×
Lyklollery

Lyklollery is 'n Afrikaanse rolprent wat in 2001 vrygestel is. Die rolprent is deur Francois Coertze en Dorette Nel vervaardig en in Pretoria verfilm. Dit is Abyss Produksies se tweede rolprent.

Lyklollery
Regisseur Francois Coertze
Produksieleier Cemone Hewetson
Draaiboek Dorette Nel
Met Elize Cawood
David Dukas
Jonathan Pienaar
Kinematografie Kowie Hamman
Redigeerder Johan Lategan
Ateljee Abyss Produksies
Uitgereik 2001
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans

Inhoud

Die rolprent is 'n komedie oor drie van die land se gunsteling onderwerpe rugby, lyke en TV-lisensies.

  • Elize Cawood as TV-inspekteur
  • David Dukas as Bossie
  • Jonathan Pienaar as Skroef
  • Dorette Nel as Jeanette
  • Francois Coertze as Sarel
  • Wilson Dunster as Klaas
  • Miems de Bruyn as Ma
  • Cemonè Hewetson as Sarel se Vrou

Almal in Jolliefontein, 'n klein plattelandse dorpie, is in rep en roer is oor die naderende rugbywedstryd. 'n TV-lisensieinspekteur op soek na lisensies maak inbreuk op 'n paar vriende se rugbymiddag voor die TV en slaan dood neer. Wat nou gedoen met die lyk?

Publikasie datum: Augustus 03, 2021

lyklollery, afrikaanse, rolprent, 2001, vrygestel, rolprent, deur, francois, coertze, dorette, vervaardig, pretoria, verfilm, abyss, produksies, tweede, rolprent, regisseur, francois, coertzeproduksieleier, cemone, hewetsondraaiboek, dorette, nelmet, elize, ca. Lyklollery is n Afrikaanse rolprent wat in 2001 vrygestel is Die rolprent is deur Francois Coertze en Dorette Nel vervaardig en in Pretoria verfilm Dit is Abyss Produksies se tweede rolprent LyklolleryRegisseur Francois CoertzeProduksieleier Cemone HewetsonDraaiboek Dorette NelMet Elize Cawood David Dukas Jonathan PienaarKinematografie Kowie HammanRedigeerder Johan LateganAteljee Abyss ProduksiesUitgereik 2001Land Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Inhoud 1 Genre 2 Hoofrolspelers 3 Storielyn 4 Sien ookGenre WysigDie rolprent is n komedie oor drie van die land se gunsteling onderwerpe rugby lyke en TV lisensies Hoofrolspelers WysigElize Cawood as TV inspekteur David Dukas as Bossie Jonathan Pienaar as Skroef Dorette Nel as Jeanette Francois Coertze as Sarel Wilson Dunster as Klaas Miems de Bruyn as Ma Cemone Hewetson as Sarel se VrouStorielyn WysigAlmal in Jolliefontein n klein plattelandse dorpie is in rep en roer is oor die naderende rugbywedstryd n TV lisensieinspekteur op soek na lisensies maak inbreuk op n paar vriende se rugbymiddag voor die TV en slaan dood neer Wat nou gedoen met die lyk Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteOntsluit van https af wikipedia org w index php title Lyklollery amp ol,