fbpx
Wikipedia

Lys van kortste pontifikate

Dit is 'n lys van die kortste pontifikate van die pouse van die Rooms-Katolieke Kerk.

Kortste pontifikate

'n Pontifikaat is de ampsperiode van 'n Pous. Afgesien van Petrus geld die regeerperiode van Pius IX as die langste in die geskiedenis (31 jaar). Daarteenoor staan 'n hele aantal Pouse die minder dan een jaar op die setel van Petrus gesit het. Hierdie lys gee die name van die Pouse, in stygende volgorde, van die lengte van hulle pontifikaat in dae. Dit begin by Pous Urbanus VII die slegs 13 dae Pous was, hy en ook Pous Celestinus IV sterf voordat hulle gekroon is. Die dag waarop die Pous verkies is asook die sterfdag word saam getel.

Trivia

  • Pous Stefanus (II) is op 23 Maart 752 verkies en sterf twee dae later, nog voordat hy gekroon is. In 1961 is hy geskrap uit die offisiële lys van die Vatikaan.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
   

Lys van kortste pontifikate
kortste, pontifikate, kortste, pontifikate, pouse, rooms, katolieke, kerk, pous, urbanus, viikortste, pontifikate, wysig, pontifikaat, ampsperiode, pous, afgesien, petrus, geld, regeerperiode, pius, langste, geskiedenis, jaar, daarteenoor, staan, hele, aantal,. Dit is n lys van die kortste pontifikate van die pouse van die Rooms Katolieke Kerk Pous Urbanus VIIKortste pontifikate Wysig n Pontifikaat is de ampsperiode van n Pous Afgesien van Petrus geld die regeerperiode van Pius IX as die langste in die geskiedenis 31 jaar Daarteenoor staan n hele aantal Pouse die minder dan een jaar op die setel van Petrus gesit het Hierdie lys gee die name van die Pouse in stygende volgorde van die lengte van hulle pontifikaat in dae Dit begin by Pous Urbanus VII die slegs 13 dae Pous was hy en ook Pous Celestinus IV sterf voordat hulle gekroon is Die dag waarop die Pous verkies is asook die sterfdag word saam getel Naam van Pous Periode Aantal dae1 Urbanus VII 15 September 27 September 1590 132 Bonifatius VI April 896 163 Celestinus IV 25 Oktober 10 November 1241 174 Theodorus II Desember 897 205 Sisinnius 15 Januarie 4 Februarie 708 216 Marcellus II 9 April 30 April 1555 227 Damasus II 17 Julie 9 Augustus 1048 248 Pius III 22 September 18 Oktober 1503 27Leo XI 1 April 27 April 160510 Benedictus V 22 Mei 23 Junie 964 33Johannes Paulus I 26 Augustus 28 September 1978Trivia WysigPous Stefanus II is op 23 Maart 752 verkies en sterf twee dae later nog voordat hy gekroon is In 1961 is hy geskrap uit die offisiele lys van die Vatikaan Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van kortste pontifikate amp oldid 2083221,