burgemeesters, jerusalem, hierdie, burgemeesters, jerusalem, sedert, stigting, staat, israel, 1948, moshe, lion, huidige, burgemeester, jerusalem, israel, hoofstad, sesdaagse, oorlog, 1967, alleen, jerusalem, betref, burgemeester, party, besonderhede1, daniel,. Hierdie is n lys van burgemeesters van Jerusalem sedert die stigting van die staat Israel in 1948 Moshe Lion is die huidige burgemeester Jerusalem is Israel se hoofstad tot die Sesdaagse Oorlog in 1967 het dit alleen Wes Jerusalem betref Nr Burgemeester Party Van Tot Besonderhede1 Daniel Auster Algemene Sioniste 1948 19502 Shlomo Zalman Shragai Hapoel HaMizrachi 1950 19523 Yitzhak Kariv Mizrachi 1952 19554 Gershon Agron Mapai 1955 19595 Mordechai Ish Shalom Mapai 1959 19656 Teddy Kollek Rafi Arbeidsparty 1965 19937 Ehud Olmert Likoed 1993 20038 Uri Lupolianski Degel HaTorah 2003 2008 Die eerste Ultra Ortodokse burgemeester9 Nir Barkat onafhanklik Likoed 2008 201810 Moshe Lion Yerushalayim Shelanu 2018 Die eerste Sefardiese burgemeesterSien ook WysigLys van burgemeesters van Haifa Lys van burgemeesters van Tel AvivOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lys van burgemeesters van Jerusalem amp oldid 2406761,