×
Lys van sterrekundige katalogusse

Dié lys van sterrekundige katalogusse is ’n opsomming van katalogusse wat sterre of sterregroepe rangskik volgens ’n spesifieke eienskap, vorm, samestelling of ontdekkingsmetode. Dit word gewoonlik verbind met ’n spesifieke ondersoek of opname.

Inhoud

Naam Voorwerpe Getal Jaar/stand Beskrywing en voorbeeld Bron
Orbits of Minor Planets Asteroïdes 456 772 Lopend (databank) Baangegewens van asteroïdes VizierR
Orbital elements of comets Komete 784 Lopend (databank) Baangegewens van komete VizierR
IRAS Minor Planet Survey (IMPS) Kleinplanete 7 311 1992 Diepte-ondersoek met IRAS VizierR
IRAS Asteroid and Comet Survey (Veeder e.a.) Asteroïdes en komete 22 949 1986 Diepte-ondersoek met IRAS VizierR
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
--- Uranometria Sterre ≈ 2 000 Johann Bayer 1603 Die Bayer-naam bestaan uit ’n Griekse letter, gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê.
Bv. ζ Centauri
Kruisverwysing
--- Flamsteed-naam Sterre ≈ 2 600 John Flamsteed 1712 + 1725 Die naam bestaan uit die Flamsteed-nommer gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster lê. Die sterre is volgens regte klimming gelys.
Bv. 47 Ursae Majoris
Kruisverwysing
ADS Aitken Double Star Catalogue Dubbelsterre 17 180 Robert Grant Aitken 1932 Die katalogus is in twee volumes gepubliseer onder die titel New General Catalogue of Double Stars within 120 degrees of the North Pole.
Bv. ADS 16402
BD Diepte-ondersoek Sterre 325 000 Friedrich Wilhelm August Argelander 1859–1903
Formaat: BD VDD NNNN
V – teken van dekl.
DD – graad van dekl. (sone, afgerond in rigting nul)
NNN – getal voorwerpe in sone
Bv. BD-10°3166
Kruisverwysing
VizierR
Brisbane Brisbane-katalogus / Parramatta-katalogus Sterre 7 835 Parramatta-sterrewag 1835 Oorspronklike titel: Catalogue of 7385 Stars from Observations Made at the Observatory at Parramatta
CD Córdoba-diepte-ondersoek Sterre 613 959 J.M. Thome 1892–1932
Formaat: CD -DD NNNNN
DD – graad van dekl. (sone, altyd negatief, afgerond in rigting nul)
NNNNN – getal voorwerpe in die sone
Kruisverwysing
VizierR
Δ Dunlop-dubbelsterre Dubbelsterre ≈ 250 James Dunlop 1826 Oorspronklike titel: Approximate Places of Double Stars in the Southern Hemisphere, observed at Paramatta in New South Wales
Gliese
GJ
Gliese-/Gliese-Jahreiß-katalogus Sterre 3 803 Wilhelm Gliese vanaf 1969 Sterre in ’n radius van 25 parsek; oorspronklike titel: Catalogue of Nearby Stars
Bv. GJ 3021, Gliese 317
VizierR
GSC HST Guide Star Catalog Sterre 25 241 730 Bv. GSC 02620-00648 Weergawe 1.2 (Lasker+ 1996)
Weergawe GSC-ACT (Lasker+ 1996–99)
HAT Hungarian Automated Telescope Eksoplanete 1 617 2004 Die doel van die projek is om planete buite die Sonnestelsel te ontdek en beskryf, asook om helder veranderlike sterre te ontdek.
Bv. HAT-P-1b
VizierR
HD Henry Draper-katalogus Sterre 272 150,
88 883
1918–1924 Tweedelig. Helderste sterre tot met ’n magnitude van 9.
Bv. HD 210702
VizieR
HIP Hipparcos-katalogus Sterre 1 058 332
117 955
Satelliet Hipparcos 1997, 2003 Tweedelig. Die satelliete het die posisie, parallaks en eiebeweging van sterre bepaal. Hoofkatalogus
Uitbreiding
HR Bright Star-katalogus Sterre 9 110 1930
(1991, 1983)
Alle sterre helderder as 6,5 mag
Bv. HR 2491
Hoofkatalogus
IRAS Infrared Astronomical Satellite – verskeie katalogusse met verskillende skryfwyses
IRAS Catalogue of Point Sources Puntbronne 245 889 Satelliet IRAS <koördinate> VizierR
IRAS Serendipitous Survey Catalog 43 886 Satelliet IRAS S<koördinate> VizierR
IRAS Faint Source Catalog, b > 10 Donker voorwerpe 173 044 Satelliet IRAS F<koördinate> VizierR
IRAS Point Source Reject Catalog Puntbronne 372 774 Satelliet IRAS R<koördinate> VizierR
IRAS Small Scale Structure Catalog 16 740 Satelliet IRAS X<koördinate> VizierR
OGLE Optical Gravitational Lensing Experiment (sowat 10 indekse) Eksoplanete Bv. OGLE-2005-BLG-071L Lys by VisieR
PSR Catalog of Pulsars Pulsars 706 Taylor J.H., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F. 1995 Formaat:
PSR J<J-2000-koördinate>
PSR B<B-1950-koördinate>
Bv. PSR J0737-3039
VizierR
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey 100 Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Stairs I.H., Possenti A., Kramer M., Sheppard D.C. 2001 VizierR
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey new PSR 120 Morris D.J., Hobbs G., Lyne A.G., Stairs I.H., Camilo F., Manchester R.N., Possenti A., Bell J.F., Kaspi V.M., D'Amico N., McKay N.P.F., Crawford F., Kramer M. 2002 VizierR
Parkes Multi-Beam Pulsar Survey III 200 Kramer M., Bell J.F., Manchester R.N., Lyne A.G., Camilo F., Stairs I.H., D'Amico N., Kaspi V.M., Hobbs G., Morris D.J., Crawford F., Possenti A., Joshi B.C., McLaughlin M.A., Lorimer D.R., Faulkner A.J. 2003 VizierR
Parkes Multibeam Pulsar Survey VI 142 2006 VizierR
SAO Smithsonian Astrophysical Observatory Star Catalog Sterre 258 997 Smithsonian Institution of Washington 1966, (1990)
Bv. SAO 252838 (Alpha Centauri)
VizierR
TYC Tycho-2-katalogus Sterre 2 539 913 Groot sterkatalogus
Bv. TYC 5963-1938-1 (Muliphein)
VizierR
USNO-A2.0 PMM USNO-A2.0 Catalogue Sterre 526 280 881 VSA-vlootsterrewag 1998 Groot indeks. Formaat: USNO-A2.0 NNNN-NNNNNNNN VizierR
USNO-B1.0 USNO-B1.0 Catalogue Sterre 1 045 913 669 VSA-vlootsterrewag 2003 Groot indeks. Formaat: USNO-B1.0 NNNN-NNNNNNNN VizierR
WASP Wide Angle Search for Planets Eksoplanete Katalogus van die SuperWASP-projek, ’n outomatiese soekmasjien vir eksoplanete.
Bv. WASP-1
WASP

Sterreswerms

Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Cr Collinder-katalogus Oop sterreswerms 471 Per Collinder 1931 Bv. Cr 1
GCl Star Clusters Associations II. Globular Clusters (Ruprecht+ 1981) Bolvormige sterreswerms 137 Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. 1970 Bv. GCl 120 VizierR
Ha Haffner Oop swerms 26 Hans Haffner 1957 (nie by VizieR)
Lund Observatorium Lund (oopswermdata) Sterreswerms 1 151 Gosta Lynga 1987 Bv. Lund 769 VizierR
Mel Melotte Oop en bolswerms 245 Philibert Jacques Melotte 1915
Bv. Mel 25
OCISM Open Cluster InterStellar Matter Oop swerms 128 Leisawitz D. 1988
Bv. OCISM 10
VizierR
OCl Catalogue of star clusters and associations + supplements Oop swerms 1 112 Alter G. , Ruprecht J., Vanysek V. 1983 Bv. OCL 421 VizierR
Pal Palomar-Sternhaufen Bolswerms 15 Bv. Pal 5
Raab Raab Oop swerms 152 Raab S. 1922
Bv. Raab 4
St Stock-katalogus Oop swerms 24 Jürgen Stock 1954 Die sterreswerms is op spektroskopiese opnames ontdek. Almal is binne 12° van die hemelewenaar.
Bv. St 1
Stock-katalogus
Tr Trumpler-Katalog Oop swerms 37 Robert Julius Trumpler 1930 Bv. Tr 1

Interstellêre materie (newels, donker newels, supernova-oorblyfsels ens.)

Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
B Barnard-katalogus Donker newels 349 Edward Barnard 1927 Ná ’n eerste uitgawe in 1919 het Edward E. Barnard in 1927 ’n nuwe weergawe gepubliseer. Dit is net donker newels noord van ’n deklinasie van -35°.
Formaat: B NNN
Bv. B 33
VizierR
Ced Catalog of bright diffuse Galactic nebulae Galaktiese newels 330 Cederblad 1946
Formaat: Ced NNNa
NNN – nommer van die voorwerp (tot 215)
a – letter om voorwerpe met dieselfde nommer van mekaar te onderskei
Bv. Ced 10
VizierR
DEM The Nebular Complexes of the Large And Small Magellanic Clouds; Mem. Roy. Astron. Soc. 81
(Young-star Formation in the Magellanic H I Bridge; Mon. Not. R. Astron. Soc. 223)
H II-gebiede en supernova-oorblyfsels in die Groot en die Klein Magellaanse Wolk 329 in die LMC +
(167 + 5) in die SMC
Davies, Elliott, Meaburn 1976 (1986) VizierR
LBN Lynds' Catalogue of Bright Nebulae Galaktiese newels 1 125 B.T. Lynds 1965 Bv. LBN 974 VizierR
LDN Lynds' Catalogue of Dark Nebulae Donker newels 1 791 B.T. Lynds 1962 Bv. LDN 1630 VizierR
Mz (soms ook Men) Menzel Planetêre newels 5 Drie planetêre newels aan die suiderhemel en twee nie duidelik identifiseerbare voorwerpe.


Formaat: Menzel NNN
Bv. Mz 3

Simbad
PK Catalogue of Galactic Planetary Nebulae Planetêre newels 1 759 Luboš Perek, Luboš Kohoutek 1967, 2001
Bv. PK 84-3.1
VizierR
RCW RCW-katalogus Galaktiese newels (H II-gebiede) 181 Rodgers, A.W., Campbell, C.T. & Whiteoak, J.B. 1959 Stervormingsgebiede in die suidelike Melkweg
Bv. RCW 38
,
Sh Katalogus van H II-gebiede Galaktiese newels 313 Sharpless S. 1959 Tweedelige lys (Sh 1-NNN en S 2-NNN)
Bv. Sh 2-244
VizierR
VdB Catalogue of Reflection Nebulae Galaktiese newels (refleksienewels) 158 Sidney van den Bergh 1966
Bv. VdB 1
VizierR

Ekstragalaktiese voorwerpe (sterrestelsels, sterrestelselswerms, kwasars)

Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Abell Abell-katalogus Sterrestelsel-swerms 4 073 George Ogden Abell 1958 + 1989 Sien
Bv. Abell 520
1974-weergawe
AM Catalogue of Southern Peculiar Galaxies and Associations Sterrestelsels en
-swerms
6 445 Halton C. Arp, Madore B.F 1987 Gedetailleerde katalogus met die interessantste sterrestelsels en sterrestelselswerms aan die suidelike lugruim
Bv. AM 0244-302
VizierR
Ark of Arak Arakelian Emission Line Objects Sterrestelsels e.a. 591 M.A. Arakelian Bv. Ark 365
Arp (soms APG) Atlas of Peculiar Galaxies Sterrestelsels 338 Halton C. Arp 1966 Indeks van ongewone sterrestelsels, volgens morfologiese eienskappe
Bv. Arp 220
VizierR
CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies Sien ZWG
Bv. CGCG 461.018
DDO David Dunlap Observatory Catalogue Dwerg-sterrestelsels 243 Sidney van den Bergh 1959 Dit is ook bekend as A Catalogue of Dwarf Galaxies en is in 1966 uitgebrei.
Formaat: DDO NNN
NNN – nommer van die voorwerp

Bv. DDO 209 (Barnard se Sterrestelsel)
HCG Hickson's Compact groups of Galaxies Kompakte sterrestelsel 100 Paul Hickson 1982–1994 Bv. HCG 92 VizierR
HIPASS HI Parkes All Sky Survey Catalogue H I-sterrestelsels 4 315 Meyer e.a. 2004 VizierR
KUG Kiso Ultraviolet Galaxy Catalogue Sterrestelsels Kiso-sterrewag 1984–2000 Ultraviolet-waarnemings van sterrestelsels
Bv. KUG 1223+338
LBG Lyman Break galaxy Sterrestelsels Die stelsels het ’n rooiverskuiwing van z > 2,5.
Bv. LBG-2377
LEDA Lyon-Meudon Extragalactic Database Sien PGC
MCG Morphological Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 32 521 Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow e.a. 1974
Bv. MCG -06-07-001
962-1974
1974
Mrk Catalogue of Markarian Galaxies Sterrestelsels 1 525 Benjamin Markarjan 1967–1981
Bv. Mrk 205
VizierR
PGC of LEDA Principal Galaxies Catalogue Sterrestelsels 983 261 Sterrekundiges uit Lyon en Meudon 1989 Die katalogus wat in 1989 gepubliseer is, het 73 197 sterrestelsels gelys en het tot in 2003 tot sy huidige grootte gegroei. Dit is toe in die HYPERLEDA-databank gestoor.
Bv. PGC 29194
VizierR
SGC Southern Galaxy Catalogue Sterrestelsels 5 472 Harold G. Corwin, Antoinette en Gérard Henri de Vaucouleurs 1985 Sterrestelsels van 1,5-2 boogminute of groter wat suid van ’n deklinasie van -17º lê
Bv. SGC 1001.9-2705
VizierR
UGC Uppsala General Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 12 940 Peter Nilson 1973
Bv. UGC 8
VCC Virgo Cluster Catalog Sterrestelsels 2 096 Binggeli 1985 Sterrestelsels en moontlike stelsels in die Virgo-sterrestelselswerm
Bv. VCC 759
VizierR
VV Atlas and Catalogue of Interacting Galaxies Wisselwerkende sterrestelsels 2 014 Boris Alexandrowitsch Woronzow-Weljaminow 1959–1977
Bv. VV 245
VizierR
ZWG of CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies (Zwicky Galaxy Catalog (Zwicky+ 1968)) Sterrestelsels en
-swerms
28 840 Fritz Zwicky e.a. 1961–1968
Bv. ZWG 158.108
VizierR

Gemengde katalogusse (newels, sterreswerms, sterrestelsels)

Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
Dun Dunlop-katalogus Newelagtige voorwerpe 629 James Dunlop 1828 Oorspronklike titel: Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars in the Southern Hemisphere observed in New South Wales
Bv. Dun 265
SEDS
ESO Europese Suidelike Sterrewag/Uppsala Survey of the ESO(B) Atlas Diepte-ondersoek 18 438 ESO 1982 Bestaan uit 606 fotoplate, waarvandaan 18 438 voorwerpe beskryf word.
Formaat: FFF-oooNNN
FFF – nommer van die plaat
ooo 1-3 – tekens vir die soort voorwerp
NNN – nommer van die voorwerp op die plaat
Bv. ESO 474-29
Plate
Voorwerpe
GC General Catalogue of Nebulae and Clusters Galaktiese newels en sterreswerms 5 096 John Herschel 1864 Bv. GC 4318 Kruisverwysing
H Ontdekkings deur William Herschel Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 1 000,
1 000,
500
William Herschel 1786, 1789, 1802 Sien
Bv. H 3.39
SEDS
h Waarnemings en ontdekkings deur John Herschel Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels h 1 – h 2307
h 2308 – h 4021
John Herschel 1833, 1847 Sien
Bv. h 1252
SEDS
IC
(IC I en
IC II)
Indekskatalogus Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 5 386
(IC I 1 529
IC II 3 857)
Johan Ludvig Emil Dreyer IC I 1895
IC II 1908
Die oorspronklike katalogusse, IC I en IC II, is saamgevat in die Indekskatalogus (IC).
Bv. IC 10
Simbad
M Messier-katalogus Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 110 Charles Messier 1764–1782 Indeks van helder hemelliggame
Bv. M 1
Sien Messier-katalogus
NGC New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Johan Ludvig Emil Dreyer 1888 Sien
Bv. NGC 1904
VizierR
NGC 2000.0 The Complete New General Catalogue and Index Catalogue Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 13 226 Roger Sinnott 1988 Hersiene NGC en IC VizierR
RNGC Revised New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels, sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Jack Sulentic en William Tifft 1973, 1977 ’n Hersiening van die NGC-katalogusse VizierR
Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller(s) Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron
2MASS Two Micron All Sky Survey Alle voorwerpe 470 992 970 1997–2001 ’n Opname van die hele lugruim in infrarooi.
Formaat: 2MASS J<koördinate>
Bv. 2MASS J1207334-393254
VizierR
RAVE RAdial Velocity Experiment Alle voorwerpe ≈ 400 000 Steinmetz e.a. 2010 Spektroskopiese katalogus met radiale snelheid, temperatuur, swaartekrag en metaalinhoud VizierR
SDSS Sloan Digital Sky Survey Alle voorwerpe 2 304 179 200 Adelman-McCarthy J.K. e.a. (2007) Fotometriese katalogus. Meer as 2 miljard voorwerpe, meestal puntbronne.
Bv. SDSS J142625.71+575218.3
VizierR
  1. Die katalogus is ’n uitbreiding van Abell se oorspronklike katalogus van 1958 met net 2 712 noordelike sterrestelselswerms. In 1989 is dit uitgebrei met nog 1 361 suidelike swerms.
  2. William Herschel het in 1786 (1 000 voorwerpe), in 1789 (1 000 voorwerpe) en in 1802 (500 voorwerpe) sy waarnemings by die Royal Society of London gepubliseer. Hy het die voorwerpe soos volg ingedeel:
    1. Helder newels
    2. Dowwe newels
    3. Baie dowwe newels
    4. Planetêre newels
    5. Baie groot newels
    6. Baie kompakte en sterryke sterreswerms
    7. Kompakte swerms van klein en groot sterre
    8. Verspreide sterreswerms
    Die kategorieë word as Romeinse of gewone syfers aangetref (bv. H III.39 of H 3.39).
  3. 1833 h 1 – h 2307 Publikasie deur die Royal Society van waarnemings in Slough, Engeland.
    1847 h 2308 – h 4021 Waarnemings aan die Kaap die Goeie Hoop: "Results of Astronomical Observations made during the years 1834, 5, 6, 7, 8 at the Cape of Good Hope, being a completion of a telescopic survey of the whole surface of the visible heavens commenced in 1825". Gepubliseer deur Smith, Elder & Co., Londen
  4. Dit is in die 1880's saamgestel, veral van waarnemings deur William Herschel, en in 1888 gepubliseer. In 1895 en 1908 is dit uitgebrei. Die voorwerpe is volgens regte klimming gerangskik.
  1. URL besoek op 16 Maart 2013
  2. URL besoek op 16 Maart 2013
  3. URL besoek op 16 Maart 2013
  4. URL besoek op 16 Maart 2013
  5. URL besoek op 16 Maart 2013
  6. Robert Grant Aitken en Eric Doolittle. New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole. Carnegie Institution of Washington, Washington DC, 1932
  7. Robert Grant Aitken. List of corrections to the New general catalogue of double stars within 120° of the North Pole, Washington DC, Carnegie Institution of Washington, 1934.
  8. URL besoek op 16 Maart 2013
  9. URL besoek op 16 Maart 2013
  10. URL besoek op 16 Maart 2013
  11. URL besoek op 16 Maart 2013
  12. URL besoek op 16 Maart 2013
  13. URL besoek op 16 Maart 2013
  14. URL besoek op 16 Maart 2013
  15. URL besoek op 16 Maart 2013
  16. URL besoek op 16 Maart 2013
  17. URL besoek op 16 Maart 2013
  18. URL besoek op 16 Maart 2013
  19. URL besoek op 16 Maart 2013
  20. URL besoek op 16 Maart 2013
  21. URL besoek op 16 Maart 2013
  22. URL besoek op 16 Maart 2013
  23. URL besoek op 16 Maart 2013
  24. URL besoek op 16 Maart 2013
  25. URL besoek op 16 Maart 2013
  26. URL besoek op 16 Maart 2013
  27. URL besoek op 16 Maart 2013
  28. URL besoek op 16 Maart 2013
  29. URL besoek op 16 Maart 2013
  30. URL besoek op 16 Maart 2013
  31. URL besoek op 16 Maart 2013
  32. URL besoek op 16 Maart 2013
  33. URL besoek op 16 Maart 2013
  34. URL besoek op 16 Maart 2013
  35. URL besoek op 16 Maart 2013
  36. URL besoek op 16 Maart 2013
  37. URL besoek op 16 Maart 2013
  38. URL besoek op 16 Maart 2013
  39. URL besoek op 16 Maart 2013
  40. URL besoek op 16 Maart 2013
  41. URL besoek op 16 Maart 2013
  42. URL besoek op 16 Maart 2013
  43. URL besoek op 16 Maart 2013
  44. URL besoek op 16 Maart 2013
  45. URL besoek op 16 Maart 2013
  46. URL besoek op 16 Maart 2013
  47. URL besoek op 16 Maart 2013
  48. URL besoek op 16 Maart 2013
  49. URL besoek op 16 Maart 2013
  50. URL besoek op 16 Maart 2013
  51. URL besoek op 16 Maart 2013
  52. URL besoek op 16 Maart 2013
  53. URL besoek op 16 Maart 2013
  54. URL besoek op 16 Maart 2013
  55. URL besoek op 16 Maart 2013
  56. URL besoek op 16 Maart 2013
  57. URL besoek op 16 Maart 2013
  58. . Geargiveer vanaf op 2 Junie 2008. Besoek op16 Maart 2013.
  59. Andris Lauberts: ESO/Uppsala survey of the ESO(B) atlas, European Southern Observatory (ESO), Garching 1982 (); Samevatting deur: E.B. Holmberg / A. Lauberts / H.E. Schuster / R.M. West: The ESO/Uppsala Survey of the ESO (B) Atlas of the Southern Sky, in: Astronomy and Astrophysics, Supplement Series 18 (1974) 463-489 (I); ibid. 18 (1974) 491ff (II); 22 (1975) 327-402 (III); 27 (1977) 295ff (IV); 31 (1978) 15ff (V); 34 (1978) 285ff (VI); 39 (1980) 173ff (VII); 43 (1981) 307ff (VIII); 46 (1981) 311ff (IX) ().
  60. URL besoek op 16 Maart 2013
  61. URL besoek op 16 Maart 2013
  62. . Geargiveer vanaf op 6 September 2011. Besoek op16 Maart 2013.
  63. URL besoek op 16 Maart 2013
  64. URL besoek op 16 Maart 2013
  65. URL besoek op 16 Maart 2013
  66. URL besoek op 16 Maart 2013
  67. URL besoek op 16 Maart 2013
  68. URL besoek op 16 Maart 2013

Publikasie datum: September 27, 2021

sterrekundige, katalogusse, dié, sterrekundige, katalogusse, opsomming, katalogusse, sterre, sterregroepe, rangskik, volgens, spesifieke, eienskap, vorm, samestelling, ontdekkingsmetode, word, gewoonlik, verbind, spesifieke, ondersoek, opname, inhoud, voorwerp. Die lys van sterrekundige katalogusse is n opsomming van katalogusse wat sterre of sterregroepe rangskik volgens n spesifieke eienskap vorm samestelling of ontdekkingsmetode Dit word gewoonlik verbind met n spesifieke ondersoek of opname Inhoud 1 Voorwerpe van die Sonnestelsel asteroides komete kleinplanete 2 Stellere enkelvoorwerpe sterre eksoplanete pulsars ens 3 Diepruimte voorwerpe 3 1 Sterreswerms 3 2 Interstellere materie newels donker newels supernova oorblyfsels ens 3 3 Ekstragalaktiese voorwerpe sterrestelsels sterrestelselswerms kwasars 3 4 Gemengde katalogusse newels sterreswerms sterrestelsels 4 Alle hemelligame 5 Eksterne skakels 6 Notas 7 VerwysingsVoorwerpe van die Sonnestelsel asteroides komete kleinplanete WysigNaam Voorwerpe Getal Jaar stand Beskrywing en voorbeeld BronOrbits of Minor Planets Asteroides 456 772 Lopend databank Baangegewens van asteroides VizierR 1 Orbital elements of comets Komete 784 Lopend databank Baangegewens van komete VizierR 2 IRAS Minor Planet Survey IMPS Kleinplanete 7 311 1992 Diepte ondersoek met IRAS VizierR 3 IRAS Asteroid and Comet Survey Veeder e a Asteroides en komete 22 949 1986 Diepte ondersoek met IRAS VizierR 4 Stellere enkelvoorwerpe sterre eksoplanete pulsars ens WysigAfkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron Uranometria Sterre 2 000 Johann Bayer 1603 Die Bayer naam bestaan uit n Griekse letter gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster le Bv z Centauri Kruisverwysing 5 Flamsteed naam Sterre 2 600 John Flamsteed 1712 1725 Die naam bestaan uit die Flamsteed nommer gevolg deur die genitief van die Latynse naam van die sterrebeeld waarin die ster le Die sterre is volgens regte klimming gelys Bv 47 Ursae Majoris Kruisverwysing 5 ADS Aitken Double Star Catalogue Dubbelsterre 17 180 Robert Grant Aitken 1932 Die katalogus is in twee volumes gepubliseer onder die titel New General Catalogue of Double Stars within 120 degrees of the North Pole Bv ADS 16402 6 7 8 BD Diepte ondersoek Sterre 325 000 Friedrich Wilhelm August Argelander 1859 1903 Formaat BD VDD NNNN V teken van dekl DD graad van dekl sone afgerond in rigting nul NNN getal voorwerpe in sone Bv BD 10 3166 Kruisverwysing 5 VizierR 9 Brisbane Brisbane katalogus Parramatta katalogus Sterre 7 835 Parramatta sterrewag 1835 Oorspronklike titel Catalogue of 7385 Stars from Observations Made at the Observatory at ParramattaCD Cordoba diepte ondersoek Sterre 613 959 J M Thome 1892 1932 Formaat CD DD NNNNN DD graad van dekl sone altyd negatief afgerond in rigting nul NNNNN getal voorwerpe in die sone Kruisverwysing 5 VizierR 10 D Dunlop dubbelsterre Dubbelsterre 250 James Dunlop 1826 Oorspronklike titel Approximate Places of Double Stars in the Southern Hemisphere observed at Paramatta in New South WalesGliese GJ Gliese Gliese Jahreiss katalogus Sterre 3 803 Wilhelm Gliese vanaf 1969 Sterre in n radius van 25 parsek oorspronklike titel Catalogue of Nearby Stars Bv GJ 3021 Gliese 317 VizierR 11 GSC HST Guide Star Catalog Sterre 25 241 730 Bv GSC 02620 00648 Weergawe 1 2 Lasker 1996 12 Weergawe GSC ACT Lasker 1996 99 13 HAT Hungarian Automated Telescope Eksoplanete 1 617 2004 Die doel van die projek is om planete buite die Sonnestelsel te ontdek en beskryf asook om helder veranderlike sterre te ontdek Bv HAT P 1b VizierR 14 HD Henry Draper katalogus Sterre 272 150 88 883 1918 1924 Tweedelig Helderste sterre tot met n magnitude van 9 Bv HD 210702 VizieR 15 HIP Hipparcos katalogus Sterre 1 058 332 117 955 Satelliet Hipparcos 1997 2003 Tweedelig Die satelliete het die posisie parallaks en eiebeweging van sterre bepaal Hoofkatalogus 16 Uitbreiding 17 HR Bright Star katalogus Sterre 9 110 1930 1991 1983 Alle sterre helderder as 6 5 mag Bv HR 2491 Hoofkatalogus 18 IRAS Infrared Astronomical Satellite verskeie katalogusse met verskillende skryfwysesIRAS Catalogue of Point Sources Puntbronne 245 889 Satelliet IRAS lt koordinate gt VizierR 19 IRAS Serendipitous Survey Catalog 43 886 Satelliet IRAS S lt koordinate gt VizierR 20 IRAS Faint Source Catalog b gt 10 Donker voorwerpe 173 044 Satelliet IRAS F lt koordinate gt VizierR 21 IRAS Point Source Reject Catalog Puntbronne 372 774 Satelliet IRAS R lt koordinate gt VizierR 22 IRAS Small Scale Structure Catalog 16 740 Satelliet IRAS X lt koordinate gt VizierR 23 OGLE Optical Gravitational Lensing Experiment sowat 10 indekse Eksoplanete Bv OGLE 2005 BLG 071L Lys by VisieR 24 PSR Catalog of Pulsars Pulsars 706 Taylor J H Manchester R N Lyne A G Camilo F 1995 Formaat PSR J lt J 2000 koordinate gt PSR B lt B 1950 koordinate gt Bv PSR J0737 3039 VizierR 25 Parkes Multi Beam Pulsar Survey 100 Manchester R N Lyne A G Camilo F Bell J F Kaspi V M D Amico N McKay N P F Crawford F Stairs I H Possenti A Kramer M Sheppard D C 2001 VizierR 26 Parkes Multi Beam Pulsar Survey new PSR 120 Morris D J Hobbs G Lyne A G Stairs I H Camilo F Manchester R N Possenti A Bell J F Kaspi V M D Amico N McKay N P F Crawford F Kramer M 2002 VizierR 27 Parkes Multi Beam Pulsar Survey III 200 Kramer M Bell J F Manchester R N Lyne A G Camilo F Stairs I H D Amico N Kaspi V M Hobbs G Morris D J Crawford F Possenti A Joshi B C McLaughlin M A Lorimer D R Faulkner A J 2003 VizierR 28 Parkes Multibeam Pulsar Survey VI 142 2006 VizierR 29 SAO Smithsonian Astrophysical Observatory Star Catalog Sterre 258 997 Smithsonian Institution of Washington 1966 1990 Bv SAO 252838 Alpha Centauri VizierR 30 TYC Tycho 2 katalogus Sterre 2 539 913 Groot sterkatalogus Bv TYC 5963 1938 1 Muliphein VizierR 31 USNO A2 0 PMM USNO A2 0 Catalogue Sterre 526 280 881 VSA vlootsterrewag 1998 Groot indeks Formaat USNO A2 0 NNNN NNNNNNNN VizierR 32 USNO B1 0 USNO B1 0 Catalogue Sterre 1 045 913 669 VSA vlootsterrewag 2003 Groot indeks Formaat USNO B1 0 NNNN NNNNNNNN VizierR 33 WASP Wide Angle Search for Planets Eksoplanete Katalogus van die SuperWASP projek n outomatiese soekmasjien vir eksoplanete Bv WASP 1 WASP 34 Diepruimte voorwerpe WysigSterreswerms Wysig Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld BronCr Collinder katalogus Oop sterreswerms 471 Per Collinder 1931 Bv Cr 1 35 GCl Star Clusters Associations II Globular Clusters Ruprecht 1981 Bolvormige sterreswerms 137 Alter G Ruprecht J Vanysek V 1970 Bv GCl 120 VizierR 36 Ha Haffner Oop swerms 26 Hans Haffner 1957 nie by VizieR Lund Observatorium Lund oopswermdata Sterreswerms 1 151 Gosta Lynga 1987 Bv Lund 769 VizierR 37 Mel Melotte Oop en bolswerms 245 Philibert Jacques Melotte 1915 Bv Mel 25OCISM Open Cluster InterStellar Matter Oop swerms 128 Leisawitz D 1988 Bv OCISM 10 VizierR 38 OCl Catalogue of star clusters and associations supplements Oop swerms 1 112 Alter G Ruprecht J Vanysek V 1983 Bv OCL 421 VizierR 39 Pal Palomar Sternhaufen Bolswerms 15 Bv Pal 5Raab Raab Oop swerms 152 Raab S 1922 Bv Raab 4St Stock katalogus Oop swerms 24 Jurgen Stock 1954 Die sterreswerms is op spektroskopiese opnames ontdek Almal is binne 12 van die hemelewenaar Bv St 1 Stock katalogus 40 Tr Trumpler Katalog Oop swerms 37 Robert Julius Trumpler 1930 Bv Tr 1Interstellere materie newels donker newels supernova oorblyfsels ens Wysig Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld BronB Barnard katalogus Donker newels 349 Edward Barnard 1927 Na n eerste uitgawe in 1919 het Edward E Barnard in 1927 n nuwe weergawe gepubliseer Dit is net donker newels noord van n deklinasie van 35 Formaat B NNN Bv B 33 VizierR 41 Ced Catalog of bright diffuse Galactic nebulae Galaktiese newels 330 Cederblad 1946 Formaat Ced NNNa NNN nommer van die voorwerp tot 215 a letter om voorwerpe met dieselfde nommer van mekaar te onderskei Bv Ced 10 VizierR 42 DEM The Nebular Complexes of the Large And Small Magellanic Clouds Mem Roy Astron Soc 81 Young star Formation in the Magellanic H I Bridge Mon Not R Astron Soc 223 H II gebiede en supernova oorblyfsels in die Groot en die Klein Magellaanse Wolk 329 in die LMC 167 5 in die SMC Davies Elliott Meaburn 1976 1986 VizierR 43 LBN Lynds Catalogue of Bright Nebulae Galaktiese newels 1 125 B T Lynds 1965 Bv LBN 974 VizierR 44 LDN Lynds Catalogue of Dark Nebulae Donker newels 1 791 B T Lynds 1962 Bv LDN 1630 VizierR 45 Mz soms ook Men Menzel Planetere newels 5 Drie planetere newels aan die suiderhemel en twee nie duidelik identifiseerbare voorwerpe Formaat Menzel NNN Bv Mz 3 Simbad 46 PK Catalogue of Galactic Planetary Nebulae Planetere newels 1 759 Lubos Perek Lubos Kohoutek 1967 2001 Bv PK 84 3 1 VizierR 47 RCW RCW katalogus Galaktiese newels H II gebiede 181 Rodgers A W Campbell C T amp Whiteoak J B 1959 Stervormingsgebiede in die suidelike Melkweg Bv RCW 38 2 48 Sh Katalogus van H II gebiede Galaktiese newels 313 Sharpless S 1959 Tweedelige lys Sh 1 NNN en S 2 NNN Bv Sh 2 244 VizierR 49 VdB Catalogue of Reflection Nebulae Galaktiese newels refleksienewels 158 Sidney van den Bergh 1966 Bv VdB 1 VizierR 50 Ekstragalaktiese voorwerpe sterrestelsels sterrestelselswerms kwasars Wysig Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld BronAbell Abell katalogus Sterrestelsel swerms 4 073 George Ogden Abell 1958 1989 Sien Opmerking 1 Bv Abell 520 1974 weergawe 51 AM Catalogue of Southern Peculiar Galaxies and Associations Sterrestelsels en swerms 6 445 Halton C Arp Madore B F 1987 Gedetailleerde katalogus met die interessantste sterrestelsels en sterrestelselswerms aan die suidelike lugruim Bv AM 0244 302 VizierR 52 Ark of Arak Arakelian Emission Line Objects Sterrestelsels e a 591 M A Arakelian Bv Ark 365 53 54 55 Arp soms APG Atlas of Peculiar Galaxies Sterrestelsels 338 Halton C Arp 1966 Indeks van ongewone sterrestelsels volgens morfologiese eienskappe Bv Arp 220 VizierR 56 CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies Sien ZWG Bv CGCG 461 018DDO David Dunlap Observatory Catalogue Dwerg sterrestelsels 243 Sidney van den Bergh 1959 Dit is ook bekend as A Catalogue of Dwarf Galaxies en is in 1966 uitgebrei Formaat DDO NNN NNN nommer van die voorwerp Bv DDO 209 Barnard se Sterrestelsel 57 HCG Hickson s Compact groups of Galaxies Kompakte sterrestelsel 100 Paul Hickson 1982 1994 Bv HCG 92 VizierR 58 HIPASS HI Parkes All Sky Survey Catalogue H I sterrestelsels 4 315 Meyer e a 2004 VizierR 59 KUG Kiso Ultraviolet Galaxy Catalogue Sterrestelsels Kiso sterrewag 1984 2000 Ultraviolet waarnemings van sterrestelsels Bv KUG 1223 338 60 61 LBG Lyman Break galaxy Sterrestelsels Die stelsels het n rooiverskuiwing van z gt 2 5 Bv LBG 2377 62 LEDA Lyon Meudon Extragalactic Database Sien PGCMCG Morphological Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 32 521 Boris Alexandrowitsch Woronzow Weljaminow e a 1974 Bv MCG 06 07 001 962 1974 63 1974 64 Mrk Catalogue of Markarian Galaxies Sterrestelsels 1 525 Benjamin Markarjan 1967 1981 Bv Mrk 205 VizierR 65 PGC of LEDA Principal Galaxies Catalogue Sterrestelsels 983 261 Sterrekundiges uit Lyon en Meudon 1989 Die katalogus wat in 1989 gepubliseer is het 73 197 sterrestelsels gelys en het tot in 2003 tot sy huidige grootte gegroei Dit is toe in die HYPERLEDA databank gestoor Bv PGC 29194 VizierR 66 SGC Southern Galaxy Catalogue Sterrestelsels 5 472 Harold G Corwin Antoinette en Gerard Henri de Vaucouleurs 1985 Sterrestelsels van 1 5 2 boogminute of groter wat suid van n deklinasie van 17º le Bv SGC 1001 9 2705 VizierR 67 UGC Uppsala General Catalogue of Galaxies Sterrestelsels 12 940 Peter Nilson 1973 Bv UGC 8VCC Virgo Cluster Catalog Sterrestelsels 2 096 Binggeli 1985 Sterrestelsels en moontlike stelsels in die Virgo sterrestelselswerm Bv VCC 759 VizierR 68 VV Atlas and Catalogue of Interacting Galaxies Wisselwerkende sterrestelsels 2 014 Boris Alexandrowitsch Woronzow Weljaminow 1959 1977 Bv VV 245 VizierR 69 ZWG of CGCG Catalogue of Galaxies and of Clusters of Galaxies Zwicky Galaxy Catalog Zwicky 1968 Sterrestelsels en swerms 28 840 Fritz Zwicky e a 1961 1968 Bv ZWG 158 108 VizierR 70 Gemengde katalogusse newels sterreswerms sterrestelsels Wysig Afkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld BronDun Dunlop katalogus Newelagtige voorwerpe 629 James Dunlop 1828 Oorspronklike titel Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars in the Southern Hemisphere observed in New South Wales Bv Dun 265 SEDS 71 ESO Europese Suidelike Sterrewag Uppsala Survey of the ESO B Atlas Diepte ondersoek 18 438 ESO 1982 Bestaan uit 606 fotoplate waarvandaan 18 438 voorwerpe beskryf word Formaat FFF oooNNN FFF nommer van die plaat ooo 1 3 tekens vir die soort voorwerp NNN nommer van die voorwerp op die plaat Bv ESO 474 29 72 Plate 73 Voorwerpe 74 GC General Catalogue of Nebulae and Clusters Galaktiese newels en sterreswerms 5 096 John Herschel 1864 Bv GC 4318 Kruisverwysing 5 H Ontdekkings deur William Herschel Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 1 000 1 000 500 William Herschel 1786 1789 1802 Sien Opmerking 2 Bv H 3 39 SEDS 75 h Waarnemings en ontdekkings deur John Herschel Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels h 1 h 2307 h 2308 h 4021 John Herschel 1833 1847 Sien Opmerking 3 Bv h 1252 SEDS 76 IC IC I en IC II Indekskatalogus Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 5 386 IC I 1 529 IC II 3 857 Johan Ludvig Emil Dreyer IC I 1895 IC II 1908 Die oorspronklike katalogusse IC I en IC II is saamgevat in die Indekskatalogus IC Bv IC 10 Simbad 77 78 M Messier katalogus Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 110 Charles Messier 1764 1782 Indeks van helder hemelliggame Bv M 1 Sien Messier katalogusNGC New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Johan Ludvig Emil Dreyer 1888 Sien Opmerking 4 Bv NGC 1904 VizierR 79 NGC 2000 0 The Complete New General Catalogue and Index Catalogue Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 13 226 Roger Sinnott 1988 Hersiene NGC en IC VizierR 80 RNGC Revised New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars Galaktiese newels sterreswerms en sterrestelsels 7 840 Jack Sulentic en William Tifft 1973 1977 n Hersiening van die NGC katalogusse VizierR 81 Alle hemelligame WysigAfkorting Naam Voorwerpe Getal Opsteller s Jaar Beskrywing en voorbeeld Bron2MASS Two Micron All Sky Survey Alle voorwerpe 470 992 970 1997 2001 n Opname van die hele lugruim in infrarooi Formaat 2MASS J lt koordinate gt Bv 2MASS J1207334 393254 VizierR 82 RAVE RAdial Velocity Experiment Alle voorwerpe 400 000 Steinmetz e a 2010 Spektroskopiese katalogus met radiale snelheid temperatuur swaartekrag en metaalinhoud VizierR 83 SDSS Sloan Digital Sky Survey Alle voorwerpe 2 304 179 200 Adelman McCarthy J K e a 2007 Fotometriese katalogus Meer as 2 miljard voorwerpe meestal puntbronne Bv SDSS J142625 71 575218 3 VizierR 84 Eksterne skakels WysigVizieR databank VizieR databank soek afkorting Notas Wysig Die katalogus is n uitbreiding van Abell se oorspronklike katalogus van 1958 met net 2 712 noordelike sterrestelselswerms In 1989 is dit uitgebrei met nog 1 361 suidelike swerms William Herschel het in 1786 1 000 voorwerpe in 1789 1 000 voorwerpe en in 1802 500 voorwerpe sy waarnemings by die Royal Society of London gepubliseer Hy het die voorwerpe soos volg ingedeel 1 Helder newels 2 Dowwe newels 3 Baie dowwe newels 4 Planetere newels 5 Baie groot newels 6 Baie kompakte en sterryke sterreswerms 7 Kompakte swerms van klein en groot sterre 8 Verspreide sterreswerms dd Die kategoriee word as Romeinse of gewone syfers aangetref bv H III 39 of H 3 39 1833 h 1 h 2307 Publikasie deur die Royal Society van waarnemings in Slough Engeland 1847 h 2308 h 4021 Waarnemings aan die Kaap die Goeie Hoop Results of Astronomical Observations made during the years 1834 5 6 7 8 at the Cape of Good Hope being a completion of a telescopic survey of the whole surface of the visible heavens commenced in 1825 Gepubliseer deur Smith Elder amp Co Londen Dit is in die 1880 s saamgestel veral van waarnemings deur William Herschel en in 1888 gepubliseer In 1895 en 1908 is dit uitgebrei Die voorwerpe is volgens regte klimming gerangskik Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse WikipediaVerwysings Wysig Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 5 0 5 1 5 2 5 3 5 4 Kruisverwysing HD BD CD GC HR HIP Bayer Flamsteed by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Robert Grant Aitken en Eric Doolittle New general catalogue of double stars within 120 of the North Pole Carnegie Institution of Washington Washington DC 1932 Robert Grant Aitken List of corrections to the New general catalogue of double stars within 120 of the North Pole Washington DC Carnegie Institution of Washington 1934 http www daviddarling info encyclopedia A ADSC html Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Lys by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 http cds u strasbg fr cgi bin Dic Simbad text WASP amp cat Identifier starting by amp out SIMBAD Usage amp max Maximum of 50 entries The Collinder Catalogue of Open Star Clusters Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Projek Stock katalogus Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 1 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Monthly Notices of the Royal Astronomical Society Vol 121 p 103 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 http nedwww ipac caltech edu cgi bin catdef prefix ARK http cds u strasbg fr cgi bin Dic Simbad Ark http astrobib u strasbg fr 2008 cgi bin cdsbib 1975SoByu 47 3A Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 David Dunlap Observatory DDO Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 NED Detailed Description of KUG http cds u strasbg fr cgi bin Dic Simbad text KUG amp cat Identifier starting by amp out SIMBAD Usage amp max Maximum of 50 entries http cdsarc u strasbg fr viz bin qcat isindex Lyman Break galaxy Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 James Dunlop s Catalog of Deepsky Objects Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2008 Besoek op 16 Maart 2013 Andris Lauberts ESO Uppsala survey of the ESO B atlas European Southern Observatory ESO Garching 1982 Informationsseite Samevatting deur E B Holmberg A Lauberts H E Schuster R M West The ESO Uppsala Survey of the ESO B Atlas of the Southern Sky in Astronomy and Astrophysics Supplement Series 18 1974 463 489 I ibid 18 1974 491ff II 22 1975 327 402 III 27 1977 295ff IV 31 1978 15ff V 34 1978 285ff VI 39 1980 173ff VII 43 1981 307ff VIII 46 1981 311ff IX Abstracts Downloadoption Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 William Herschel s catalog of Deep Sky objects History of the Discovery of the Deep Sky objects Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2011 Besoek op 16 Maart 2013 http cds u strasbg fr cgi bin Dic Simbad 4785605 http cds u strasbg fr cgi bin Dic Simbad 4786062 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013 Beskrywing by VizieR URL besoek op 16 Maart 2013Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van sterrekundige katalogusse amp ol,