fbpx
Wikipedia

Mainz

Mainz

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Duitsland
 Deelstaat Rynland-Palts
 Koördinate 50°0′N 8°16′O / 50.000°N 8.267°O / 50.000; 8.267
 Stigting 13/12 v.C. (Mogontiacum)
 Stadstatus 1244 (Vrye Stad)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 97,76 vk km
 Hoogte bo seevlak 82-245 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2017) 215 110
 - Bevolkingsdigtheid 2 200/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Michael Ebling (SPD)
 Amptelike webwerf www.mainz.de

Mainz is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Rynland-Palts. Mainz, wat teenoor die monding van die Mainrivier in die Ryn en Wiesbaden, die hoofstad van die deelstaat Hesse, geleë is, is die setel van 'n universiteit, 'n Rooms-Katolieke bisdom en 'n aantal televisie- en radiomaatskappye. Mainz se domkerk is saam met die domkerke in Speyer en Worms een van die drie Romaanse keiserdomkerke. Die stad staan daarnaas as een van die sentra van die Rynse karnaval bekend. Die grootste stede in die omgewing naas Wiesbaden is Ludwigshafen, Mannheim, Darmstadt en Frankfurt am Main.

Domkerk van Mainz

Mainz was een van die Asjkenasiese Jode se hoofsentra in die Middeleeuse Heilige Romeinse Ryk. In 2021 is die drie SchUM-stede Mainz, Speyer en Worms (afgelei van die hoofletters van die Hebreeuse name van die drie stede Sjin (Sj, ש) vir Sjpira (שפירא, Speyer), Waw (U ו) vir Warmaisa (Worms) en Mem (M מ) vir Magenza (Mainz) deur Unesco as wêrelderfenisgebiede gelys.[1]

Verwysings

  1. (en) "ShUM Sites of Speyer, Worms and Mainz". Unesco. Besoek op 29 Julie 2021.

Eksterne skakels

Mainz
mainz, kaart, wapenvlag, land, duitsland, deelstaat, rynland, palts, koördinate, stigting, mogontiacum, stadstatus, 1244, vrye, stad, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, totaal, desember, 2017, bevolkingsdigtheid, tydsone, somertyd, mest, burgemee. MainzKaart WapenVlag Land Duitsland Deelstaat Rynland Palts Koordinate 50 0 N 8 16 O 50 000 N 8 267 O 50 000 8 267 Stigting 13 12 v C Mogontiacum Stadstatus 1244 Vrye Stad Oppervlakte Totaal 97 76 vk km Hoogte bo seevlak 82 245 m Bevolking Totaal 31 Desember 2017 215 110 Bevolkingsdigtheid 2 200 vk km Tydsone UTC 1 MET Somertyd UTC 2 MEST Burgemeester Michael Ebling SPD Amptelike webwerf www mainz deMainz is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Rynland Palts Mainz wat teenoor die monding van die Mainrivier in die Ryn en Wiesbaden die hoofstad van die deelstaat Hesse gelee is is die setel van n universiteit n Rooms Katolieke bisdom en n aantal televisie en radiomaatskappye Mainz se domkerk is saam met die domkerke in Speyer en Worms een van die drie Romaanse keiserdomkerke Die stad staan daarnaas as een van die sentra van die Rynse karnaval bekend Die grootste stede in die omgewing naas Wiesbaden is Ludwigshafen Mannheim Darmstadt en Frankfurt am Main Domkerk van Mainz Mainz was een van die Asjkenasiese Jode se hoofsentra in die Middeleeuse Heilige Romeinse Ryk In 2021 is die drie SchUM stede Mainz Speyer en Worms afgelei van die hoofletters van die Hebreeuse name van die drie stede Sjin Sj ש vir Sjpira שפירא Speyer Waw U ו vir Warmaisa Worms en Mem M מ vir Magenza Mainz deur Unesco as werelderfenisgebiede gelys 1 Verwysings Wysig en ShUM Sites of Speyer Worms and Mainz Unesco Besoek op 29 Julie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mainz en Toerisme inligting oor Mainz op Wikivoyage de Amptelike webwerf en Mainz Encyclopaedia Britannica Besoek op 29 Julie 2021 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Mainz amp oldid 2419918,