×
Mauna Loa

Mauna Loa is 'n aktiewe vulkaan op Big Island (Hawaii), die grootste eiland van die Amerikaanse deelstaat Hawaii, en een van altesaam vyf vulkane waaruit hierdie eiland bestaan. Mokuʻāweoweo, een van talle slakkekeëls op die piekplato, is een van die hoogste punte in die deelstaat op 'n hoogte van 4 169 meter (13 679 voet) bo seevlak.

Mauna Loa
Die Mauna Loa
Ligging Big Island, Hawaii (VSA)
Hoogte 4 169 (voet tot piek: 9 969) meter bo seevlak
Reeks Hawaii-Emperor-bergreeks
Koördinate 19°28′46.3″N155°36′09.6″W /19.479528°N 155.602667°W /19.479528; -155.602667Koördinate:19°28′46.3″N155°36′09.6″W /19.479528°N 155.602667°W /19.479528; -155.602667
Bergtipe Skildvulkaan
Rotsouderdom 400 000 jaar
Laaste uitbarsting 24 Maart – 15 April 1984
Eerste bestyging 1794
Eerste bestyger(s) Archibald Menzies

Mauna Loa
Mauna Loa op die eiland Hawaii

Mauna Loa is een van die hoogste bergpieke ter wêreld as 'n mens sy hoogte vanaf die voet meet wat teen 'n diepte van 5 800 meter (19 000 voet) onder die seespieël van die Stille Oseaan lê. Mauna Loa bereik sodoende 'n totale hoogte van 9 969 meter (32 709 voet).

In die inheemse Hawaiïese taal beteken Mauna Loa letterlik "Lang Berg", 'n verwysing na sy groot uitbreiding oor die hoofeiland van Hawaii.

Mauna Loa staan vandag veral bekend vir sy sterrewagte teen 'n hoogte van 3 397 meter.

  1. (en) . Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.

Publikasie datum: Augustus 07, 2021

mauna, aktiewe, vulkaan, island, hawaii, grootste, eiland, amerikaanse, deelstaat, hawaii, altesaam, vulkane, waaruit, hierdie, eiland, bestaan, mokuʻāweoweo, talle, slakkekeëls, piekplato, hoogste, punte, deelstaat, hoogte, meter, voet, seevlak, ligging, isla. Mauna Loa is n aktiewe vulkaan op Big Island Hawaii die grootste eiland van die Amerikaanse deelstaat Hawaii en een van altesaam vyf vulkane waaruit hierdie eiland bestaan Mokuʻaweoweo een van talle slakkekeels op die piekplato is een van die hoogste punte in die deelstaat op n hoogte van 4 169 meter 13 679 voet bo seevlak Mauna LoaDie Mauna LoaLigging Big Island Hawaii VSA Hoogte 4 169 voet tot piek 9 969 1 meter bo seevlakReeks Hawaii Emperor bergreeksKoordinate 19 28 46 3 N 155 36 09 6 W 19 479528 N 155 602667 W 19 479528 155 602667 Koordinate 19 28 46 3 N 155 36 09 6 W 19 479528 N 155 602667 W 19 479528 155 602667Bergtipe SkildvulkaanRotsouderdom 400 000 jaarLaaste uitbarsting 24 Maart 15 April 1984Eerste bestyging 1794Eerste bestyger s Archibald MenziesMauna LoaMauna Loa op die eiland Hawaii Mauna Loa is een van die hoogste bergpieke ter wereld as n mens sy hoogte vanaf die voet meet wat teen n diepte van 5 800 meter 19 000 voet onder die seespieel van die Stille Oseaan le Mauna Loa bereik sodoende n totale hoogte van 9 969 meter 32 709 voet In die inheemse Hawaiiese taal beteken Mauna Loa letterlik Lang Berg n verwysing na sy groot uitbreiding oor die hoofeiland van Hawaii Mauna Loa staan vandag veral bekend vir sy sterrewagte teen n hoogte van 3 397 meter Sien ook WysigMauna KeaVerwysings Wysig en Mauna Loa Hawaii Peakbagger com Besoek op 30 April 2015 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mauna Loa en Mauna Loa Encyclopaedia Britannica Besoek op 9 Junie 2017 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mauna Loa amp ol,