fbpx
Wikipedia

MPLA

Die MPLA (Portugees: Movimento Popular de Libertação de Angola vir Volksbeweging vir die Bevryding van Angola) was 'n bevryingsbeweging, en is nou die regerende party in Angola.

Movimento Popular de Libertação de Angola – Partido do Trabalho
MPLA
Vlag van die MPLA

Leier João Lourenço
Slagspreuk Vrede, werk en vryheid
Gestig 1 Desember 1956
Nuusbrief Jornal Éme
Hoofkwartier Av. Ho Chi Minh 34, Luanda, Angola
Jeugvleuel Juventude do MPLA
Ideologie Sosiaal-Demokrasie
Internasionale affiliasie Sosialistiese Internasionaal
Webblad mpla.org

Dit is in 1956 gestig om die Portugese koloniale bewind uit Angola (toe nog Portugees-Wes-Afrika) te verdryf. Aanvanklik opereer die MPLA vreedsaam, maar toe die Portugese owerheid in 1961 die leiers toesluit, begin hulle met 'n guerrillastryd. In 1961 word Agostinho Neto tot voorsitter van de MPLA verkies.

Ná die dood van Angola se eerste president, Agostinho Neto op 10 September 1979, is José Eduardo dos Santos Santos op 20 September 1979 tot president van die MPLA verkies, en word hy president van Angola op 21 September 1979.

In September 2018 het João Lourenco die leier geword van die party na aanleiding van die besluit van José Eduardo dos Santos om af te tree.

MPLA
mpla, portugees, movimento, popular, libertação, angola, volksbeweging, bevryding, angola, bevryingsbeweging, regerende, party, angola, movimento, popular, libertação, angola, partido, trabalhovlag, leier, joão, lourençoslagspreuk, vrede, werk, vryheidgestig, . Die MPLA Portugees Movimento Popular de Libertacao de Angola vir Volksbeweging vir die Bevryding van Angola was n bevryingsbeweging en is nou die regerende party in Angola Movimento Popular de Libertacao de Angola Partido do TrabalhoMPLAVlag van die MPLALeier Joao LourencoSlagspreuk Vrede werk en vryheidGestig 1 Desember 1956Nuusbrief Jornal EmeHoofkwartier Av Ho Chi Minh 34 Luanda AngolaJeugvleuel Juventude do MPLAIdeologie Sosiaal DemokrasieInternasionale affiliasie Sosialistiese InternasionaalWebblad mpla orgDit is in 1956 gestig om die Portugese koloniale bewind uit Angola toe nog Portugees Wes Afrika te verdryf Aanvanklik opereer die MPLA vreedsaam maar toe die Portugese owerheid in 1961 die leiers toesluit begin hulle met n guerrillastryd In 1961 word Agostinho Neto tot voorsitter van de MPLA verkies Na die dood van Angola se eerste president Agostinho Neto op 10 September 1979 is Jose Eduardo dos Santos Santos op 20 September 1979 tot president van die MPLA verkies en word hy president van Angola op 21 September 1979 In September 2018 het Joao Lourenco die leier geword van die party na aanleiding van die besluit van Jose Eduardo dos Santos om af te tree Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title MPLA amp oldid 2271896,