×
Lys van Suider-Afrikaanse varswater visfamilies

Hier is 'n tabel met al die varswater visfamilies wat in damme, riviere en mere in Suider-Afrika voorkom. Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene- en Zambeziriviere in. Van die families het spesies wat ook in die see voorkom.

Nommer Familie Beskrywing
1 Alestidae Tiervis
2 Amphiliidae Bergbabers
3 Anabantidae Labirinte
4 Anguillidae Varswater palings
5 Aplocheilidae Kuilvissies
6 Austroglanididae Klipbabers
7 Centrarchidae* Baars & Sonvisse
8 Characidae Karasinne - tiervis en 'rowers'
9 Cichlidae Varswater-kurper
10 Clariidae Babers wat lug inasem
11 Claroteidae
12 Cyprinidae Karp, geelvis, moddervisse en ghieliemientjies
13 Distichodontidae Sitarine
14 Galaxiidae Kaapse Galaxias
15 Hepsetidae Greepvis
16 Kneriidae Skulpoortjies
17 Malapteruridae Elektriese babers
18 Mastacembelidae Stekelpalings
19 Mochokidae Skreeubabers & Suierbekkies
20 Mormyridae Bottelneuse
21 Poeciliidae Lampogies
22 Protopteridae Longvisse
23 Schilbeidae Botterbabers
  • Hierdie familie kom nie natuurlik in Afrika voor nie maar is ingevoer.

Publikasie datum: September 27, 2021

suider, afrikaanse, varswater, visfamilies, hier, tabel, varswater, visfamilies, damme, riviere, mere, suider, afrika, voorkom, sluit, riviere, noordwaarts, kunene, zambeziriviere, families, spesies, voorkom, nommer, familie, beskrywing1, alestidae, tiervis2, . Hier is n tabel met al die varswater visfamilies wat in damme riviere en mere in Suider Afrika voorkom Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene en Zambeziriviere in Van die families het spesies wat ook in die see voorkom Nommer Familie Beskrywing1 Alestidae Tiervis2 Amphiliidae Bergbabers3 Anabantidae Labirinte4 Anguillidae Varswater palings5 Aplocheilidae Kuilvissies6 Austroglanididae Klipbabers7 Centrarchidae Baars amp Sonvisse8 Characidae Karasinne tiervis en rowers 9 Cichlidae Varswater kurper10 Clariidae Babers wat lug inasem11 Claroteidae12 Cyprinidae Karp geelvis moddervisse en ghieliemientjies13 Distichodontidae Sitarine14 Galaxiidae Kaapse Galaxias15 Hepsetidae Greepvis16 Kneriidae Skulpoortjies17 Malapteruridae Elektriese babers18 Mastacembelidae Stekelpalings19 Mochokidae Skreeubabers amp Suierbekkies20 Mormyridae Bottelneuse21 Poeciliidae Lampogies22 Protopteridae Longvisse23 Schilbeidae BotterbabersHierdie familie kom nie natuurlik in Afrika voor nie maar is ingevoer Sien ook WysigAlfabetiese lys van visse Lys van Suider Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies Visordes van Suider AfrikaBron WysigA Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa Paul Skelton 2001 ISBN 978 1 86872 643 1Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van Suider Afrikaanse varswater visfamilies amp ol,