fbpx Makemake
Wikipedia

Makemake

Makemake, amptelik (136472) Makemake, is die derde grootste dwergplaneet in die Sonnestelsel en een van die grootste Kuipergordelvoorwerpe (KGV's). Makemake het 'n deursnee wat gelykstaande is aan ongeveer driekwart van Pluto s'n en het een bekende natuurlike satelliet, S/2015 (136472) 1. Die dwergplaneet het 'n uiters koue gemiddelde temperatuur van -243,2 °C (of 30 Kelvin), wat daarop dui dat sy oppervlak met metaan-, etaan- en moontlik stikstofysse bedek is.

Makemake

Makemake en sy maan, soos gesien deur die Hubble-ruimteteleskoop.
Ontdekking
Ontdek deur Michael E. Brown
Chad Trujillo
David Rabinowitz
Datum 31 Maart 2005
Kleinplaneet-benaming(136472) Makemake
Alternatiewe name2005 FY9
Kleinplaneet-kategorie Dwergplaneet
TNV
Plutoïde
(cubewano)
Etimologie Makemake
Wentelbaaneienskappe
Epog 28 Januarie 1955
(JD 2 435 135,5)
Afelium 53,074 AE
7,939 Tm
Perihelium 38,509 AE
5,760 Tm
Semihoofas 45,791 AE
6,850 Tm
Wentelperiode 309,88 jaar
(113 183 dae)
Gem. omwentelingspoed 4,419 km/s
Gem. anomalie 85,13°
Hellingshoek 28,96°
Lengteligging van stygende nodus 79,382°
Periheliumhoek 298,41°
Natuurlike satelliete 1
Fisiese eienskappe
Gem. radius 750 km
710 ± 30 km
Oppervlakte ~6 300 000 km2
Volume ~1,59 km3
Massa ~321 kg (aanvaar)
(0,0005 aardmassas)
Gem. digtheid ~2 g/cm3 (aanvaar)
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,4 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
~0,75 km/s
Sideriese
rotasieperiode
7,771 ± 0,003 uur
Temperatuur 30-35 K
Spektraaltipe: B-V = 0,83, V-R = 0,5
Skynmagnitude 16,7 (opposisie)
Absolute magnitude -0,44

Makemake is oorspronklik deur 'n sterrekundige span onder leiding van Michael Brown op 31 Maart 2005 ontdek, maar die ontdekking is eers op 29 Julie 2005 aangekondig. Die dwergplaneet is genoem na die mitologiese god Makemake, wat in die geloof van die Rapa Nui (die inwoners van Paaseiland) die god van die mensdom en vrugbaarheid is.

Inhoud

Op 26 April 2016 het sterrekundiges wat waarnemings van die Hubble-ruimteteleskoop van April 2015 bestudeer het, die ontdekking aangekondig van ’n maan met ’n deursnee van ~175 km (vir ’n aangenome albedo van 4%) wat op ’n afstand van ≥21 000 km van Makemake af om hom wentel, met ’n wentelperiode van ≥12 dae (indien die wentelbaan rond is). Dit het die voorlopige naam S/2015 (136472) 1 gekry, maar word ook MK 2 genoem.

Die meeste ander groot Trans-Neptunus-voorwerpe, Eris, Haumea en Pluto, het minstens een natuurlike satelliet elk.

Wentelbane van die groot cubewano's in vergelyking met Pluto. (Makemake in blou, Haumea in groen, Pluto in rooi en Neptunus in grys).

In April 2019 was Makemake 52,5 AE van die Son af, amper so ver as wat dit kan kom in sy wentelbaan. Dit volg ’n soortgelyke wentelbaan as Haumea: met ’n groot baanhelling van 29° en ’n gemiddelde eksentrisiteit van sowat 0,16. Tog is Makemake se wentelbaan effens verder van die Son in terme van beide sy semihoofas en perihelium. Sy wentelperiode is 308 jaar, meer as Pluto se 248 jaar en Haumea se 285 jaar. Makemake en Haumea is albei op die oomblik ver van die sonnebaan – teen ’n hoek van amper 29°. Makemake kom nader aan sy afelium in 2033, terwyl Haumea sy afelium vroeg in 1992 bereik het.

Makemake is ’n klassieke Kuipergordelvoorwerp, wat beteken sy wentelbaan is ver genoeg van Neptunus s’n af om oor die bestaan van die Sonnestelsel stabiel te bly. Anders as plutino's, wat Neptunus se baan kan kruis vanweë hulle 2:3-baanresonansie met die planeet, het klassieke voorwerpe periheliums verder van die Son, onaangeraak deur Neptunus se versteurings. Makemake het ’n resonansie van naby 11:6 met Neptunus.

  • 'n Kunstenaar se voorstelling van Makemake.

  • 'n Voorstelling van 'n uitsig oor die oppervlak van Makemake met die Son bo.

  1. (in Engels). IAU Minor Planet Center. 7 Augustus 2009. vanaf die oorspronklike op 14 November 2017. Besoek op28 Augustus 2009.
  2. Marc W. Buie (5 April 2008). (in Engels). SwRI (Space Science Department). vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op13 Julie 2008.
  3. . NASA Jet Propulsion Laboratory (in Engels). 26 Januarie 2010. vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op11 Junie 2008.
  4. (en) Stansberry, J.; Grundy, W.; Brown, M. (2008). "Physical Properties of Kuiper Belt and Centaur Objects: Constraints from Spitzer Space Telescope". The Solar System beyond Neptune. Universiteit van Arizona Pers: 161. arXiv:. Bibcode:.
  5. (en) Lim, T.L.; Stansberry, J.; Müller, T.G. (2010). ""TNOs are Cool": A survey of the trans-Neptunian region III. Thermophysical properties of 90482 Orcus and 136472 Makemake". Astronomy and Astrophysics. 518: L148. Bibcode:. doi:.
  6. (en) A. N. Heinze en Daniel deLahunta, , The Astronomical Journal 138 (2009), pp. 428–438. doi: 10.1088/0004-6256/138/2/428
  7. (en) . Departement Wiskunde, Universiteit van Pisa, Italië. Besoek op2009-03-19.
  8. (en) . HORIZONS Web-Interface. JPL Solar System Dynamics. Besoek op2008-07-01.
  9. HubbleSite (Persuitreiking no. STScI-2016-18) (2016-04-26). . Persberig. . Besoek op 2016-04-26.
  10. . EurekAlert! (in Engels). 26 April 2016. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op26 April 2016.
  11. Parker, A. (2 Mei 2016). . Planetary Society blogs (in Engels). Planetary Society. vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op2 Mei 2016.
  12. . HORIZONS Web-Interface. JPL Solar System Dynamics. Besoek op2008-08-04.
  13. Jane X. Luu; David C. Jewitt (2002). (PDF). Annu. Rev. Astron. Astrophys. 40 (1): 63–101. Bibcode:. doi:. Besoek op2008-08-04.
  14. David Jewitt (Februarie 2000). (in Engels). University of Hawaii. vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2008. Besoek op4 Augustus 2008.
  15. and

Makemake
makemake, amptelik, 136472, derde, grootste, dwergplaneet, sonnestelsel, grootste, kuipergordelvoorwerpe, deursnee, gelykstaande, ongeveer, driekwart, pluto, bekende, natuurlike, satelliet, 2015, 136472, dwergplaneet, uiters, koue, gemiddelde, temperatuur, kel. Makemake amptelik 136472 Makemake is die derde grootste dwergplaneet in die Sonnestelsel en een van die grootste Kuipergordelvoorwerpe KGV s Makemake het n deursnee wat gelykstaande is aan ongeveer driekwart van Pluto s n en het een bekende natuurlike satelliet S 2015 136472 1 9 Die dwergplaneet het n uiters koue gemiddelde temperatuur van 243 2 C of 30 Kelvin wat daarop dui dat sy oppervlak met metaan etaan en moontlik stikstofysse bedek is Makemake Makemake en sy maan soos gesien deur die Hubble ruimteteleskoop OntdekkingOntdek deur Michael E Brown Chad Trujillo David RabinowitzDatum 31 Maart 2005Kleinplaneet benaming 136472 MakemakeAlternatiewe name2005 FY9Kleinplaneet kategorie Dwergplaneet TNV Plutoide cubewano 1 Etimologie MakemakeWentelbaaneienskappe 2 3 Epog 28 Januarie 1955 JD 2 435 135 5 Afelium 53 074 AE 7 939 TmPerihelium 38 509 AE 5 760 TmSemihoofas 45 791 AE 6 850 TmWentelperiode 309 88 jaar 113 183 dae Gem omwentelingspoed 4 419 km sGem anomalie 85 13 Hellingshoek 28 96 Lengteligging van stygende nodus 79 382 Periheliumhoek 298 41 Natuurlike satelliete 1Fisiese eienskappeGem radius 750 km 4 710 30 km 5 Oppervlakte 6 300 000 km2Volume 1 59 km3Massa 321 kg aanvaar 0 0005 aardmassas Gem digtheid 2 g cm3 aanvaar Oppervlak aantrekkingskrag 0 4 m s2Ontsnapping snelheid 0 75 km sSideriese rotasieperiode 7 771 0 003 uur 6 Temperatuur 30 35 KSpektraaltipe B V 0 83 V R 0 5Skynmagnitude 16 7 opposisie 7 8 Absolute magnitude 0 44 3 Makemake is oorspronklik deur n sterrekundige span onder leiding van Michael Brown op 31 Maart 2005 ontdek maar die ontdekking is eers op 29 Julie 2005 aangekondig Die dwergplaneet is genoem na die mitologiese god Makemake wat in die geloof van die Rapa Nui die inwoners van Paaseiland die god van die mensdom en vrugbaarheid is Inhoud 1 Satelliet 2 Wentelbaan en klassifikasie 3 Galery 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsSatelliet WysigOp 26 April 2016 het sterrekundiges wat waarnemings van die Hubble ruimteteleskoop van April 2015 bestudeer het die ontdekking aangekondig van n maan met n deursnee van 175 km vir n aangenome albedo van 4 wat op n afstand van 21 000 km van Makemake af om hom wentel met n wentelperiode van 12 dae indien die wentelbaan rond is 10 11 Dit het die voorlopige naam S 2015 136472 1 gekry 9 maar word ook MK 2 genoem Die meeste ander groot Trans Neptunus voorwerpe Eris Haumea en Pluto het minstens een natuurlike satelliet elk Wentelbaan en klassifikasie Wysig Wentelbane van die groot cubewano s in vergelyking met Pluto Makemake in blou Haumea in groen Pluto in rooi en Neptunus in grys In April 2019 was Makemake 52 5 AE van die Son af 7 8 amper so ver as wat dit kan kom in sy wentelbaan Dit volg n soortgelyke wentelbaan as Haumea met n groot baanhelling van 29 en n gemiddelde eksentrisiteit van sowat 0 16 Tog is Makemake se wentelbaan effens verder van die Son in terme van beide sy semihoofas en perihelium Sy wentelperiode is 308 jaar 3 meer as Pluto se 248 jaar en Haumea se 285 jaar Makemake en Haumea is albei op die oomblik ver van die sonnebaan teen n hoek van amper 29 Makemake kom nader aan sy afelium in 2033 8 terwyl Haumea sy afelium vroeg in 1992 bereik het 12 Makemake is n klassieke Kuipergordelvoorwerp 1 wat beteken sy wentelbaan is ver genoeg van Neptunus s n af om oor die bestaan van die Sonnestelsel stabiel te bly 13 13 Anders as plutino s wat Neptunus se baan kan kruis vanwee hulle 2 3 baanresonansie met die planeet het klassieke voorwerpe periheliums verder van die Son onaangeraak deur Neptunus se versteurings 14 Makemake het n resonansie van naby 11 6 met Neptunus 15 Galery Wysig n Kunstenaar se voorstelling van Makemake n Voorstelling van n uitsig oor die oppervlak van Makemake met die Son bo Verwysings Wysig 1 0 1 1 MPEC 2009 P26 Distant Minor Planets 2009 AUG 17 0 TT in Engels IAU Minor Planet Center 7 Augustus 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 November 2017 Besoek op 28 Augustus 2009 Marc W Buie 5 April 2008 Orbit Fit and Astrometric record for 136472 in Engels SwRI Space Science Department Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 13 Julie 2008 3 0 3 1 3 2 JPL Small Body Database Browser 136472 2005 FY9 NASA Jet Propulsion Laboratory in Engels 26 Januarie 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 11 Junie 2008 en Stansberry J Grundy W Brown M 2008 Physical Properties of Kuiper Belt and Centaur Objects Constraints from Spitzer Space Telescope The Solar System beyond Neptune Universiteit van Arizona Pers 161 arXiv astro ph 0702538 Bibcode 2008ssbn book 161S en Lim T L Stansberry J Muller T G 2010 TNOs are Cool A survey of the trans Neptunian region III Thermophysical properties of 90482 Orcus and 136472 Makemake Astronomy and Astrophysics 518 L148 Bibcode 2010A amp A 518L 148L doi 10 1051 0004 6361 201014701 en A N Heinze en Daniel deLahunta The rotation period and light curve amplitude of Kuiper belt dwarf planet 136472 Makemake 2005 FY9 The Astronomical Journal 138 2009 pp 428 438 doi 10 1088 0004 6256 138 2 428 7 0 7 1 en AstDys 136472 Makemake Ephemerides Departement Wiskunde Universiteit van Pisa Italie Besoek op 2009 03 19 8 0 8 1 8 2 en Asteroid 136472 Makemake 2005 FY9 HORIZONS Web Interface JPL Solar System Dynamics Besoek op 2008 07 01 9 0 9 1 HubbleSite Persuitreiking no STScI 2016 18 2016 04 26 Hubble Discovers Moon Orbiting the Dwarf Planet Makemake Persberig http hubblesite org newscenter archive releases 2016 18 full Besoek op 2016 04 26 Hubble discovers moon orbiting the dwarf planet Makemake EurekAlert in Engels 26 April 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 26 April 2016 Parker A 2 Mei 2016 A Moon for Makemake Planetary Society blogs in Engels Planetary Society Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019 Besoek op 2 Mei 2016 Asteroid 136108 2003 EL61 HORIZONS Web Interface JPL Solar System Dynamics Besoek op 2008 08 04 13 0 13 1 Jane X Luu David C Jewitt 2002 Kuiper Belt Objects Relics from the Accretion Disk of the Sun PDF Annu Rev Astron Astrophys 40 1 63 101 Bibcode 2002ARA amp A 40 63L doi 10 1146 annurev astro 40 060401 093818 Besoek op 2008 08 04 David Jewitt Februarie 2000 Classical Kuiper Belt Objects CKBOs in Engels University of Hawaii Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2008 Besoek op 4 Augustus 2008 Preliminary simulation of Makemake 2005 FY9 s orbit and the 2009 02 04 nominal non librating rotating frame for Makemake Eksterne skakels WysigMakemake by die JPL Small Body Database KPS databasis se inskrywing vir 136472 Makemake Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Makemake Die Sonnestelsel Son Aardplanete Mercurius Venus Aarde Mars Gasreuse Jupiter Saturnus Ysreuse Uranus Neptunus Planete Reuseplanete Dwergplanete Pluto Ceres Haumea Makemake ErisMane Aarde Mars Kleinplanete Jupiter Saturnus Uranus Neptunus Pluto Haumea Eris Ringe Jupiter Saturnus Uranus NeptunusKlein Sonnestelselliggame Kleinplanete Asteroides Naby aarde voorwerpe Sentoure Trans Neptunus voorwerpe Komete Gordels en wolke Asteroidegordel Kuipergordel Verstrooide skyf Hillswolk OortwolkOntsluit van https af wikipedia org w index php title Makemake amp ol,