×
Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum

Onder volg 'n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum. Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys.

Inhoud

Datum Nasie Gebeurtenis
221 v.C. China Herverenig deur die Qing-dinastie
c. 270 n.C. Japan Heerskappy van Keiser Ojin, die eerste historiese keiser. Die datum van sy heerskappy is egter onseker. Onafhanklikheid van Japan word egter op circa 660 v.C. geskat (volgens oorlewering Keiser Jimmu)
c. 1ste eeu v.C.- 3de eeu n.C. Ethiopië Die Axumite Koninkryk verskyn as 'n belangrike handelsnasie in die omgewing van vandag se Eritrea en noordelike Ethiopië. Ethiopië is die enigste land in Afrika wat sy onafhanklikheid behou het tydens die stormloop vir Afrika en wat onafhanklik gebly het behalwe vir 'n vyfjaar tydperk van Italiaanse besetting
3 September 301 San Marino Maak aanspraak daarop om die wêreld se oudste republiek te wees
681 Bulgarye Eerste Bulgaarse Ryk
843 Duitsland Na die Verdrag van Verdun was Oos-Francia die gebied onder die beheer van Ludwig die Duitser (Lodewyk die Duitser). Dit is 'n voorloper van moderne Duitsland, en die kern van die Heilige Romeinse Ryk wat kort daarna gestig sou word.
843 Skotland Verenig deur Kenneth I van Skotland.
843 Frankryk Na die Verdrag van Verdun was Wes-Francia die gebied onder beheer van Karel die Kale, wat spoedig die Frankiese Koninkryk geword het. Dit is vernoem na die Germaanse stam, die Franke, en is die voorganger van vandag se Frankryk.
872 Noorweë Verenig deur Harald I van Noorweë ná die Slag by Hafrsfjord
927 Engeland Algehele vereniging van die Heptargie onder Athelstan
966 Pole Kerstening en vereniging onder Mieszko I
10de eeu Denemarke georganiseer as 'n verenigde staat deur Harold Bluetooth in ongeveer 980
1001 Hongarye vereniging deur Koning Stephen I
1035 Kastilië Ferdinand I van Kastilië, die eerste Koning van Kastilië. Uit die Koninkryk van Leon.
23 Junie 1128 Portugal Afonso Henriques, later Koning Afonso I van Portugal, verslaan die magte van Teresa van Leon by die Slag van São Mamede en word dus die enigste heerser van die land. Hy het Dux van Portugal geword in 1128, Prins van Portugal in 1129, en Koning van Portugal in 1139. Onafhanklikheid is deur die Koning van Leon erken in 1143 en deur die Pous in 1179.
1156 Oostenryk Verhoog van 'n Beierse markgraafskap na 'n onafhanklike hertogdom onder die Babenbergs in die Privilegium Minus
Datum Nasie Gebeurtenis
1238 Thailand Vestiging van die Sukhothai koninkryk, tradisioneel beskou as die eerste Thai koninkryk
1253 Litaue Mindaugas het Litaue gekersten en is gekroon tot Koning van Litaue
1278 Andorra gevorm onder die gesamentlike soesereiniteit van die Franse graaf van Foix en die Spaanse biskop van Urgell
1291 Switserland datum van die Federale Akte
1419 Monaco begin van die heerskappy van die Huis van Grimaldi
1480 Rusland Einde van die Mongoolse juk. Begin van die Na-Mongoolse Russiese selfregering
2 Januarie 1492 Spanje Die Reconquista eindig met die val van Granada. Die gebeurtenis word tradisioneel beskou as die skep van die moderne Spanje
1512 Spanje Anneksasie van Navarra, die laaste onafhanklike koninkryk waarvan die grondgebied nou deel vorm van die Koninkryk van Spanje
1579 Nederland het onafhanklikheid van Spanje verklaar tydens die Tagtigjarige Oorlog
1650 Oman uitwerping van die Portugese
26 Maart 1707 Koninkryk van Groot Brittanje vereniging van Engeland en Skotland
23 Januarie, 1719 Imperiale Prinsdom van Liechtenstein
1768 Nepal verenig deur Prithvi Narayan Shah
4 Julie 1776 VSA het onafhanklikheid verklaar van Groot Brittanje
Datum Nasie Gebeurtenis
1 Januarie 1801 Verenigde Koninkryk vereniging van Groot Brittanje en Ierland
1 Januarie 1804 Haïti van Frankryk
12 Julie 1806 Liechtenstein van die Heilige Romeinse Ryk
20 Julie 1810 Colombia van Spanje
16 September 1810 Meksiko van Spanje
18 September 1810 Chili van Spanje
14 Mei 1811 Paraguay van Spanje
9 Julie 1816 Argentinië van Spanje
25 Maart 1821 Griekeland van die Ottomaanse Ryk
28 Julie 1821 Peru van Spanje
15 September 1821 Costa Rica van Spanje
15 September 1821 El Salvador van Spanje
15 September 1821 Guatemala van Spanje
15 September 1821 Honduras van Spanje
15 September 1821 Nicaragua van Spanje
7 September 1822 Brasilië van Portugal
6 Augustus 1825 Bolivia van Spanje
25 Augustus 1825 Uruguay van Brasilië
13 Januarie 1830 Venezuela van Groot-Colombia
13 Mei 1830 Ecuador van Groot-Colombia
4 Oktober 1830 België van Nederland
27 Februarie 1844 Dominikaanse Republiek van Haïti
26 Julie 1847 Liberië gestig deur gewese Amerikaanse swart slawe
17 Maart 1861 Italië laaste unifikasie van Italië
16 Augustus 1863 Dominikaanse Republiek van Spanje
11 Mei 1867 Luxemburg van Nederland
1 Julie 1867 Kanada dominium status gegun deur die Verenigde Koninkryk
9 Mei 1877 Prinsdom van Roemenië van die Ottomaanse Ryk
13 Julie 1878 Prinsdom van Serwië van die Ottomaanse Ryk
13 Julie 1878 Prinsdom van Montenegro van die Ottomaanse Ryk
12 Junie 1898 Filippyne van Spanje
10 Desember 1898 Kuba van Spanje
Datum Nasie Gebeurtenis
1 Januarie 1901 Australië Federasie van ses Britse kolonies
20 Mei 1902 Kuba van Spanje
3 November 1903 Panama van Colombia
7 Junie 1905 Noorweë unie met Swede ontbind
26 September 1907 Nieu-Seeland dominium status deur VK gegun
31 Mei 1910 Suid-Afrika Unie van Suid-Afrika gevorm as Britse Dominium
1 Januarie (12 Februarie O.S.) 1912 Republiek China van Qing-dinastie
28 November 1912 Albanië van die Ottomaanse Ryk
6 Desember 1917 Finland van Rusland
16 Februarie 1918 Litaue van Rusland en Duitsland
24 Februarie 1918 Estland van Rusland and Duitsland
28 Oktober 1918 Tsjeggo-Slowakye van Oostenryk-Hongarye
1 November 1918 Noord-Jemen van die Ottomaanse Ryk
11 November 1918 Pole onafhanklikheid van Russiese gebiede beste deur die Sentrale Magte
18 November 1918 Letland van Rusland and Duitsland
1 Desember 1918 Ysland het 'n soewereine staat onder die Deense Kroon geword
1 Desember 1918 Koninkryk van Joego-Slawië unie van Serwië, Montenegro en dele van die voormalige Oostenryk-Hongarye
19 Augustus 1919 Afganistan van VK beheer oor Afgaanse buitelandse sake
11 Julie 1921 Mongolië van China
6 Desember 1921 Ierse Vrystaat van VK volgens verdrag, die grootste deel van die eiland Ierland het 'n onafhanklike nasie geword wat as die Ierse Vrystaat bekend gestaan het, later die Republiek van Ierland; deel van die eiland, Noord-Ierland is steeds deel van die Verenigde Koninkryk.
30 Desember 1922 Sowjetunie unie van Rusland en ander Sowjetrepublieke
29 Oktober 1923 Turkye na ontbinding van die Ottomaanse Ryk
12 April 1927 Verenigde Koninkryk Suidelike en westelike deel van Ierland nou regeer deur die Ierse Vrystaat wat van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland afgeskei het in 1922. Formele naamverandering na Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord-Ierland om dit na te volg.
11 Februarie 1929 Vatikaanstad van Italië
3 Oktober 1932 Irak van Volkebondmandaat onder Britse administrasie
Datum Nasie Gebeurtenis
31 Januarie 1941 Ethiopië van Italië
10 April 1941 Onafhanklike Staat van Kroasië ontbinding van die Koninkryk van Joego-Slawië deur die As-magte
22 November 1943 Libanon van Volkebondmandaat onder Franse administrasie
14 Oktober 1943 Filippyne van Japan
17 Junie 1944 Ysland van Denemarke
15 Augustus 1945 Korea van Japan
17 Augustus 1945 Indonesië van Nederland
2 September 1945 Viëtnam van Frankryk
April 17 1946 Sirië van Volkebondmandaat onder Franse administrasie
25 Mei 1946 Jordanië van Volkebondmandaat onder Britse administrasie
4 Julie 1946 Filippyne van die VSA
14 Augustus 1947 Pakistan van VK
15 Augustus 1947 Indië van VK
4 Januarie 1948 Burma van VK
4 Februarie 1948 Sri Lanka van VK
14 Mei 1948 Israel van Volkebondmandaat onder Britse administrasie
15 Augustus 1948 Republiek van Korea stigting van die Republiek van Korea
9 September 1948 Demokratiese Volksrepubliek van Korea stigting van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea
23 Mei 1949 Federale Republiek van Duitsland van die westelike deel van besette Duitsland
19 Julie 1949 Laos van Frankryk
8 Augustus 1949 Bhoetan van Indië
1 Oktober 1949 Volksrepubliek China van Republiek China
7 Oktober 1949 Duitse Demokratiese Republiek van die oostelike deel van besette Duitsland
Datum Nasie Gebertenis
1 Januarie 1960 Kameroen van Frans-geadministreerde VN trusteeskap
4 April 1960 Senegal van Frankryk
27 April 1960 Togo van Frans-geadministreerde VN trusteeskap
26 Junie 1960 Madagaskar van Frankryk
26 Junie 1960 Somalieland van VK
30 Junie 1960 Demokratiese Republiek van Kongo van België
1 Julie 1960 Somalië van die Italiaans-geadministreerde VN trusteeskap
1 Augustus 1960 Benin van Frankryk
3 Augustus 1960 Niger van Frankryk
5 Augustus 1960 Burkina Faso van Frankryk
7 Augustus 1960 Ivoorkus van Frankryk
11 Augustus 1960 Tsjad van Frankryk
13 Augustus 1960 Sentraal-Afrikaanse Republiek van Frankryk
15 Augustus 1960 Republiek van Kongo van Frankryk
16 Augustus 1960 Ciprus van VK
17 Augustus 1960 Gaboen van Frankryk
22 September 1960 Mali van Frankryk
1 Oktober 1960 Nigerië van VK
28 November 1960 Mauritanië van Frankryk
27 April 1961 Sierra Leone van VK
31 Mei 1961 Suid-Afrika van VK
19 Junie 1961 Kuweit van VK
9 Desember 1961 Tanzanië van VK-geadministreerde VN trusteeskap
1 Januarie 1962 Samoa van Nieu-Seeland-geadministreerde VN trusteeskap
1 Julie 1962 Burundi van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap
1 Julie 1962 Rwanda van Belgies-geadministreerde VN trusteeskap
5 Julie 1962 Algerië van Frankryk
6 Augustus 1962 Jamaika van VK
31 Augustus 1962 Trinidad en Tobago van VK
9 Oktober 1962 Uganda van VK
12 Desember 1963 Kenia van VK
6 Julie 1964 Malawi van VK
21 September 1964 Malta van VK
24 Oktober 1964 Zambië van VK
18 Februarie 1965 Gambië van VK
26 Julie 1965 Maldiwe van VK
4 Augustus 1965 Cookeilande het 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword
9 Augustus 1965 Singapoer van die Maleisiese Federasie
26 Mei 1966 Guyana van VK
30 September 1966 Botswana van VK
4 Oktober 1966 Lesotho van VK
30 November 1966 Barbados van VK
30 November 1967 Suid-Jemen van VK
31 Januarie 1968 Nauru van die Australië-, NS-, en VK-geadministreerde VN trusteeskap
12 Maart 1968 Mauritius van VK
6 September 1968 eSwatini van VK
12 Oktober 1968 Ekwatoriaal-Guinee van Spanje
Datum Nasie Gebeurtenis
4 Junie 1970 Tonga van VK
10 Oktober 1970 Fiji van VK
15 Augustus 1971 Bahrein van VK
3 September 1971 Katar van VK
2 Desember 1971 Verenigde Arabiese Emirate van VK
16 Desember 1971 Bangladesj van Pakistan
10 Julie 1973 Die Bahamas van VK
24 September 1973 Guinee-Bissau van Portugal (verklaar)
7 Februarie 1974 Grenada van VK
19 Oktober 1974 Niue het 'n selfregerende parlementêre regering in vrye-assosiasie met Nieu-Seeland geword
25 Junie 1975 Mosambiek van Portugal
5 Julie 1975 Kaap Verdië van Portugal
6 Julie 1975 Comore van Frankryk
12 Julie 1975 São Tomé en Príncipe van Portugal
16 September 1975 Papoea-Nieu-Guinee van Australies-geadministreerde VN trusteeskap
11 November 1975 Angola van Portugal
25 November 1975 Suriname van Nederland
26 Februarie 1976 Wes-Sahara voorheen Spaans-Sahara, van Spanje. Voortdurende militêre konflik:
dele deur Marokko beset; res deur Sahrawi Arabiese Demokratiese Republiek geadministreer.
29 Junie 1976 Seychelle van VK
27 Junie 1977 Djiboeti van Frankryk
7 Julie 1978 Solomoneilande van VK
1 Oktober 1978 Tuvalu van VK
3 November 1978 Dominika van VK
22 Februarie 1979 Sint Lucia van VK
12 Julie 1979 Kiribati van VK
27 Oktober 1979 Sint Vincent en die Grenadine van VK
Datum Nasie Gebeurtenis
18 April 1980 Zimbabwe van VK
30 Julie 1980 Vanuatu van Frankryk en VK
21 September 1981 Belize van VK
1 November 1981 Antigua en Barbuda van VK
19 September 1983 Sint Kitts en Nevis van VK
1 Januarie 1984 Brunei van VK
1 Januarie 1986 Aruba van Nederlands-Antille
21 Oktober 1986 Marshalleilande van die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom
3 November 1986 Gefedereerde State van Mikronesië van die VS- VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom
Datum Nasie Gebeurtenis
11 Maart 1990 Litaue van die Sowjetunie
21 Maart 1990 Namibië van Suid-Afrikaanse mandaat
22 Mei 1990 Jemen samesmelting van Noord-Jemen en Suid-Jemen
3 Oktober 1990 Duitsland unifiksie van Wes-Duitsland en Oos-Duitsland
9 April 1991 Georgië van die Sowjetunie
25 Junie 1991 Kroasië van Joegoslawië
25 Junie 1991 Slowenië van Joegoslawië
20 Augustus 1991 Estland van die Sowjetunie
21 Augustus 1991 Letland van die Sowjetunie
24 Augustus 1991 Rusland van die Sowjetunie, Rusland is die opvolgerstaat
24 Augustus 1991 Oekraïne van die Sowjetunie
25 Augustus 1991 Belarus van die Sowjetunie
27 Augustus 1991 Moldowië van die Sowjetunie
30 Augustus 1991 Azerbaidjan van die Sowjetunie
31 Augustus 1991 Kirgistan van die Sowjetunie
1 September 1991 Uzbekistan van die Sowjetunie
8 September 1991 Republiek van Masedonië van Joegoslawië
9 September 1991 Tadjikistan van die Sowjetunie
21 September 1991 Armenië van die Sowjetunie
27 Oktober 1991 Turkmenistan van die Sowjetunie
16 Desember 1991 Kazakhstan van die Sowjetunie
1 Maart 1992 Bosnië en Herzegowina van Joegoslawië
27 April 1992 Federale Republiek van Joegoslawië gevorm as selfverklaarde opvolger tot die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawië
1 Januarie 1993 Tsjeggiese Republiek Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye
1 Januarie 1993 Slowakye Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye
24 Mei 1993 Eritrea van Ethiopië
27 April 1994 Suid-Afrika Tuislande heringesluit in Suid-Afrika en alle inwoners erken as burgers met gelyke regte
1 Oktober 1994 Palau van die VS-geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom
Datum Nasie Gebeurtenis
20 Mei 2002 Oos-Timor van Portugal. Oos-Timor is tussen 1975 en 1999 deur Indonesië beset.
3 Junie 2006 Montenegro ontbinding van Serwië en Montenegro na 'n referendum ten gunste daarvan in Montenegro
5 Junie 2006 Serwië ontbinding van Serwië en Montenegro – Serwië is die opvolgerstaat
9 Julie 2011 Suid-Soedan van Soedan.

Publikasie datum: September 03, 2021

lande, volgens, onafhanklikheidsdatum, onder, volg, lande, chronologiese, volgorde, volgens, onafhanklikheidsdatum, lande, deur, meer, onafhanklikheidsgebeurtenis, gegaan, verskillende, verskillende, vorms, onafhanklikheid, verkry, word, meer, keer, gelys, inh. Onder volg n Lys van lande in chronologiese volgorde volgens onafhanklikheidsdatum Lande wat deur meer as een onafhanklikheidsgebeurtenis gegaan het of op verskillende tye verskillende vorms van onafhanklikheid verkry word meer as een keer gelys Inhoud 1 Voor 1200 2 1200 1799 3 1800 1899 4 1900 1939 5 1940 1949 6 1950 1959 7 1960 1969 8 1970 1979 9 1980 1989 10 1990 1999 11 Sedert 2000Voor 1200 WysigDatum Nasie Gebeurtenis221 v C China Herverenig deur die Qing dinastiec 270 n C Japan Heerskappy van Keiser Ojin die eerste historiese keiser Die datum van sy heerskappy is egter onseker Onafhanklikheid van Japan word egter op circa 660 v C geskat volgens oorlewering Keiser Jimmu c 1ste eeu v C 3de eeu n C Ethiopie Die Axumite Koninkryk verskyn as n belangrike handelsnasie in die omgewing van vandag se Eritrea en noordelike Ethiopie Ethiopie is die enigste land in Afrika wat sy onafhanklikheid behou het tydens die stormloop vir Afrika en wat onafhanklik gebly het behalwe vir n vyfjaar tydperk van Italiaanse besetting3 September 301 San Marino Maak aanspraak daarop om die wereld se oudste republiek te wees681 Bulgarye Eerste Bulgaarse Ryk843 Duitsland Na die Verdrag van Verdun was Oos Francia die gebied onder die beheer van Ludwig die Duitser Lodewyk die Duitser Dit is n voorloper van moderne Duitsland en die kern van die Heilige Romeinse Ryk wat kort daarna gestig sou word 843 Skotland Verenig deur Kenneth I van Skotland 843 Frankryk Na die Verdrag van Verdun was Wes Francia die gebied onder beheer van Karel die Kale wat spoedig die Frankiese Koninkryk geword het Dit is vernoem na die Germaanse stam die Franke en is die voorganger van vandag se Frankryk 872 Noorwee Verenig deur Harald I van Noorwee na die Slag by Hafrsfjord927 Engeland Algehele vereniging van die Heptargie onder Athelstan966 Pole Kerstening en vereniging onder Mieszko I10de eeu Denemarke georganiseer as n verenigde staat deur Harold Bluetooth in ongeveer 9801001 Hongarye vereniging deur Koning Stephen I1035 Kastilie Ferdinand I van Kastilie die eerste Koning van Kastilie Uit die Koninkryk van Leon 23 Junie 1128 Portugal Afonso Henriques later Koning Afonso I van Portugal verslaan die magte van Teresa van Leon by die Slag van Sao Mamede en word dus die enigste heerser van die land Hy het Dux van Portugal geword in 1128 Prins van Portugal in 1129 en Koning van Portugal in 1139 Onafhanklikheid is deur die Koning van Leon erken in 1143 en deur die Pous in 1179 1156 Oostenryk Verhoog van n Beierse markgraafskap na n onafhanklike hertogdom onder die Babenbergs in die Privilegium Minus1200 1799 WysigDatum Nasie Gebeurtenis1238 Thailand Vestiging van die Sukhothai koninkryk tradisioneel beskou as die eerste Thai koninkryk1253 Litaue Mindaugas het Litaue gekersten en is gekroon tot Koning van Litaue1278 Andorra gevorm onder die gesamentlike soesereiniteit van die Franse graaf van Foix en die Spaanse biskop van Urgell1291 Switserland datum van die Federale Akte1419 Monaco begin van die heerskappy van die Huis van Grimaldi1480 Rusland Einde van die Mongoolse juk Begin van die Na Mongoolse Russiese selfregering2 Januarie 1492 Spanje Die Reconquista eindig met die val van Granada Die gebeurtenis word tradisioneel beskou as die skep van die moderne Spanje1512 Spanje Anneksasie van Navarra die laaste onafhanklike koninkryk waarvan die grondgebied nou deel vorm van die Koninkryk van Spanje1579 Nederland het onafhanklikheid van Spanje verklaar tydens die Tagtigjarige Oorlog1650 Oman uitwerping van die Portugese26 Maart 1707 Koninkryk van Groot Brittanje vereniging van Engeland en Skotland23 Januarie 1719 Imperiale Prinsdom van Liechtenstein1768 Nepal verenig deur Prithvi Narayan Shah4 Julie 1776 VSA het onafhanklikheid verklaar van Groot Brittanje1800 1899 WysigDatum Nasie Gebeurtenis1 Januarie 1801 Verenigde Koninkryk vereniging van Groot Brittanje en Ierland1 Januarie 1804 Haiti van Frankryk12 Julie 1806 Liechtenstein van die Heilige Romeinse Ryk20 Julie 1810 Colombia van Spanje16 September 1810 Meksiko van Spanje18 September 1810 Chili van Spanje14 Mei 1811 Paraguay van Spanje9 Julie 1816 Argentinie van Spanje25 Maart 1821 Griekeland van die Ottomaanse Ryk28 Julie 1821 Peru van Spanje15 September 1821 Costa Rica van Spanje15 September 1821 El Salvador van Spanje15 September 1821 Guatemala van Spanje15 September 1821 Honduras van Spanje15 September 1821 Nicaragua van Spanje7 September 1822 Brasilie van Portugal6 Augustus 1825 Bolivia van Spanje25 Augustus 1825 Uruguay van Brasilie13 Januarie 1830 Venezuela van Groot Colombia13 Mei 1830 Ecuador van Groot Colombia4 Oktober 1830 Belgie van Nederland27 Februarie 1844 Dominikaanse Republiek van Haiti26 Julie 1847 Liberie gestig deur gewese Amerikaanse swart slawe17 Maart 1861 Italie laaste unifikasie van Italie16 Augustus 1863 Dominikaanse Republiek van Spanje11 Mei 1867 Luxemburg van Nederland1 Julie 1867 Kanada dominium status gegun deur die Verenigde Koninkryk9 Mei 1877 Prinsdom van Roemenie van die Ottomaanse Ryk13 Julie 1878 Prinsdom van Serwie van die Ottomaanse Ryk13 Julie 1878 Prinsdom van Montenegro van die Ottomaanse Ryk12 Junie 1898 Filippyne van Spanje10 Desember 1898 Kuba van Spanje1900 1939 WysigDatum Nasie Gebeurtenis1 Januarie 1901 Australie Federasie van ses Britse kolonies20 Mei 1902 Kuba van Spanje3 November 1903 Panama van Colombia7 Junie 1905 Noorwee unie met Swede ontbind26 September 1907 Nieu Seeland dominium status deur VK gegun31 Mei 1910 Suid Afrika Unie van Suid Afrika gevorm as Britse Dominium1 Januarie 12 Februarie O S 1912 Republiek China van Qing dinastie28 November 1912 Albanie van die Ottomaanse Ryk6 Desember 1917 Finland van Rusland16 Februarie 1918 Litaue van Rusland en Duitsland24 Februarie 1918 Estland van Rusland and Duitsland28 Oktober 1918 Tsjeggo Slowakye van Oostenryk Hongarye1 November 1918 Noord Jemen van die Ottomaanse Ryk11 November 1918 Pole onafhanklikheid van Russiese gebiede beste deur die Sentrale Magte18 November 1918 Letland van Rusland and Duitsland1 Desember 1918 Ysland het n soewereine staat onder die Deense Kroon geword1 Desember 1918 Koninkryk van Joego Slawie unie van Serwie Montenegro en dele van die voormalige Oostenryk Hongarye19 Augustus 1919 Afganistan van VK beheer oor Afgaanse buitelandse sake11 Julie 1921 Mongolie van China6 Desember 1921 Ierse Vrystaat van VK volgens verdrag die grootste deel van die eiland Ierland het n onafhanklike nasie geword wat as die Ierse Vrystaat bekend gestaan het later die Republiek van Ierland deel van die eiland Noord Ierland is steeds deel van die Verenigde Koninkryk 30 Desember 1922 Sowjetunie unie van Rusland en ander Sowjetrepublieke29 Oktober 1923 Turkye na ontbinding van die Ottomaanse Ryk12 April 1927 Verenigde Koninkryk Suidelike en westelike deel van Ierland nou regeer deur die Ierse Vrystaat wat van die Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Ierland afgeskei het in 1922 Formele naamverandering na Verenigde Koninkryk van Groot Brittanje en Noord Ierland om dit na te volg 11 Februarie 1929 Vatikaanstad van Italie3 Oktober 1932 Irak van Volkebondmandaat onder Britse administrasie1940 1949 WysigDatum Nasie Gebeurtenis31 Januarie 1941 Ethiopie van Italie10 April 1941 Onafhanklike Staat van Kroasie ontbinding van die Koninkryk van Joego Slawie deur die As magte22 November 1943 Libanon van Volkebondmandaat onder Franse administrasie14 Oktober 1943 Filippyne van Japan17 Junie 1944 Ysland van Denemarke15 Augustus 1945 Korea van Japan17 Augustus 1945 Indonesie van Nederland2 September 1945 Vietnam van FrankrykApril 17 1946 Sirie van Volkebondmandaat onder Franse administrasie25 Mei 1946 Jordanie van Volkebondmandaat onder Britse administrasie4 Julie 1946 Filippyne van die VSA14 Augustus 1947 Pakistan van VK15 Augustus 1947 Indie van VK4 Januarie 1948 Burma van VK4 Februarie 1948 Sri Lanka van VK14 Mei 1948 Israel van Volkebondmandaat onder Britse administrasie15 Augustus 1948 Republiek van Korea stigting van die Republiek van Korea9 September 1948 Demokratiese Volksrepubliek van Korea stigting van die Demokratiese Volksrepubliek van Korea23 Mei 1949 Federale Republiek van Duitsland van die westelike deel van besette Duitsland19 Julie 1949 Laos van Frankryk8 Augustus 1949 Bhoetan van Indie1 Oktober 1949 Volksrepubliek China van Republiek China7 Oktober 1949 Duitse Demokratiese Republiek van die oostelike deel van besette Duitsland1950 1959 WysigDatum Nasie Gebeurtenis24 Desember 1951 Libie van Italie9 November 1953 Kambodja van Frankryk1 Januarie 1956 Soedan van Egipte en VK2 Maart 1956 Marokko van Frankryk en Spanje20 Maart 1956 Tunisie van Frankryk6 Maart 1957 Ghana van VK31 Augustus 1957 Maleisie van VK2 Oktober 1958 Guinee van Frankryk1960 1969 WysigDatum Nasie Gebertenis1 Januarie 1960 Kameroen van Frans geadministreerde VN trusteeskap4 April 1960 Senegal van Frankryk27 April 1960 Togo van Frans geadministreerde VN trusteeskap26 Junie 1960 Madagaskar van Frankryk26 Junie 1960 Somalieland van VK30 Junie 1960 Demokratiese Republiek van Kongo van Belgie1 Julie 1960 Somalie van die Italiaans geadministreerde VN trusteeskap1 Augustus 1960 Benin van Frankryk3 Augustus 1960 Niger van Frankryk5 Augustus 1960 Burkina Faso van Frankryk7 Augustus 1960 Ivoorkus van Frankryk11 Augustus 1960 Tsjad van Frankryk13 Augustus 1960 Sentraal Afrikaanse Republiek van Frankryk15 Augustus 1960 Republiek van Kongo van Frankryk16 Augustus 1960 Ciprus van VK17 Augustus 1960 Gaboen van Frankryk22 September 1960 Mali van Frankryk1 Oktober 1960 Nigerie van VK28 November 1960 Mauritanie van Frankryk27 April 1961 Sierra Leone van VK31 Mei 1961 Suid Afrika van VK19 Junie 1961 Kuweit van VK9 Desember 1961 Tanzanie van VK geadministreerde VN trusteeskap1 Januarie 1962 Samoa van Nieu Seeland geadministreerde VN trusteeskap1 Julie 1962 Burundi van Belgies geadministreerde VN trusteeskap1 Julie 1962 Rwanda van Belgies geadministreerde VN trusteeskap5 Julie 1962 Algerie van Frankryk6 Augustus 1962 Jamaika van VK31 Augustus 1962 Trinidad en Tobago van VK9 Oktober 1962 Uganda van VK12 Desember 1963 Kenia van VK6 Julie 1964 Malawi van VK21 September 1964 Malta van VK24 Oktober 1964 Zambie van VK18 Februarie 1965 Gambie van VK26 Julie 1965 Maldiwe van VK4 Augustus 1965 Cookeilande het n selfregerende parlementere regering in vrye assosiasie met Nieu Seeland geword9 Augustus 1965 Singapoer van die Maleisiese Federasie26 Mei 1966 Guyana van VK30 September 1966 Botswana van VK4 Oktober 1966 Lesotho van VK30 November 1966 Barbados van VK30 November 1967 Suid Jemen van VK31 Januarie 1968 Nauru van die Australie NS en VK geadministreerde VN trusteeskap12 Maart 1968 Mauritius van VK6 September 1968 eSwatini van VK12 Oktober 1968 Ekwatoriaal Guinee van Spanje1970 1979 WysigDatum Nasie Gebeurtenis4 Junie 1970 Tonga van VK10 Oktober 1970 Fiji van VK15 Augustus 1971 Bahrein van VK3 September 1971 Katar van VK2 Desember 1971 Verenigde Arabiese Emirate van VK16 Desember 1971 Bangladesj van Pakistan10 Julie 1973 Die Bahamas van VK24 September 1973 Guinee Bissau van Portugal verklaar 7 Februarie 1974 Grenada van VK19 Oktober 1974 Niue het n selfregerende parlementere regering in vrye assosiasie met Nieu Seeland geword25 Junie 1975 Mosambiek van Portugal5 Julie 1975 Kaap Verdie van Portugal6 Julie 1975 Comore van Frankryk12 Julie 1975 Sao Tome en Principe van Portugal16 September 1975 Papoea Nieu Guinee van Australies geadministreerde VN trusteeskap11 November 1975 Angola van Portugal25 November 1975 Suriname van Nederland26 Februarie 1976 Wes Sahara voorheen Spaans Sahara van Spanje Voortdurende militere konflik dele deur Marokko beset res deur Sahrawi Arabiese Demokratiese Republiek geadministreer 29 Junie 1976 Seychelle van VK27 Junie 1977 Djiboeti van Frankryk7 Julie 1978 Solomoneilande van VK1 Oktober 1978 Tuvalu van VK3 November 1978 Dominika van VK22 Februarie 1979 Sint Lucia van VK12 Julie 1979 Kiribati van VK27 Oktober 1979 Sint Vincent en die Grenadine van VK1980 1989 WysigDatum Nasie Gebeurtenis18 April 1980 Zimbabwe van VK30 Julie 1980 Vanuatu van Frankryk en VK21 September 1981 Belize van VK1 November 1981 Antigua en Barbuda van VK19 September 1983 Sint Kitts en Nevis van VK1 Januarie 1984 Brunei van VK1 Januarie 1986 Aruba van Nederlands Antille21 Oktober 1986 Marshalleilande van die VS geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom3 November 1986 Gefedereerde State van Mikronesie van die VS VS geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking kom1990 1999 WysigDatum Nasie Gebeurtenis11 Maart 1990 Litaue van die Sowjetunie21 Maart 1990 Namibie van Suid Afrikaanse mandaat22 Mei 1990 Jemen samesmelting van Noord Jemen en Suid Jemen3 Oktober 1990 Duitsland unifiksie van Wes Duitsland en Oos Duitsland9 April 1991 Georgie van die Sowjetunie25 Junie 1991 Kroasie van Joegoslawie25 Junie 1991 Slowenie van Joegoslawie20 Augustus 1991 Estland van die Sowjetunie21 Augustus 1991 Letland van die Sowjetunie24 Augustus 1991 Rusland van die Sowjetunie Rusland is die opvolgerstaat24 Augustus 1991 Oekraine van die Sowjetunie25 Augustus 1991 Belarus van die Sowjetunie27 Augustus 1991 Moldowie van die Sowjetunie30 Augustus 1991 Azerbaidjan van die Sowjetunie31 Augustus 1991 Kirgistan van die Sowjetunie1 September 1991 Uzbekistan van die Sowjetunie8 September 1991 Republiek van Masedonie van Joegoslawie9 September 1991 Tadjikistan van die Sowjetunie21 September 1991 Armenie van die Sowjetunie27 Oktober 1991 Turkmenistan van die Sowjetunie16 Desember 1991 Kazakhstan van die Sowjetunie1 Maart 1992 Bosnie en Herzegowina van Joegoslawie27 April 1992 Federale Republiek van Joegoslawie gevorm as selfverklaarde opvolger tot die Sosialistiese Federale Republiek van Joegoslawie1 Januarie 1993 Tsjeggiese Republiek Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye1 Januarie 1993 Slowakye Tjeggoslowakye verdeel in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye24 Mei 1993 Eritrea van Ethiopie27 April 1994 Suid Afrika Tuislande heringesluit in Suid Afrika en alle inwoners erken as burgers met gelyke regte1 Oktober 1994 Palau van die VS geadministreerde VN trusteeskap soos Kompak van Vrye Assosiasie in werking komSedert 2000 WysigDatum Nasie Gebeurtenis20 Mei 2002 Oos Timor van Portugal Oos Timor is tussen 1975 en 1999 deur Indonesie beset 3 Junie 2006 Montenegro ontbinding van Serwie en Montenegro na n referendum ten gunste daarvan in Montenegro5 Junie 2006 Serwie ontbinding van Serwie en Montenegro Serwie is die opvolgerstaat9 Julie 2011 Suid Soedan van Soedan Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van lande volgens onafhanklikheidsdatum amp ol,