×
Malaria

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Malaria, afgelei van mala aria (Italiaans: "slegte lug"), of moeraskoors is 'n parasitiese siekte wat ongeveer 350-500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1,3 miljoen sterftes tot gevolg het. Die siekte word hoofsaaklik in die trope aangetref. Ongeveer 85% van hierdie sterftes vind in Sub-Sahara Afrika plaas. Die WGO het in April 2016 bekendgemaak dat Europa die eerste gebied van die wêreld is wat in 2015 malariavry geword het. In 1995 was daar nog 90 712 gevalle in hierdie gebied.

Malaria
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Rooibloedsel wat aangetas is deur Plasmodium vivax, ’n spesie protiste wat malaria veroorsaak.
ICD-10 B-B
ICD-9
OMIM
DiseasesDB
MedlinePlus
eMedicine
MeSH
Mediese waarskuwing
Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir malaria per 100 000 inwoners in 2004:

Geen data

<10

0–100

100–500

500–1000

1000–1500

1500–2000

2000–2500

2500–2750

2750–3000

3000–3250

3250–3500

≥3500

Sterftes weens malaria per miljoen persone in 2012:

0–0

1–2

3–54

55–325

326–679

680–949

950–1 358

Wêreldwye verspreiding van malaria:

Verhoogde voorkoms van chloroquine- of multiresistente malaria

Voorkoms van chloroquine-weerstandige malaria

Geen Plasmodium falciparum of chlorokien-weerstand

Geen Malaria

Inhoud

Malaria is 'n tropiese siekte wat in 90 lande voorkom,wat veroorsak word deur 'n groep eensellige, parasitiese protista wat leef op rooibloedliggampies van reptiele en soogdiere.

Daar word vier malaria spesieswat op die mens parasiteer geind nl. Plasmodium falciparum, P. vivax, P. malariae, en P. ovale

Malaria word oorgedra deur die wyfie van die Anopheles ssp. muskiet wat as vektor optree. Kinders onder die ouderdom van vyf jaar en swanger vroue is die vatbaarste vir malaria en word die ergste deur die siekte getref.

Malaria is verantwoordelik vir 1 uit 4 sterftes onder kinders

Die simptome van malaria sluit die volgende in: koors, bewing, gewrigspyne, braking, anemie (weens die hemolise), hemoglobienurie (aanwesigheid van hemoglobien in die urine), retinale skade en stuiptrekkings. Die kenmerkende simptoom van malaria is die sikliese aard van die koors waarvan die duur tussen die verskillende spesies wat die siekte veroorsaak, wissel.

Soos met enige siekte, is dit beter hoe vroeër die korrekte diagnose gemaak word, in malaria se geval deur bloedtoetse in 'n geskikte laboratorium. Pasiënte wat aan bogenoemde simptome lei, veral hoë koors, moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs 'n malariagebied besoek het.

Daar bestaan wel effektiewe geneesmiddel-behandelings op die farmaseutiese mark, beskikbaar by alle apteke. Die chemiese stof Chloroquine is die veiligste om teen Malaria te gebruik, maar verloor reeds sy effektiwiteit teen die parasiet.

Geneeshere van vermoedelike malariapasiënte behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg (verkieslik op aanlyn-webwerwe), aangesien die aanbevole regimens voortdurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word.

Daar word twee stadiums binne in die mens aangetref nl.

A. Die lewerstadium

  1. Die mens word geïnfekteer deur sporosoïete wat in die wyfie Anopheles ssp. muskiet se speeksel teenwoordig is.
  2. Sporosoïete migreer na die mens se lewer.
  3. Elke sporosoïet produseer tot 40 000 merosoïete d.m.v mitose - wat in die bloedstroom vrygestel word.

B. Die bloedstadium/ Eritrositiese fase

  1. Rooibloedliggampies word deur merosoïete aangeval.
  2. Die vernietiging van rooibloedliggaampies veroorsaak anemie by die persoon wat moeg en afgemat voel.
  3. Eritrosiete wat oopbars en merosoïete vrylaat veroorsaak 'n hoë koors van tot 40°C by die besmette persoon asook griepsimptome.
  4. Malaria kan gewoontlik slegs gedurende hierdie stadium in die bloed waargeneem word.
  5. Hierdie merosoïete kan weer ander lewerselle en rooibloedliggaampies aanval.
  6. Die niere, lewer en milt word oorlaai met gifstowwe wat die dood kan veroorsaak.
  7. Sommige merosoïete vorm manlike en vroulike gametosiete.
  8. Gametosiete word saam met bloed deur 'n Anopheles ssp. muskiet ingeneem wat die besmette persoon byt.
  9. Die gametosiete vorm gamete binne die muskiet se maag.
  10. Manlike gamete bevrug die vroulike gamete en vorm sigote wat die maagwand binnedring.
  11. Die sigoot ondergaan meiose en orm 'n oösist binne die maagwand van die muskiet.
  12. Die oösist vorm baie sporosoïete wat na die speekselkliere van die muskiet migreer.
  13. Sodoende kan die muskiet weer die volgende persoon besmet
  14. Die parasiet affekteer geensins die muskiet nie.
  1. (in Engels). US Centers for Disease Control and Prevention. 15 April 2010. Geargiveer vanaf op 3 Desember 2013. Besoek op2 Mei 2012.
  2. (in Engels).
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

malaria, vrywaring, mediese, inligting, verskaf, wikipedia, dien, slegs, riglyn, geen, waarborg, feitelike, korrektheid, enige, vrae, klagtes, persoonlike, gesondheid, behoort, dokter, verwys, word, afgelei, mala, aria, italiaans, slegte, moeraskoors, parasiti. Vrywaring Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na n dokter verwys te word Malaria afgelei van mala aria Italiaans slegte lug of moeraskoors is n parasitiese siekte wat ongeveer 350 500 miljoen mense elke jaar aantas en nagenoeg 1 3 miljoen sterftes tot gevolg het Die siekte word hoofsaaklik in die trope aangetref Ongeveer 85 van hierdie sterftes vind in Sub Sahara Afrika plaas Die WGO het in April 2016 bekendgemaak dat Europa die eerste gebied van die wereld is wat in 2015 malariavry geword het 2 In 1995 was daar nog 90 712 gevalle in hierdie gebied MalariaKlassifikasie en eksterne bronne n Rooibloedsel wat aangetas is deurPlasmodium vivax n spesie protiste wat malaria veroorsaak ICD 10 B50 B54ICD 9 084OMIM 248310DiseasesDB 7728MedlinePlus 000621eMedicine med 1385emerg 305 ped 1357MeSH C03 752 250 552Mediese waarskuwingOngeskiktheids aangepaste lewensjaar vir malaria per 100 000 inwoners in 2004 Geen data lt 10 0 100 100 500 500 1000 1000 1500 1500 2000 2000 2500 2500 2750 2750 3000 3000 3250 3250 3500 3500 Sterftes weens malaria per miljoen persone in 2012 0 0 1 2 3 54 55 325 326 679 680 949 950 1 358 Wereldwye verspreiding van malaria 1 Verhoogde voorkoms van chloroquine of multiresistente malaria Voorkoms van chloroquine weerstandige malaria Geen Plasmodium falciparum of chlorokien weerstand Geen Malaria Inhoud 1 Parasiet 2 Simptome 3 Diagnose 4 Behandeling 5 Die Lewenssiklus van Plasmodium 6 Verwysings 7 Eksterne skakelsParasiet WysigMalaria is n tropiese siekte wat in 90 lande voorkom wat veroorsak word deur n groep eensellige parasitiese protista wat leef op rooibloedliggampies van reptiele en soogdiere Daar word vier malaria spesieswat op die mens parasiteer geind nl Plasmodium falciparum P vivax P malariae en P ovale Waarvan P falciparum die gevaarlikste asook die algemeenste in Afrika is en verantwoordelik is vir 90 van alle sterftes aan malaria in Afrika volgens die Wereldgesondheidsorganisasie Malaria word oorgedra deur die wyfie van die Anopheles ssp muskiet wat as vektor optree Kinders onder die ouderdom van vyf jaar en swanger vroue is die vatbaarste vir malaria en word die ergste deur die siekte getref Malaria is verantwoordelik vir 1 uit 4 sterftes onder kindersSimptome WysigDie simptome van malaria sluit die volgende in koors bewing gewrigspyne braking anemie weens die hemolise hemoglobienurie aanwesigheid van hemoglobien in die urine retinale skade en stuiptrekkings Die kenmerkende simptoom van malaria is die sikliese aard van die koors waarvan die duur tussen die verskillende spesies wat die siekte veroorsaak wissel Diagnose WysigSoos met enige siekte is dit beter hoe vroeer die korrekte diagnose gemaak word in malaria se geval deur bloedtoetse in n geskikte laboratorium Pasiente wat aan bogenoemde simptome lei veral hoe koors moet hul geneesheer dadelik in kennis stel indien hulle onlangs n malariagebied besoek het Behandeling WysigDaar bestaan wel effektiewe geneesmiddel behandelings op die farmaseutiese mark beskikbaar by alle apteke Die chemiese stof Chloroquine is die veiligste om teen Malaria te gebruik maar verloor reeds sy effektiwiteit teen die parasiet Geneeshere van vermoedelike malariapasiente behoort ook amptelike publikasies te raadpleeg verkieslik op aanlyn webwerwe aangesien die aanbevole regimens voortdurend aangepas word soos nuwe geneesmiddels beskikbaar word Die Lewenssiklus van Plasmodium WysigDaar word twee stadiums binne in die mens aangetref nl A Die lewerstadium Die mens word geinfekteer deur sporosoiete wat in die wyfie Anopheles ssp muskiet se speeksel teenwoordig is Sporosoiete migreer na die mens se lewer Elke sporosoiet produseer tot 40 000 merosoiete d m v mitose wat in die bloedstroom vrygestel word B Die bloedstadium Eritrositiese fase Rooibloedliggampies word deur merosoiete aangeval Die vernietiging van rooibloedliggaampies veroorsaak anemie by die persoon wat moeg en afgemat voel Eritrosiete wat oopbars en merosoiete vrylaat veroorsaak n hoe koors van tot 40 C by die besmette persoon asook griepsimptome Malaria kan gewoontlik slegs gedurende hierdie stadium in die bloed waargeneem word Hierdie merosoiete kan weer ander lewerselle en rooibloedliggaampies aanval Die niere lewer en milt word oorlaai met gifstowwe wat die dood kan veroorsaak Sommige merosoiete vorm manlike en vroulike gametosiete Gametosiete word saam met bloed deur n Anopheles ssp muskiet ingeneem wat die besmette persoon byt Die gametosiete vorm gamete binne die muskiet se maag Manlike gamete bevrug die vroulike gamete en vorm sigote wat die maagwand binnedring Die sigoot ondergaan meiose en orm n oosist binne die maagwand van die muskiet Die oosist vorm baie sporosoiete wat na die speekselkliere van die muskiet migreer Sodoende kan die muskiet weer die volgende persoon besmet Die parasiet affekteer geensins die muskiet nie Verwysings Wysig Malaria in Engels US Centers for Disease Control and Prevention 15 April 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013 Besoek op 2 Mei 2012 Huffington Post Europe Is First Region In World To End Malaria WHO in Engels Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Malaria Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Malaria amp ol,