×
Massachusetts

Massachusetts (Engels: Commonwealth of Massachusetts) is 'n deelstaat in die Nieu-Engeland-streek van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Boston. Dit het 'n bevolking van omtrent 6,5 miljoen en 'n oppervlakte van 27 336 vierkante kilometer.

Gemenebes Massachusetts
Vlag van Massachusetts Seël
Bynaam(e): Bay State
Amptelike taal(e) Engels
Hoofstad Boston
Grootste stad Boston
Area 44ste in die V.S.
- Totaal 27 336 km2
- Wydte 295 km
- Lengte 182 km
- Water 7 031 km2
- % water 25.7 %
- Breedtegraad 41° 14′ N tot 42° 53′ N
- Lengtegraad 69° 56′ W tot 73° 30′ W
Bevolking 14de in die V.S.
- Totaal 6 547 629
- Digtheid 239,5/km2
3de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt Mount Greylock
1 064 m
- Gemiddeld 150 m
- Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 6 Februarie 1788 (6de)
Goewerneur Charlie Baker (R)
Luitenant-Goewerneur Karyn Polito (R)
Wetgewer Massachusetts Algemene Raad
- Hoërhuis Massachusetts Senaat
- Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Elizabeth Warren (D)
Ed Markey (D)
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Afkortings MA US-MA
Webblad

Massachusetts word in die noorde deur Vermont en New Hampshire, in die suide deur Rhode Island en Connecticut, en in die weste deur New York begrens. In die ooste lê die Atlantiese Oseaan. Dit was die sesde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Massachusetts was die eerste deelstaat wat slawerny afgeskaf het.

Massachusetts se bynaam is Bay State.

Pioneer Valley naby South Deerfield
Uitsig oor Boston vanuit die Prudential Tower-wolkekrabber
Rose Kennedy Greenway, Boston
Old State House, Boston
Old State House, Boston
Skinny House, Boston
Pilgrim Monument in Provincetown, Cape Cod
Houthuis in die Gingerbread-style, Martha's Vineyard
Ocean Park in Oak Bluffs, Martha's Vineyard
Toerisme

    Geskiedenis

      Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
      Verenigde State van Amerika
      StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
      Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
      EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
      Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
      Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau

      Publikasie datum: Augustus 07, 2021

      massachusetts, engels, commonwealth, deelstaat, nieu, engeland, streek, verenigde, state, amerika, hoofstad, grootste, stad, boston, bevolking, omtrent, miljoen, oppervlakte, vierkante, kilometer, gemenebes, vlag, seëlbynaam, stateamptelike, taal, engelshoofst. Massachusetts Engels Commonwealth of Massachusetts is n deelstaat in die Nieu Engeland streek van die Verenigde State van Amerika Die hoofstad en grootste stad is Boston Dit het n bevolking van omtrent 6 5 miljoen en n oppervlakte van 27 336 vierkante kilometer Gemenebes MassachusettsVlag van Massachusetts SeelBynaam e Bay StateAmptelike taal e EngelsHoofstad BostonGrootste stad BostonArea 44ste in die V S Totaal 27 336 km2 Wydte 295 km Lengte 182 km Water 7 031 km2 water 25 7 Breedtegraad 41 14 N tot 42 53 N Lengtegraad 69 56 W tot 73 30 WBevolking 14de in die V S Totaal 6 547 629 Digtheid 239 5 km2 3de in die V S Hoogte Hoogste punt Mount Greylock 1 064 m Gemiddeld 150 m Laagste punt Atlantiese Oseaan seevlakToetrede tot die Unie 6 Februarie 1788 6de Goewerneur Charlie Baker R Luitenant Goewerneur Karyn Polito R Wetgewer Massachusetts Algemene Raad Hoerhuis Massachusetts Senaat Laerhuis Huis van VerteenwoordigersV S Senatore Elizabeth Warren D Ed Markey D Tydsone UTC 5 Somertyd 4Afkortings MA US MAWebblad www mass gov Massachusetts word in die noorde deur Vermont en New Hampshire in die suide deur Rhode Island en Connecticut en in die weste deur New York begrens In die ooste le die Atlantiese Oseaan Dit was die sesde deelstaat wat tot die Unie toegelaat is Massachusetts was die eerste deelstaat wat slawerny afgeskaf het Massachusetts se bynaam is Bay State Pioneer Valley naby South Deerfield Uitsig oor Boston vanuit die Prudential Tower wolkekrabber Rose Kennedy Greenway Boston Old State House Boston Old State House Boston Skinny House Boston Pilgrim Monument in Provincetown Cape Cod Houthuis in die Gingerbread style Martha s Vineyard Ocean Park in Oak Bluffs Martha s VineyardEksterne skakels WysigToerismeVisit MassachusettsGeskiedenisMassachusetts Historical Society Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Verenigde State van Amerika StateAlabama Alaska Arizona Arkansas Colorado Connecticut Delaware Florida Georgia Hawaii Idaho Illinois Indiana Iowa Kalifornie Kansas Kentucky Louisiana Maine Maryland Massachusetts Michigan Minnesota Mississippi Missouri Montana Nebraska Nevada New Hampshire New Jersey Nieu Meksiko New York Noord Carolina Noord Dakota Ohio Oklahoma Oregon Pennsilvanie Rhode Island Suid Carolina Suid Dakota Tennessee Texas Utah Vermont Virginie Washington Wes Virginie Wisconsin WyomingFederale distrikDistrik Columbia Washington D C EilandgebiedeAmerikaanse Maagde eilande Amerikaans Samoa Guam Noordelike Mariana eilande Puerto RicoKlein afgelee eilandeBaker Howland Jarvis Johnston Kingman Midway Navassa Palmyra WakeGeassosieerde landeGefedereerde State van Mikronesie Marshalleilande PalauOntsluit van https af wikipedia org w index php title Massachusetts amp ol,