×
Lys van lande volgens regeringstipe

Hierdie is 'n Lys van Lande gerangskik volgens regeringsvorm.

Kaart van lande volgens regeringsvorm

Presidensiële republiek, volle presidensiele stelsel

Presidensiële republiek, uitvoerende president gekoppel met parlement

Presidensiële republiek, semi-presidensiële stelsel

Parlementêre republiek

Parlementêre grondwetlike monargie waar die monarg nie persoonlik mag uitvoer nie

Grondwetlike monargie waarin die monarg persoonlik mag uitvoer, baie keer saam met 'n swak parlement

Absolute monargie

Republieke waarvan die grondwet slegs 'n enkele party toelaat om te regeer

Militêre diktatorskappe

Inhoud

Dit is lande waar 'n president die hoof is van die uitvoerende mag en onafhanklik is van die wetgewende mag.

Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en tewens van die wetgewende gesag. Daar is ook 'n president wat die simboliese hoof van staatshoof vervul.

Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en ook van die wetgewende gesag. Die staatshoof is 'n grondwetlike monarg wat slegs mag het met die toestemming van die regering.

Half-grondwetlike monargieë

Dit is lande waar 'n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag, maar die monarg aansienlike politieke mag het wat hy of sy onafhanklik kan uitoefen.

State van die Britse Gemenebes

Dit is grondwetlike monargieë waar koningin Elizabeth II die staatshoof is met 'n onafhanklike regering. Die koningin benoem simbolies 'n Goewerneur-Generaal wat as staatshoof dien. Die eerste minister is die hoof van die uitvoerende gesag en van die wetgewende gesag.

Dit is monargieë waar die monarg die hoof is van die uitvoerende gesag en alle mag uitoefen.

Die land erken 'n staatsgodsdiens en die staatshoof word aangedui deur 'n soort kerk of godsdienstige hiërargie.

Nie-demokratiese lande waar die politieke mag gekonsentreer is in 'n enkele politieke party waarvan die struktuur versmelt is met die regeringshiërargie.

Die leër van die land beheer die regering en alle hoë politieke beamptes is ook lid van die leërhiërargie.

Dit is state waar die regeringstelsel in oorgang of verwarring is en die op die oomblik nie geklassifiseer kan word nie.

Dit is state waar die federale regering die mag deel met half-onafhanklike streeksregerings.

State waar die federale regering 'n deel van die mag oorgekuif het na streeksregerings.

Publikasie datum: September 03, 2021

lande, volgens, regeringstipe, hierdie, lande, gerangskik, volgens, regeringsvorm, kaart, lande, volgens, regeringsvorm, presidensiële, republiek, volle, presidensiele, stelsel, presidensiële, republiek, uitvoerende, president, gekoppel, parlement, presidensië. Hierdie is n Lys van Lande gerangskik volgens regeringsvorm Kaart van lande volgens regeringsvorm Presidensiele republiek volle presidensiele stelsel Presidensiele republiek uitvoerende president gekoppel met parlement Presidensiele republiek semi presidensiele stelsel Parlementere republiek Parlementere grondwetlike monargie waar die monarg nie persoonlik mag uitvoer nie Grondwetlike monargie waarin die monarg persoonlik mag uitvoer baie keer saam met n swak parlement Absolute monargie Republieke waarvan die grondwet slegs n enkele party toelaat om te regeer Militere diktatorskappe Inhoud 1 Presidensiele Republieke 2 Parlementere Republieke 3 Grondwetlike monargiee 3 1 Half grondwetlike monargiee 3 2 State van die Britse Gemenebes 4 Absolute Monargiee 5 Teokrasiee 6 Een partystate en geen partystate 7 Militere Junta s 8 Tussentydse Regering 9 Federale state 10 State met oorgeskuifde mag 11 Half federale statePresidensiele Republieke WysigDit is lande waar n president die hoof is van die uitvoerende mag en onafhanklik is van die wetgewende mag Afganistan Algerie Angola Argentinie Armenie Azerbeidjan Belarus Benin Bolivia Botswana Brasilie Burkina Faso Burundi Chili Colombia Comore Costa Rica Ciprus Demokratiese Republiek van die Kongo Djiboeti Dominikaanse Republiek Ecuador Egipte El Salvador Ekwatoriaal Guinee Filippyne Finland Frankryk Gaboen Gambie Georgie Ghana Guatemala Guinee Guinee Bissau Guyana Honduras Indonesie Ivoorkus Jemen Kaap Verde Kameroen Kazachstan Kenia Kiribati Kirgizie Libanon Liberie Madagaskar Malawi Maldive Mali Marshalleilande Mauritanie Meksiko Mikronesie Moldawie Montenegro Mosambiek Namibie Nauru Nicaragua Niger Nigerie Uganda Oekraine Oezbekistan Pakistan Palau Panama Paraguay Peru Republiek van Kongo Rusland Rwanda San Marino Sao Tome en Principe Senegal Sentraal Afrikaanse Republiek Seychelle Sierra Leone Soedan Sri Lanka Suid Afrika Suid Korea Suriname Switserland Tadjikistan Taiwan Tanzanie Togo Tsjad Uruguay Venezuela Verenigde State Wes Sahara Zambie ZimbabweParlementere Republieke WysigDit is lande waar n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en tewens van die wetgewende gesag Daar is ook n president wat die simboliese hoof van staatshoof vervul Albanie Bangladesj Bosnie Herzegowina Bulgarye Dominikaanse Republiek Duitsland Estland Ethiopie Fidji Griekeland Hongarye Ierland Ysland Indie Irak Israel Italie Kroasie Letland Litaue Malta Mauritius Mongolie Noord Masedonie Oos Timor Oostenryk Pole Portugal Roemenie Singapoer Slowakye Slowenie Trinidad en Tobago Tsjeggiese Republiek Tunisie Turkye VanuatuGrondwetlike monargiee WysigDit is lande waar n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en ook van die wetgewende gesag Die staatshoof is n grondwetlike monarg wat slegs mag het met die toestemming van die regering Andorra Belgie Denemarke Japan Lesotho Luxemburg Kambodja Maleisie Nederland Noorwee Samoa Spanje Swede Thailand Verenigde KoninkrykHalf grondwetlike monargiee Wysig Dit is lande waar n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag maar die monarg aansienlike politieke mag het wat hy of sy onafhanklik kan uitoefen Bahrein Jordanie Koeweit Liechtenstein Monaco MarokkoState van die Britse Gemenebes Wysig Dit is grondwetlike monargiee waar koningin Elizabeth II die staatshoof is met n onafhanklike regering Die koningin benoem simbolies n Goewerneur Generaal wat as staatshoof dien Die eerste minister is die hoof van die uitvoerende gesag en van die wetgewende gesag Antigua en Barbuda Australie Bahamas Barbados Belize Grenada Jamaika Kanada Nieu Seeland Papoea Nieu Guinee Sint Kitts en Nevis Sint Lucia Sint Vincent en die Grenadines Solomoneilande Tuvalu Verenigde KoninkrykAbsolute Monargiee WysigDit is monargiee waar die monarg die hoof is van die uitvoerende gesag en alle mag uitoefen Bhutan Brunei eSwatini Nepal Oman Katar Saoedi Arabie TongaTeokrasiee WysigDie land erken n staatsgodsdiens en die staatshoof word aangedui deur n soort kerk of godsdienstige hierargie Iran VatikaanstadEen partystate en geen partystate WysigNie demokratiese lande waar die politieke mag gekonsentreer is in n enkele politieke party waarvan die struktuur versmelt is met die regeringshierargie China Eritrea Kuba Laos Libie Noord Korea Sirie Turkmenistan VietnamMilitere Junta s WysigDie leer van die land beheer die regering en alle hoe politieke beamptes is ook lid van die leerhierargie Myanmar Burma Wes SaharaTussentydse Regering WysigDit is state waar die regeringstelsel in oorgang of verwarring is en die op die oomblik nie geklassifiseer kan word nie Haiti SomalieFederale state WysigDit is state waar die federale regering die mag deel met half onafhanklike streeksregerings Argentinie 23 provinsies en 1 outonome stad Australie 6 state en 2 territoria Bosnie Herzegowina Federasie van Bosnie en Herzegowina en Republika Srpska Brasilie 26 state Comore Anjouan Grande Comore Moheli en Mayotte Duitsland 16 state Indie 28 state en 7 verenigde territoria Kanada 10 provinsies en 3 territoria Maleisie 13 state Meksiko 31 state Mikronesie Chuuk Kosrae Pohnpei en Yap Nigerie 36 state Oostenryk 9 state Pakistan 4 provinsies en 1 territorium Palau 16 state Papoea Nieu Guinee 20 provinsies Rusland 49 oblasten 21 republieke 10 outonome okrugs 6 krays 2 stede 1 outonome oblast Verenigde Arabiese Emirate 7 emirate Verenigde State 50 state Suid Afrika 9 provinsies Switserland 26 kantons State met oorgeskuifde mag WysigState waar die federale regering n deel van die mag oorgekuif het na streeksregerings Belgie Vlaandere en Wallonie Italie 20 regio s waarvan vyf met outonome status Spanje 17 outonome gemeenskappe Verenigde Koninkryk Skotland Noord Ierland en Wallis Engeland Half federale state WysigAntigua en Barbuda Barbuda Georgie Abchazie en Adzjarie Mauritius Rodrigues Sao Tome en Principe Principe Sint Kitts en Nevis Nevis Tanzanie Zanzibar Trinidad en Tobago Tobago Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van lande volgens regeringstipe amp ol,