fbpx Magneetveld
Wikipedia

Magneetveld

’n Magneetveld is die magnetiese invloed van elektriese strome en gemagnetiseerde materie. Die magneetveld by enige gegewe punt word bepaal deur die rigting en sterkte; as sulks is dit ’n vektorveld. Die term word gebruik vir twee verskillende maar naby verwante velde wat deur die simboleB enH aangedui word. Dit word onderskeidelik in tesla en ampère per meter gemeet.B word meestal gemeet in terme van die Lorentzkrag wat dit op bewegende elektriese ladings uitoefen.

Magneetveldlyne kan gesien word met behulp van ystervylsels.
Hans Christian Ørsted, Der Geist in der Natur, 1854

’n Gewilde manier om te sien hoe die magneetveld se rigting en sterkte die veldlyne beïnvloed, is met behulp van ystervylsels wat op ’n vel papier bo-op ’n staafmagneet geplaas word. Dit word die magnetiese spektrum genoem.

In die alledaagse lewe is magneetvelde meestal ’n onsigbare krag wat deur ’n magneet geskep word, en wat magnetiseerbare materiale soos yster en nikkel aantrek en ander magnete wegstoot. Magneetvelde word algemeen gebruik in moderne tegnologie, veral in elektriese ingenieurswese en elektromeganika. Roterende magneetvelde word gebruik in beide elektriese motors en kragopwekkers.

Die Aarde skep sy eie magneetveld, wat belangrik is in navigasie.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Magneetveld
magneetveld, magnetiese, invloed, elektriese, strome, gemagnetiseerde, materie, magneetveld, enige, gegewe, punt, word, bepaal, deur, rigting, sterkte, sulks, vektorveld, term, word, gebruik, twee, verskillende, maar, naby, verwante, velde, deur, simbole, aang. n Magneetveld is die magnetiese invloed van elektriese strome en gemagnetiseerde materie Die magneetveld by enige gegewe punt word bepaal deur die rigting en sterkte as sulks is dit n vektorveld Die term word gebruik vir twee verskillende maar naby verwante velde wat deur die simbole B en H aangedui word Dit word onderskeidelik in tesla en ampere per meter gemeet B word meestal gemeet in terme van die Lorentzkrag wat dit op bewegende elektriese ladings uitoefen Magneetveldlyne kan gesien word met behulp van ystervylsels Hans Christian Orsted Der Geist in der Natur 1854 n Gewilde manier om te sien hoe die magneetveld se rigting en sterkte die veldlyne beinvloed is met behulp van ystervylsels wat op n vel papier bo op n staafmagneet geplaas word Dit word die magnetiese spektrum genoem In die alledaagse lewe is magneetvelde meestal n onsigbare krag wat deur n magneet geskep word en wat magnetiseerbare materiale soos yster en nikkel aantrek en ander magnete wegstoot Magneetvelde word algemeen gebruik in moderne tegnologie veral in elektriese ingenieurswese en elektromeganika Roterende magneetvelde word gebruik in beide elektriese motors en kragopwekkers Die Aarde skep sy eie magneetveld wat belangrik is in navigasie Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Magneetveld amp ol,