×
Maseru

Maseru is sedert 1884 die hoofstad en grootste stad in Lesotho. Die stad het 'n bevolking van 227 880 in 2006 gehad met 'n oppervlakte van 138 km². Maseru grens aan Suid-Afrika, waar meeste van die stad se bevolking werk. Dit is 'n relatief klein stad (per oppervlakte) en is selfs kleiner as Ladybrand. Die stad lê langs die Caledonrivier (Mohokare-rivier in Lesotho). Die naam Maseru beteken plek van die rooi sandklip in Suid-Sotho. Maseru is in 1869 deur die Britte gestig nadat die Verenigde Koninkryk Basoetoland geannekseer het.

Maseru
Maseru soos gesien vanaf die Parlement Hill
Maseru
Koördinate:29°18′36″S27°28′48″O /29.31000°S 27.48000°O /-29.31000; 27.48000Koördinate:29°18′36″S27°28′48″O /29.31000°S 27.48000°O /-29.31000; 27.48000
Land Lesotho
DistrikMaseru
Stigting1869
Oppervlak
• Totaal138 km2 (53 vk. myl)
Hoogte1 600 m (5 200 ft)
Bevolking
• Totaal227 880
• Digtheid1 651,3/km2 (4 277/vk. m.)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Inhoud

Maseru is in 1869 deur die Britte as 'n klein polisiekamp gestig na die beëindiging van die Vrystaat-Basotho-oorloë toe Basoetoland 'n Britse protektoraat geword het. Maseru is geleë aan die rand van die "verowerde gebiede" wat as deel van die vredesvoorwaardes aan die Oranje-Vrystaat (nou die Vrystaatse provinsie van Suid-Afrika) oorgegee is. Dit was 24 kilometer wes van Basotho, koning Moshoeshoe I, se vesting van Thaba Bosiu, die vorige de facto-hoofstad, geleë. 'n Bedrywige markdorp het vinnig in die omgewing gegroei.

Maseru het aanvanklik tussen 1869 en 1871 as die administratiewe hoofstad van die staat gefunksioneer voordat die administrasie van Basoetoland na die Kaapkolonie oorgeplaas is. Gedurende hul bewind tussen 1871 en 1884 is Basoetoland op soortgelyke wyse behandel as gebiede wat met geweld geannekseer is, baie tot die gramskap van die Basotho. Dit het gelei tot die Gewere-oorlog in 1881 en die afbrand van baie geboue in Maseru. In 1884 is Basoetoland weer in sy status as 'n kroonkolonie herstel, en Maseru is weer hoofstad. Toe Basoetooland sy onafhanklikheid verkry en in 1966 die Koninkryk van Lesotho word, het Maseru die hoofstad van die land gebly.

Voor Lesotho se onafhanklikheid het Maseru relatief klein gebly; dit was binne goed gedefinieerde koloniale grense en het min ruimte vir groei gehad, terwyl die Britte min belangstelling gehad het om die stad te ontwikkel. Na 1966 het Maseru 'n vinnige uitbreiding ervaar: sy gebied het ongeveer sewevoudig toegeneem, van ongeveer 20 vierkante kilometer tot die huidige oppervlakte van 138 vierkante kilometer, as gevolg van die inlywing van naburige dorpies in die stad. Die jaarlikse bevolkingsgroeikoers het oor 'n paar dekades ongeveer 7% gebly voordat dit tussen 1986 en 1996 tot ongeveer 3,5% gedaal het.

Nadat die parlementsverkiesings in Lesotho in 1998 gelei het tot vermoedens van stembedrog en 'n militêre ingryping deur Suid-Afrika, is 'n groot deel van die stad beskadig deur onluste en oproer. Die koste vir die herstel van die skade wat aan die stad aangerig is, word geraam op ongeveer twee miljard rand en tot bykans 2008 kon die gevolge van die onluste nog binne die stad gesien word.

  • Maserubrug, grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika.
  1. (en) Sam Romaya, Alison Brown (April 1999). "City profile: Maseru, Lesotho". Cities. 16 (2): 123–133. doi:.
  2. (en) A. Mabille, H. Dieterlen (1993). Southern Sotho English Dictionary (reclassified, revised and enlarged by R. A. Paroz; 1950 uitg.). Morija: Morija Sesuto Book Depot. p. 349.
  3. Britannica,, britannica.com, USA, accessed on Julie 7, 2019
  4. Baffour Ankomah; Khalid Bazid (Mei 2003). "Lesotho: Africa's Best Kept Secret". New African.
  5. Karen Tranberg Hansen; Mariken Vaa (2004). Reconsidering Informality: Perspectives from Urban Africa. Nordic African Institute. p. 180. ISBN 91-7106-518-0.
  6. Willie Olivier; Sandra Olivier (2005). Touring in South Africa: The Great SA Road Trip Guide. Struik. p. 116. ISBN 1-77007-142-3.
  7. James S. Olson, Robert S. Shadle (ed.) (1996). Historical Dictionary of the British Empire. Greenwood Press. p. 118. ISBN 0-313-27917-9.AS1-onderhoud: ekstra teks: authors list (link)
  8. Sam Romaya; Alison Brown (April 1999). "City profile: Maseru, Lesotho". Cities. 16 (2): 123–133. doi:.
  9. "It All Went Wrong". The Economist. 349 (8087): 49. 26 September 1998.
  10. . BBC News (in Engels). 9 Oktober 1998. vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019. Besoek op14 April 2008.
  11. . Mail & Guardian Online. 2007-03-15. Geargiveer vanaf op 2012-06-03. Besoek op2008-04-14.


Publikasie datum: Augustus 08, 2021

maseru, sedert, 1884, hoofstad, grootste, stad, lesotho, stad, bevolking, 2006, gehad, oppervlakte, grens, suid, afrika, waar, meeste, stad, bevolking, werk, relatief, klein, stad, oppervlakte, selfs, kleiner, ladybrand, stad, langs, caledonrivier, mohokare, r. Maseru is sedert 1884 die hoofstad en grootste stad in Lesotho Die stad het n bevolking van 227 880 in 2006 gehad met n oppervlakte van 138 km Maseru grens aan Suid Afrika waar meeste van die stad se bevolking werk Dit is n relatief klein stad per oppervlakte en is selfs kleiner as Ladybrand Die stad le langs die Caledonrivier Mohokare rivier in Lesotho Die naam Maseru beteken plek van die rooi sandklip in Suid Sotho 1 2 Maseru is in 1869 deur die Britte gestig nadat die Verenigde Koninkryk Basoetoland geannekseer het MaseruMaseru soos gesien vanaf die Parlement HillMaseruKoordinate 29 18 36 S 27 28 48 O 29 31000 S 27 48000 O 29 31000 27 48000 Koordinate 29 18 36 S 27 28 48 O 29 31000 S 27 48000 O 29 31000 27 48000Land LesothoDistrikMaseruStigting1869Oppervlak Totaal138 km2 53 vk myl Hoogte1 600 m 5 200 ft Bevolking Totaal227 880 Digtheid1 651 3 km2 4 277 vk m TydsoneUTC 2 SAST Inhoud 1 Geskiedenis 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigMaseru is in 1869 deur die Britte as n klein polisiekamp gestig na die beeindiging van die Vrystaat Basotho oorloe toe Basoetoland n Britse protektoraat geword het 3 4 5 Maseru is gelee aan die rand van die verowerde gebiede wat as deel van die vredesvoorwaardes aan die Oranje Vrystaat nou die Vrystaatse provinsie van Suid Afrika oorgegee is Dit was 24 kilometer wes van Basotho koning Moshoeshoe I se vesting van Thaba Bosiu die vorige de facto hoofstad gelee n Bedrywige markdorp het vinnig in die omgewing gegroei 6 Maseru het aanvanklik tussen 1869 en 1871 as die administratiewe hoofstad van die staat gefunksioneer voordat die administrasie van Basoetoland na die Kaapkolonie oorgeplaas is Gedurende hul bewind tussen 1871 en 1884 is Basoetoland op soortgelyke wyse behandel as gebiede wat met geweld geannekseer is baie tot die gramskap van die Basotho 7 Dit het gelei tot die Gewere oorlog in 1881 en die afbrand van baie geboue in Maseru 8 In 1884 is Basoetoland weer in sy status as n kroonkolonie herstel en Maseru is weer hoofstad Toe Basoetooland sy onafhanklikheid verkry en in 1966 die Koninkryk van Lesotho word het Maseru die hoofstad van die land gebly 5 Voor Lesotho se onafhanklikheid het Maseru relatief klein gebly dit was binne goed gedefinieerde koloniale grense en het min ruimte vir groei gehad terwyl die Britte min belangstelling gehad het om die stad te ontwikkel Na 1966 het Maseru n vinnige uitbreiding ervaar sy gebied het ongeveer sewevoudig toegeneem van ongeveer 20 vierkante kilometer tot die huidige oppervlakte van 138 vierkante kilometer as gevolg van die inlywing van naburige dorpies in die stad 8 5 Die jaarlikse bevolkingsgroeikoers het oor n paar dekades ongeveer 7 gebly voordat dit tussen 1986 en 1996 tot ongeveer 3 5 gedaal het 5 Nadat die parlementsverkiesings in Lesotho in 1998 gelei het tot vermoedens van stembedrog en n militere ingryping deur Suid Afrika is n groot deel van die stad beskadig deur onluste en oproer 9 Die koste vir die herstel van die skade wat aan die stad aangerig is word geraam op ongeveer twee miljard rand en tot bykans 2008 kon die gevolge van die onluste nog binne die stad gesien word 10 11 Sien ook WysigMaserubrug grenspos tussen Lesotho en Suid Afrika Verwysings Wysig en Sam Romaya Alison Brown April 1999 City profile Maseru Lesotho Cities 16 2 123 133 doi 10 1016 S0264 2751 98 00046 8 en A Mabille H Dieterlen 1993 Southern Sotho English Dictionary reclassified revised and enlarged by R A Paroz 1950 uitg Morija Morija Sesuto Book Depot p 349 Britannica Maseru britannica com USA accessed on Julie 7 2019 Baffour Ankomah Khalid Bazid Mei 2003 Lesotho Africa s Best Kept Secret New African 5 0 5 1 5 2 5 3 Karen Tranberg Hansen Mariken Vaa 2004 Reconsidering Informality Perspectives from Urban Africa Nordic African Institute p 180 ISBN 91 7106 518 0 Willie Olivier Sandra Olivier 2005 Touring in South Africa The Great SA Road Trip Guide Struik p 116 ISBN 1 77007 142 3 James S Olson Robert S Shadle ed 1996 Historical Dictionary of the British Empire Greenwood Press p 118 ISBN 0 313 27917 9 AS1 onderhoud ekstra teks authors list link 8 0 8 1 Sam Romaya Alison Brown April 1999 City profile Maseru Lesotho Cities 16 2 123 133 doi 10 1016 S0264 2751 98 00046 8 It All Went Wrong The Economist 349 8087 49 26 September 1998 Lesotho billed for South African intervention BBC News in Engels 9 Oktober 1998 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2019 Besoek op 14 April 2008 Straw men Mail amp Guardian Online 2007 03 15 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2012 06 03 Besoek op 2008 04 14 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maseru Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Maseru amp ol,