×
Mawlid an-Nabi

Mawlid an-Nabi (Arabies: مَولِد النَّبِي, mawlidu n-nabiyyi, letterlik: "Geboortedag van die profeet"; soms kort مولد mawlid, mewlid, mewlit, mulud genoem) is 'n Islamitiese herdenking van Mohammed se geboortedag. Soenniete vier dit op die twaalfde dag van Rabi'-oel-Awwal, die derde maand in die Islamitiese kalender, terwyl Sjiiete dit op 17 Rabi'-oel-Awwal herdenk.

Internasionale Mawlid-konferensie, Minar-e-Pakistan, Lahore, Pakistan
'n Banier met Mawlid-groete in Dar-es-Salaam, Tanzanië
Maleisiese Soenni-Moslems tydens 'n Mawlid-optog in die regeringsetel Putrajaya, 2013.
Mawlid-optog in Bhadohi, Uttar Pradesh, Indië
Mawlid an-Nabi in Koerdistan, Irak

In teenstelling met Eid-oel-Adha en Eid-oel-Fiter het die tradisie van Mawlid an-Nabi eers na die dood van Mohammed ontstaan. Die Abbasiede het as eerste in Mohammed se geboorte en kinderdae belanggestel en die Fatimiede het Mohammed se geboorte in die 11de eeu begin vier, om hul afstamming van die profeet te beklemtoon. In die Ottomaanse Ryk is dit in 1588 tot 'n amptelike vakansiedag, bekend as Mevlid Kandil, verklaar.

Die herdenking van Mawlid an-Nabi is tot vandag toe 'n twisappel onder Moslems en word nie algemeen aanvaar nie. Van die kritici beskou dit as 'n nabootsing van die Christelike Kersfees. Volgens die Wahhabiete mag net God allen vereer en gevier word. Vervolgens word Mohammed se geboortedag in Saoedi-Arabië nie gevier nie. In ander Islamitiese lande soos Indonesië en Maleisië is dit egter 'n openbare vakansiedag.

Inhoud

Aangesien maande in die Islamitiese kalender altyd na die maan bereken word, wissel die datum van hierdie dag volgens die Gregoriaanse kalender.

Soennitiese Islam

Soenniete herdenk Mawlid an-Nabi op 12 Rabi'-oel-Awwal, die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand (omdat 'n dag met sononder begin).

Jaar in die Islamitiese kalender Datum in die Gregoriaanse kalender
1442 29 Oktober 2020 (Donderdag)
1443 18 Oktober 2021 (Maandag)
1444 8 Oktober 2022 (Saterdag)
1445 27 September 2023 (Woensdag)
1446 15 September 2024 (Sondag)
1447 4 September 2025 (Donderdag)
1448 25 Augustus 2026 (Dinsdag)
1449 14 Augustus 2027 (Saterdag)
1450 3 Augustus 2028 (Donderdag)
1451 24 Julie 2029 (Dinsdag)
1452 13 Julie 2030 (Saterdag)
1453 2 Julie 2031 (Woensdag)

Sjia-Islam

Sjiiete herdenk Mawlid an-Nabi op 17 Rabi'-oel-Awwal, die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand (omdat 'n dag met sononder begin).

Jaar in die Islamitiese kalender Datum in die Gregoriaanse kalender
1442 3 November 2020 (Dinsdag)
1443 23 Oktober 2021 (Saterdag)
1444 13 Oktober 2022 (Donderdag)
1445 2 Oktober 2023 (Maandag)
1446 20 September 2024 (Vrydag)
1447 9 September 2025 (Dinsdag)
1448 30 Augustus 2026 (Sondag)
1449 19 Augustus 2027 (Donderdag)
1450 8 Augustus 2028 (Dinsdag)
1451 29 Julie 2029 (Sondag)
1452 18 Julie 2030 (Donderdag)
1453 7 Julie 2031 (Maandag)
  1. (en) Shoup, John A. (1 Januarie 2007). . Greenwood Publishing Group. p. 35. ISBN 978-0-313-33671-3.
  2. (de) Manuel Franzmann, Christel Gärtner, Nicole Köck (2009). Religiosität in der säkularisierten Welt: Theoretische und empirische Beiträge zur Säkularisierungsdebatte in der Religionssoziologie. Springer-Verlag. p. 351. ISBN 978-3-531-90213-5.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  3. (de) Norbert Hofmann (1978). Der islamische Festkalender in Java und Sumatra. Bock + Herchen. p. 67. ISBN 978-3-88347-000-9.
  • (en) Kaptein, N. J. G. (1993). Muhammad's Birthday Festival: Early History in the Central Muslim Lands and Development in the Muslim West Until the 10th/16th Century. Leiden: Brill. ISBN 978-90-04-09452-9.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  • (en) Kaptein, N. J. G. (2007). "Mawlid". In P. Bearman; T. Bianquis; C. E. Bosworth; E. van Donzel; W. P. Heinrichs (reds.). Encyclopedia of Islam. Brill. ISBN 978-0-8160-7745-8.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
  • (en) Katz, Marion Holmes (2007). The Birth of The Prophet Muhammad: Devotional Piety in Sunni Islam. Routledge. ISBN 978-1-135-98394-9.AS1-onderhoud: ref=harv (link)

Publikasie datum: September 26, 2021

mawlid, nabi, arabies, ول, الن, mawlidu, nabiyyi, letterlik, geboortedag, profeet, soms, kort, مولد, mawlid, mewlid, mewlit, mulud, genoem, islamitiese, herdenking, mohammed, geboortedag, soenniete, vier, twaalfde, rabi, awwal, derde, maand, islamitiese, kalen. Mawlid an Nabi Arabies م ول د الن ب ي mawlidu n nabiyyi letterlik Geboortedag van die profeet soms kort مولد mawlid mewlid mewlit mulud genoem is n Islamitiese herdenking van Mohammed se geboortedag Soenniete vier dit op die twaalfde dag van Rabi oel Awwal die derde maand in die Islamitiese kalender terwyl Sjiiete dit op 17 Rabi oel Awwal herdenk Internasionale Mawlid konferensie Minar e Pakistan Lahore Pakistan n Banier met Mawlid groete in Dar es Salaam Tanzanie Maleisiese Soenni Moslems tydens n Mawlid optog in die regeringsetel Putrajaya 2013 Mawlid optog in Bhadohi Uttar Pradesh Indie Mawlid an Nabi in Koerdistan Irak In teenstelling met Eid oel Adha en Eid oel Fiter het die tradisie van Mawlid an Nabi eers na die dood van Mohammed ontstaan Die Abbasiede het as eerste in Mohammed se geboorte en kinderdae belanggestel en die Fatimiede het Mohammed se geboorte in die 11de eeu begin vier om hul afstamming van die profeet te beklemtoon In die Ottomaanse Ryk is dit in 1588 tot n amptelike vakansiedag 1 bekend as Mevlid Kandil verklaar 2 Die herdenking van Mawlid an Nabi is tot vandag toe n twisappel onder Moslems en word nie algemeen aanvaar nie Van die kritici beskou dit as n nabootsing van die Christelike Kersfees Volgens die Wahhabiete mag net God allen vereer en gevier word Vervolgens word Mohammed se geboortedag in Saoedi Arabie nie gevier nie In ander Islamitiese lande soos Indonesie en Maleisie is dit egter n openbare vakansiedag 3 Inhoud 1 Datums 1 1 Soennitiese Islam 1 2 Sjia Islam 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Verdere leesstof 5 Eksterne skakelsDatums WysigAangesien maande in die Islamitiese kalender altyd na die maan bereken word wissel die datum van hierdie dag volgens die Gregoriaanse kalender Soennitiese Islam Wysig Soenniete herdenk Mawlid an Nabi op 12 Rabi oel Awwal die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand omdat n dag met sononder begin Jaar in die Islamitiese kalender Datum in die Gregoriaanse kalender1442 29 Oktober 2020 Donderdag 1443 18 Oktober 2021 Maandag 1444 8 Oktober 2022 Saterdag 1445 27 September 2023 Woensdag 1446 15 September 2024 Sondag 1447 4 September 2025 Donderdag 1448 25 Augustus 2026 Dinsdag 1449 14 Augustus 2027 Saterdag 1450 3 Augustus 2028 Donderdag 1451 24 Julie 2029 Dinsdag 1452 13 Julie 2030 Saterdag 1453 2 Julie 2031 Woensdag Sjia Islam Wysig Sjiiete herdenk Mawlid an Nabi op 17 Rabi oel Awwal die werklike viering begin egter altyd met sonsondergang op die vooraand omdat n dag met sononder begin Jaar in die Islamitiese kalender Datum in die Gregoriaanse kalender1442 3 November 2020 Dinsdag 1443 23 Oktober 2021 Saterdag 1444 13 Oktober 2022 Donderdag 1445 2 Oktober 2023 Maandag 1446 20 September 2024 Vrydag 1447 9 September 2025 Dinsdag 1448 30 Augustus 2026 Sondag 1449 19 Augustus 2027 Donderdag 1450 8 Augustus 2028 Dinsdag 1451 29 Julie 2029 Sondag 1452 18 Julie 2030 Donderdag 1453 7 Julie 2031 Maandag Sien ook WysigLys van Islamitiese feeste en herdenkings Kersfees Christelike eweknieVerwysings Wysig en Shoup John A 1 Januarie 2007 Culture and Customs of Jordan Greenwood Publishing Group p 35 ISBN 978 0 313 33671 3 de Manuel Franzmann Christel Gartner Nicole Kock 2009 Religiositat in der sakularisierten Welt Theoretische und empirische Beitrage zur Sakularisierungsdebatte in der Religionssoziologie Springer Verlag p 351 ISBN 978 3 531 90213 5 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link de Norbert Hofmann 1978 Der islamische Festkalender in Java und Sumatra Bock Herchen p 67 ISBN 978 3 88347 000 9 Verdere leesstof Wysig en Kaptein N J G 1993 Muhammad s Birthday Festival Early History in the Central Muslim Lands and Development in the Muslim West Until the 10th 16th Century Leiden Brill ISBN 978 90 04 09452 9 AS1 onderhoud ref harv link en Kaptein N J G 2007 Mawlid In P Bearman T Bianquis C E Bosworth E van Donzel W P Heinrichs reds Encyclopedia of Islam Brill ISBN 978 0 8160 7745 8 AS1 onderhoud ref harv link en Katz Marion Holmes 2007 The Birth of The Prophet Muhammad Devotional Piety in Sunni Islam Routledge ISBN 978 1 135 98394 9 AS1 onderhoud ref harv link Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mawlid an Nabi en Mawlid Encyclopaedia Britannica Besoek op 13 Januarie 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mawlid an Nabi amp ol,