mayotte Departement de Mayotte Frans Vlag WapenNasionale leuse Liberte egalite fraternite Frans vir Vryheid Gelykheid Broederskap Volkslied Marseillaise source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Mamoudzou 12 47 S 45 14 O 12 783 S 45 233 O 12 783 45 233Grootste stad MamoudzouAmptelike tale FransRegering Franse president President van die territoriale Vergadering Prefek Oorsese departement Emmanuel Macron Daniel Zaidani Jacques WitkowskiOnafhanklikheid Franse oorsese departement Gekoop deur Frankryk Referendums oor bande met Frankryk Departementele kollektiwiteit Oorsese kollektiwiteit Oorsese department en regio Buitenste streek 1843 1974 1976 2009 2001 2003 31 Maart 2011 1 Januarie 2014Oppervlakte Totaal Water 374 km2 185ste 144 myl2 0 4Bevolking 2012 sensus Digtheid 212 645 1 569 km2 21ste 1 473 myl2BBP nominaal Totaal Per capita 2009 skatting 1 91 miljard 2 1 37 miljard 2 9 766 2 7 012 2 Geldeenheid Euro a href ISO 4217 html title ISO 4217 EUR a Tydsone Somertyd UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD ytSkakelkode 262 Kaart van Mayotte Posseel van die koloniale tydperk See naby Mamoudzou n Uitsig oor Sada met n moskee in die agtergrond Soos ander oorsese Franse gebiede is Mayotte ook een van die 27 regions van Frankryk met n status soortgelyk aan die van die metropolitaanse Frankryk op die Europese vasteland Mayotte maak sedert 31 Maart 2011 deel uit van die Euro gebied en sedert 1 Januarie 2014 van die Europese Unie Inhoud 1 Geskiedenis 2 Politiek en administratiewe verdeling 3 Geografie 4 Demografie 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigMayotte is in 1843 saam met die ander Comore eilande aan Frankryk toegeken Dit is die enigste eiland in die argipel wat in referendums in 1974 en 1976 gestem het om sy bande met Frankryk te behou en onafhanklikheid te laat vaar met onderskeidelik 63 8 en 99 4 stemme Die Comore maak steeds aanspraak op die eiland en volgens n 1976 Verenigde Nasies se Sekuriteitsraadresolusie deur 14 van die 15 lede van die raad ondersteun sou die raad die Comore se soewereiniteit oor Mayotte ondersteun maar Frankryk het die resolusie geveto Die toestand van Mayotte blyk vir Frankryk lomp te wees terwyl die bevolking grotendeels nie van Frankryk onafhanklik wou wees en by die Comore aansluit nie is daar internasionale kritiek teen volgehoue bande van Mayotte aan Frankryk Verder sou dit moeilik wees om die eiesoortige plaaslike administrasie van Mayotte grootliks regeer volgens tradisionele Moslemreg in die regsstrukture van Frankryk in te pas om nie te praat van die koste om die lewensstandaard naby die vlak van die van metropolitaanse Frankryk te bring nie As gevolg van hierdie redes moet wette van die nasionale parlement spesifiek aandui of dit op Mayotte van toepassing is vir die wette om daar te geld Die status van Mayotte het in 2001 verander om baie naby aan die van n departement van die vastelandgedeelte van Frankryk te wees met die spesifieke benaming collectivite departementale Die verandering is in n referendum in Mayotte met 73 aanvaar Na die grondwetlike hervorming van 2007 word dit n collectivite d outre mer met die titel collectivite departementale de Mayotte Op 1 Januarie 2014 het Mayotte n oorsese administratiewe gebied region d outre mer en een van die agt sogenaamde regions ultraperipheriques of uiterste randgebiede van die Europese Gemeenskap geword Politiek en administratiewe verdeling WysigMayotte is in administratiewe opsig verdeel in 17 munisipaliteite Frans communes en 19 kantons Die eiland is tegelykertyd n oorsese administratiewe gebied region en departement van Frankryk Danksy die ligging ver af van die sentrum van die Europese Unie EU vorm die eiland sedert 2014 ook n sogenaamde region ultraperipherique in die EU 3 Geografie WysigDie hoofeiland Mahore of Grand Terre is geologies die oudste van die Comore Dit is 39 km lank en 22 km wyd en die hoogste punte is tussen 500 en 600 meter bo seevlak Weens die vulkaanrotse is die grond in sommige gebiede relatief vrugbaar n Koraalrif wat groot dele van die eiland omring verseker beskerming vir skepe en n habitat vir vis Dzaoudzi was die hoofstad van die Comore tot 1962 Dit is gelee op Ile Pamanzi of Petit Terre wat teen 10 km die grootste van verskeie eilandjies langs Mahore is waarmee dit met n spoelbrug verbind is Mamoudzou is nou Mayotte se administratiewe sentrum Mayotte is n lid van die Indiese Oseaan Kommissie met aparte lidmaatskap van die Comore eilande Demografie Wysig Vroue en meisies van Mayotte Sowat 65 persent van Mayotte se 160 301 inwoners was volgens die sensus van 2002 in Mayotte gebore 28 persent is van die Comore eilande en drie persent is van Madagaskar 4 Daar is klein minderhede van ander etniese groepe Meer as 50 persent van die bevolking is jonger as twintig jaar Frans is die amptelike taal alhoewel die meerderheid van die bevolking Mahories n dialek van die Swahili taal Komories as omgangstaal praat Naastenby negentig persent van die bevolking is Soennitiese Moslems Verwysings Wysig INSEE Regering van Frankryk 212 600 habitants a Mayotte en 2012 La population augmente toujours fortement 212 600 inwoners in Mayotte in 2012 Die bevolking neem steeds sterk toe PDF in Frans Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018 Besoek op 2 September 2014 2 0 2 1 2 2 2 3 Produit interieur brut a Mayotte en 2009 Une croissance dynamique mais un retard a rattraper Bruto binnelandse produk in Mayotte in 2009 dinamiese groei maar n vertraging om in te haal in Frans INSEE Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018 Besoek op 2 September 2014 Mayotte obtient son statut de RUP Mayotte behaal sy RUP status Linfo re in Frans Besoek op 27 July 2020 fr MIG 1 DET POPULATION SELON LE LIEU DE NAISSANCE Bevolking per geboorteplek Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mayotte en Toerisme inligting oor Mayotte op WikivoyageDie administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte Reunion Die departements van Frankryk Departements francais Metropolitaanse Frankryk France metropolitaine 01 Ain 02 Aisne 03 Allier 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 07 Ardeche 08 Ardennes 09 Ariege 10 Aube 11 Aude 12 Aveyron 13 Bouches du Rhone 14 Calvados 15 Cantal 16 Charente 17 Charente Maritime 18 Cher 19 Correze 2A Corse du Sud 2B Haute Corse 21 Cote d Or 22 Cotes d Armor 23 Creuse 24 Dordogne 25 Doubs 26 Drome 27 Eure 28 Eure et Loir 29 Finistere 30 Gard 31 Haute Garonne 32 Gers 33 Gironde 34 Herault 35 Ille et Vilaine 36 Indre 37 Indre et Loire 38 Isere 39 Jura 40 Landes 41 Loir et Cher 42 Loire 43 Haute Loire 44 Loire Atlantique 45 Loiret 46 Lot 47 Lot et Garonne 48 Lozere 49 Maine et Loire 50 Manche 51 Marne 52 Haute Marne 53 Mayenne 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 56 Morbihan 57 Moselle 58 Nievre 59 Nord 60 Oise 61 Orne 62 Pas de Calais 63 Puy de Dome 64 Pyrenees Atlantiques 65 Hautes Pyrenees 66 Pyrenees Orientales 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin 69 Rhone 70 Haute Saone 71 Saone et Loire 72 Sarthe 73 Savoie 74 Haute Savoie 75 Parys 76 Seine Maritime 77 Seine et Marne 78 Yvelines 79 Deux Sevres 80 Somme 81 Tarn 82 Tarn et Garonne 83 Var 84 Vaucluse 85 Vendee 86 Vienne 87 Haute Vienne 88 Vosges 89 Yonne 90 Territoire de Belfort 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Oorsese departements Departements d outre mer 971 Guadeloupe 972 Martinique 973 Frans Guyana 974 Reunion 976 Mayotte Andere oorsese gebiede Oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer Saint Martin collectivite territoriale 975 Sint Pierre en Miquelon collectivite territoriale Sint Bartholomeus collectivite territoriale 986 Wallis en Futuna territoire 987 Frans Polinesie pays d outre mer Spesiaal statuut Statut specifique Nieu Kaledonie Onbewoonde gebiede Territoires inhabites Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede ClippertonDie administratiewe verdeling van Frankryk Regions Departements Arrondissemente Kantons CommunesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Mayotte amp ol,